2. Ekonomie en ekologie
Ekonomiese stelsel (inset koste, pryse, verbruikers gedrag)
+ Ekologiese stelsel (water, land, biodiversiteit)
= Saam in een stelsel
3. Prys van olie en diesel
Bron: Wikipedia, gebaseer op data van EIA
Bron: Wikipedia
Bron: http://www.nfu.ca/fert-diesel.htm
5. Tendense in die Sandveld
In die konteks van wisselvalligheid en onsekerheid kyk na tendense op
grond waarvan scenarios gebou kan word.
Scenarios is nie daar om die toekoms te voorspel nie, maar om te
verbeter ons reaksie op wat die toekoms vir ons kan inhou.
9. Produsentewaarde en hektare geplant
Producer value hectares planted: National YoY %ch
0.500
0.375
0.250
0.125
0
-0.125
-0.250
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
Ha planted National, % ch
Producer value (National) (Rm), %ch
10. Ekonomiese scenarios (I)
Scenario Omskrywing
1. Geen verrassings Bestaande tendense word volgehou
II. Optimisties Toekoms is beter as verlede
III. Pessimisties Toekoms is slegter as verlede
IV. Ramp Iets uitermate slegs gebeur in toekoms
V. Wonderlik Iets uitermate fantasties gebeur in toekoms
Bron: Cornish, 2004. Futuring. The exploration of the future. World Future Society
Factors used in scenario analysis:
Unit Base value Percentage adjustment
BAU Optimist Pessimist Disaster Miracle
Input Costs R/ha 62000 20% 10% 25% 30% 5%
Price (R/10kg) R/10kg 21 12% 15% 8% -5% 20%
Hectares planted Hectare 6700 -3% 3% -5% -10% 10%
Yield Ton 40 0% 1% -1% -5% 5%
Water Use Mm3 46 -3% 3% -5% -10% 10%
Land needed Hectare 30820 -3% 3% -5% -10% 10%
11. Ekonomiese scenarios (II)
Scenario Omskrywing
Produksiewaarde bly styg ten spyte van stygende insetkostes en minder hektare wat geplant word.
Stygende aartappelpryse grootliks hiervoor verantwoordelik. Rond 2012/13 is totale kostes egter
1. Geen verrassings
groter as inkomste en aartappelbedryf as geheel in Sandveld staar bankkrotskap in die gesig. Beide
land en water gebruik neem geleidelik af.
Produksiewaarde styg vinniger as insetkostes agv stygend aantal hektare wat geplant word, volgehoue
goeie aartappel prys stygings en selfs stygings in opbrengste wat per hektaar behaal word.
II. Optimisties
Produksiewaarde van Sandveld aartappels styg tot rond R700 miljard in 2014/15. Water en land is
geredelik beskikbaar.
Insetkostes styg onrusbarend vinnig. Hektare wat geplant word daal ook. Stygings in aartappelpryse is
nie genoegsaam om hiervoor te kompenseer nie. Sandveld aartappelbedryf is nie meer ekonomies
III. Pessimisties
haalbaar nie en landbouers leef alreeds op alternatiewe inkomstebronne soos alternatiewe boerdery,
lenings en spaargeld. Land en water gebruik neem vinnig af.
Insetkostes styg teen vlakke wat net voor die resessie gesien is. Die pryse wat vir aartappels betaal
IV. Ramp word stort inmekaar. Sandveld boere in stryd om oorlewing. Druk op water en land neem baie
vinnig af.
Insetkostes daal tot vlakke onder inflasie. Groot vraag na aartappels laat pryse baie vinnig styg.
V. Wonderlik Produksiewaarde styg tot nagenoeg R3 miljard in 2014/15. Land en water is beskikbaar en die
gebruik neem vinnig toe.
13. Konklusie
• Sandveld aartappelboerdery onder huidige
omstandighede is ekonomies onder druk
• Verdere moontlike ekologiese beperkings
• Verdere data en modellering nodig
14. A warning about the future is not a prediction of doom, but
a recommendation to follow a different path
Bron: Gebaseer op Meadows et al 2004. Limits to Growth. The 30-year Update, p277