Ride the Storm: Navigating Through Unstable Periods / Katerina Rudko (Belka G...
Fibonacci
1. FFibonaccigetalle: die sleutel tot wiskundeomons. Fibonacci getallewiskunde in die alledaagse. Karen September-15699056 Ulrich Van der heyde-15695875 Elridus Grobler-14591421
2. HistorieseAgtergrond ontdekdeur Fibonacci, ‘n wiskundigeikoon in talleopsigte. Met die hulp van verskeieanderwiskundigemeesterbreine. Gepubliseer in die jaar 1202. A.g.v. hiervan begin individue van verskeievelde die waarde van wiskunde in onsdaaglikselewensverstaan. Voorgesteldeur die simbool ∂ of tewel phi, verwysendna die skildenaar Phidias watditeerstevoorgestel het.
3. Toepassings van Fibonacci getalle. Een van die meesinteressantevoorkomste van wiskunde in die natuur en onsalledaagselewens.
4. Meestevoorwerpeomonsvolg so n patroon. Vanaf die skoonheid in die natuur tot die krag van die heelal-in alles word die Fibonacci getalleomsluit. Van die meesalgemeneverkynsels is die gouespiraal of die ‘Golden Ratio’.
5. ‘n Logaritmiesefunksiewat se groei met ‘n faktor van b groei in verhouding met die goueverhouding. Voorbeeldehiervan is onderandere die verkleurmannetjie se stert, ‘n sonneblom se kop (binne) en ‘n see-skulp. sonneblom se kop(binne) see-skulp
6. Geboue, kunswerke en die skoonheid van die natuur is gegrond op die basis van Fibonacci se getalle. Disveralhierwaarin Fibonacci symerkmaak.
9. Daar word ookgesedat die mensgeneties so geprogrammeer is omdituitte ken. Ookdat die elemente van ‘n beeldskoneindividu se gesighieraanvoldoen. Studie op top skoonheidsmodelle het getoondathulgesigtena die fibonnacciverhouding van 1.618........ streef.
10. Selfs in die wêreld van fotografiemaakfibonaccisyopwagting. Volgens die reël van derdes as ‘n foto in negegelykeblokkeverdeel word gebeuriets op elk van die lyne. Dit is juishieromdat die foto so estetieslyk
11. Ditbleikdat die deurkoseinetesame met die kershomselfoneindigkereherhaal Deurdatdit die fibonacci reeks: 8,5,3,2,1,1,0 lengtesvolg en sodoende met dieptevisie in die foto al hoe kleiner en kleinerraak. Die omgekeerde van die fibonacci reeks en getalle.
12. Ditkangesien word in kuns, skoonheid en tot die wereld van musiek, fotografie, wetenskap en oral in die natuur, selfs op die bord in die wiskundeklas! 2. Of ditnou die prag van ‘n blom is of die argitektuur van ‘n spiraalgebou- fibonacci is en blyeen van die meesvindenryketoepassings in die wêreld van wiskunde.