SlideShare une entreprise Scribd logo
1  sur  48
Griekse Kuns
Graad 10 Visuele Kuns
“Man is the Measure
    of things”
Ligging
             Klimaat
             Grond
             Nou wie sou
              hulself daar
              wou vestig?
Agtergrond
   Mitologie staan sentraal
   Vorm deel van Geskiedenis
   Volg die klassieke verhalende struktuur.
   Wat beteken dit?
Agtergrond
   Gebruik nog vandag sisteme wat hulle in
    plek gestel het
   Watse tipe ideologiese sisteem gebruik
    Suid- Afrika?
    Demokrasie
       demos = mense
       kratos = krag
Agtergrond
   Wat het ook daar begin?
       Olimpiese Spele
       Eerste keer in Athene
       Stop oorlog
   Wat was die doel?
       Vir die gode
Agtergrond
   Slegs Grieke kon deelneem
   Kulturele eenheid
   Gode is baie belangrik
   Zeus- NB!!
   Vader van die gode
Grieke en die gode
   Mens staan sentraal
   Klem op die intellek geplaas
   Wetenskap & filosofie= rede
   Kunstenaar & digter= passie
Godsdiens
   Aardbewings en vulkane speel ‘n rol in hul
    godsdiens
   Hoekom sal julle so sê?
   Verskillende gode en godinne
   Gode is soos mense
   God van al die gode = Zeus
Waar is al die gode gevestig?
   Berg Olympus
   Noorde van Griekeland
   Bou tempels vir hulle gode
   Wat het die Grieke nog vir hulle gode
    gedoen?
Griekse mites en legendes
   Versameling van verhale
   Plato
   Verskeie gode gehad
   Kan julle van hulle noem?
Op die pediment
Helde en Gedrogte
HUISWERK
   Gaan na die opdrag
   Kom ons lees saam
Tydperke in die Griekse Kuns:
   Geometriese Tydperk ( 1000-800 vC )
   Argaïse tydperk ( 800-500 vC )
   Vroeë Klassieke tydperk ( 500-323 vC )
   Klassieke tydperk (500 – 323 vC)
   Helleense Tydperk ( 323 - )
“Kuns moet
funksioneel wees”
       Plato
Beeldhou
   Wat is die funksie daarvan?
       Grafmerkers
       Geskenk aan die gode
       Afbeelding van die god/godin (word in die tempel
        geplaas)
Beeldhou
   Mens is in natuurlike vorm uitgebeeld
   Geidialiseerd
   Beïnvloed Renaissance kunstenaars
   Kan julle aan enige voorbeelde dink?
Beeldhou
   Kuns reflekteer die zeitgeist
   Wat beteken dit nou weer?
   Obsessie met selfbeheer
   Balans tussen denke en passie
Argaïse tydperk
   Kouros
   Vroegste Griekse beeld
Die kore
Die kore
   Vroulik
   Drapering
   Volgens sosiale norme
   Voete langs mekaar
   Hande langs die sye
   Soms offergawe in die een hand
Die kore
   Verskillende kleure geklee
   Watse proses het die kunstenaar gevolg?
   Hare- detail
Klassieke tydperk
   Toppunt van die Griekse kultuur
   Klem op mens word bevestig
Helleense Tydperk




Nike of
Somathrace
Helleense Tydperk
   Beelde raak meer realisties
   Baie detail
   Toon beweging
   Emosies
Potte/ Vase
   Narratief
   Wat beteken dit?
   Griekse mitologie, stories oor die gode en
    griekse helde soos Odysseus en Hercules.
Verskillende Vase




    Amphora   Krater   Kantharos   Hydria   Arabellos   Pyxis
Gebruike
   Die Amphora word gebruik om dinge te stoor en
    te vervoer
   Die Krater word gebruik om wyn en water te meng
   Die Kantharos word gebruik om wyn uit te drink
   Die Hydria is gebruik om water te skep en dra
   Arabellos word om die atleet se gewrig gedra –
    water bottletjie
   Die Pyxis is vir grimering
Hoe word dit gemaak?
   Pottebakkerswiel
   Elke deel word apart gemaak
   Word met ’n klei en water vloeistof geverf
   Kiln gevuur
   Dit is hierdie bak proses wat die dele of
    swart of rooi laat verkleur
Verskillende style
   Geometriese
Verskillende style
   Argaïse styl (Swart Figuur Potte)
Verskillende style
   Klassieke styl (Rooi Figuur potte)
Argitektuur
   Tempels NB!
   Wat was die doel van die tempels?
   Wonings vir hulle gode
   Groot vertrek met afbeelding van spesifieke
    god.
Argitektuur
   Verskillende tydperke
   Elke tydperk meer detail
Dories
Ionies
Korinties
Tempels
Tempels
Tempel van Zeus, Olympia
   Van onder tot bo vind mens altyd die
    volgende dele:
       Trappe (basis)
       6 kollomme (bestaan uit dromme en fluite)
       Entablement
       Dak
       Pediment met mitologiese uitbeeldings wat
        verband hou met die spesifieke god/godin wie se
        tempel dit is.
Tempel van Zeus, Olympia
   Entablement bestaan uit Metope
   Wat is dit?
   Dit is die vooraansig
Al wat oorblywend is….

Contenu connexe

Plus de Afrikaans Hoer Meisieskool (20)

Romeinse kuns
Romeinse kunsRomeinse kuns
Romeinse kuns
 
Clementina vd walt
Clementina vd waltClementina vd walt
Clementina vd walt
 
Voortrekkermonument
VoortrekkermonumentVoortrekkermonument
Voortrekkermonument
 
Monet en rodin
Monet en rodinMonet en rodin
Monet en rodin
 
Excoledes des beaux arts
Excoledes des beaux artsExcoledes des beaux arts
Excoledes des beaux arts
 
Disasters of war
Disasters of warDisasters of war
Disasters of war
 
Diane victor klasopdrag
Diane victor klasopdragDiane victor klasopdrag
Diane victor klasopdrag
 
Degas
DegasDegas
Degas
 
Romantiek friedrich en turner
Romantiek friedrich en turnerRomantiek friedrich en turner
Romantiek friedrich en turner
 
Realisme
RealismeRealisme
Realisme
 
Neoklassisisme [compatibility mode]
Neoklassisisme [compatibility mode]Neoklassisisme [compatibility mode]
Neoklassisisme [compatibility mode]
 
Propanganda inleiding
Propanganda inleidingPropanganda inleiding
Propanganda inleiding
 
Banksy
BanksyBanksy
Banksy
 
Weerstandkuns medu
Weerstandkuns meduWeerstandkuns medu
Weerstandkuns medu
 
Masker mediums
Masker mediumsMasker mediums
Masker mediums
 
Primitiewe kuns in afrika
Primitiewe kuns in afrikaPrimitiewe kuns in afrika
Primitiewe kuns in afrika
 
Pre historiese kuns
Pre historiese kunsPre historiese kuns
Pre historiese kuns
 
Angus taylor
Angus taylorAngus taylor
Angus taylor
 
Gr9 musiek
Gr9 musiekGr9 musiek
Gr9 musiek
 
Art nouveau
Art nouveauArt nouveau
Art nouveau
 

Griekse kuns 2012

  • 1. Griekse Kuns Graad 10 Visuele Kuns
  • 2. “Man is the Measure of things”
  • 3.
  • 4.
  • 5. Ligging  Klimaat  Grond  Nou wie sou hulself daar wou vestig?
  • 6. Agtergrond  Mitologie staan sentraal  Vorm deel van Geskiedenis  Volg die klassieke verhalende struktuur.  Wat beteken dit?
  • 7. Agtergrond  Gebruik nog vandag sisteme wat hulle in plek gestel het  Watse tipe ideologiese sisteem gebruik Suid- Afrika?  Demokrasie  demos = mense  kratos = krag
  • 8. Agtergrond  Wat het ook daar begin?  Olimpiese Spele  Eerste keer in Athene  Stop oorlog  Wat was die doel?  Vir die gode
  • 9. Agtergrond  Slegs Grieke kon deelneem  Kulturele eenheid  Gode is baie belangrik  Zeus- NB!!  Vader van die gode
  • 10. Grieke en die gode  Mens staan sentraal  Klem op die intellek geplaas  Wetenskap & filosofie= rede  Kunstenaar & digter= passie
  • 11. Godsdiens  Aardbewings en vulkane speel ‘n rol in hul godsdiens  Hoekom sal julle so sê?  Verskillende gode en godinne  Gode is soos mense  God van al die gode = Zeus
  • 12. Waar is al die gode gevestig?  Berg Olympus  Noorde van Griekeland  Bou tempels vir hulle gode  Wat het die Grieke nog vir hulle gode gedoen?
  • 13. Griekse mites en legendes  Versameling van verhale  Plato  Verskeie gode gehad  Kan julle van hulle noem?
  • 15.
  • 16.
  • 17.
  • 19. HUISWERK  Gaan na die opdrag  Kom ons lees saam
  • 20. Tydperke in die Griekse Kuns:  Geometriese Tydperk ( 1000-800 vC )  Argaïse tydperk ( 800-500 vC )  Vroeë Klassieke tydperk ( 500-323 vC )  Klassieke tydperk (500 – 323 vC)  Helleense Tydperk ( 323 - )
  • 22. Beeldhou  Wat is die funksie daarvan?  Grafmerkers  Geskenk aan die gode  Afbeelding van die god/godin (word in die tempel geplaas)
  • 23. Beeldhou  Mens is in natuurlike vorm uitgebeeld  Geidialiseerd  Beïnvloed Renaissance kunstenaars  Kan julle aan enige voorbeelde dink?
  • 24. Beeldhou  Kuns reflekteer die zeitgeist  Wat beteken dit nou weer?  Obsessie met selfbeheer  Balans tussen denke en passie
  • 25. Argaïse tydperk  Kouros  Vroegste Griekse beeld
  • 27. Die kore  Vroulik  Drapering  Volgens sosiale norme  Voete langs mekaar  Hande langs die sye  Soms offergawe in die een hand
  • 28. Die kore  Verskillende kleure geklee  Watse proses het die kunstenaar gevolg?  Hare- detail
  • 29. Klassieke tydperk  Toppunt van die Griekse kultuur  Klem op mens word bevestig
  • 31. Helleense Tydperk  Beelde raak meer realisties  Baie detail  Toon beweging  Emosies
  • 32. Potte/ Vase  Narratief  Wat beteken dit?  Griekse mitologie, stories oor die gode en griekse helde soos Odysseus en Hercules.
  • 33. Verskillende Vase Amphora Krater Kantharos Hydria Arabellos Pyxis
  • 34. Gebruike  Die Amphora word gebruik om dinge te stoor en te vervoer  Die Krater word gebruik om wyn en water te meng  Die Kantharos word gebruik om wyn uit te drink  Die Hydria is gebruik om water te skep en dra  Arabellos word om die atleet se gewrig gedra – water bottletjie  Die Pyxis is vir grimering
  • 35. Hoe word dit gemaak?  Pottebakkerswiel  Elke deel word apart gemaak  Word met ’n klei en water vloeistof geverf  Kiln gevuur  Dit is hierdie bak proses wat die dele of swart of rooi laat verkleur
  • 36. Verskillende style  Geometriese
  • 37. Verskillende style  Argaïse styl (Swart Figuur Potte)
  • 38. Verskillende style  Klassieke styl (Rooi Figuur potte)
  • 39. Argitektuur  Tempels NB!  Wat was die doel van die tempels?  Wonings vir hulle gode  Groot vertrek met afbeelding van spesifieke god.
  • 40. Argitektuur  Verskillende tydperke  Elke tydperk meer detail
  • 46. Tempel van Zeus, Olympia  Van onder tot bo vind mens altyd die volgende dele:  Trappe (basis)  6 kollomme (bestaan uit dromme en fluite)  Entablement  Dak  Pediment met mitologiese uitbeeldings wat verband hou met die spesifieke god/godin wie se tempel dit is.
  • 47. Tempel van Zeus, Olympia  Entablement bestaan uit Metope  Wat is dit?  Dit is die vooraansig

Notes de l'éditeur

  1. Die Grieke vertel stories, wat hulle geglo het, oor die familie lewe van die gode, en het ’n miete oor oor hoe die wereld ontstaan het. Die stories het ’n patroon; jong man gaan op ’n ruistog na die ’n ver land waar hy ’n aantal take moet uitvoer om die hand van ’n dame te wen wat dan die dogter van ’n koning is. Sukses bring hom tot die koninhkryk, dan volg dood gewoontelik van die opstoker van slegte dinge en hulle lewe dan ‘Happyly ever after‘