SlideShare une entreprise Scribd logo
1  sur  41
God in jou midde . . .




 Kom laat ons optrek na die berg van die Here, na die huis van die God van Jakob,
           dat Hy ons Sy wee kan leer & ons in Sy paaie kan wandel. . .
                                                                         –Jesaja 2:3
Verlede week het ons van God bevel gekry om elke oggend
        & aand getrou stiltetyd te hou om sodoende ons geestelike kos
           in die vorm van manna & kwartels bymekaar te maak . . .

            In jou stiltetyd met God is die begeerte & verlange om
                ‘n ontmoeting met God die Almagtige te he . . .



      God wil graag met jou ontmoet, omdat Hy jou liefhet & omdat daar
        soveel wysheid & kennis is wat Hy met Sy kinders wil deel . . .




Maar God is Heilig & daarom moet jy besef dat jy sekere voorskrifte moet nakom
         voordat jy ‘n ontmoeting met God in jou stiltetyd sal he . . .
Die Here se vir Moses: Klim op die berg na My toe & vertoef daar . . .




       Toe Moses die berg opklim het ‘n wolk die berg oordek . . .



         Die Heerlikheid van die Here het op die berg Sinai gebly
& die verskyning van die Here se Heerlikheid was in die oe van die kinders
       van Israel soos ‘n verterende vuur op die top van die berg . . .
Moses het binne in die wolk ingegaan & die berg opgeklim
& Moses vertoef in die teenwoordigheid van die Here veertig dae & veertig nagte . . .




                  Toe het die Here met Moses gespreek & gese . . .
God beveel Moses om ‘n offergawe by die volk in te versamel sodat daar ‘n Heiligdom
           vir Hom opgerig kan word om in die volk se midde te woon . . .




  Daarop wys God aan Moses Sy woonplek in die hemel & beveel dat die Tabernakel
volgens die voorbeeld van God se Hemelse Heiligdom ingerig moet word - Exodus 24: 9
Spesifieke voorskrifte word gegee vir die vervaardiging
‘n Verbonds Ark                van, die versoendeksel & Gerubs




                  Maak ‘n Ark van Akasia hout . . . Twee & ‘n half el in lengte
                             & ander half el in breedte & hoogte
                               Trek dit oor met suiwer goud . . .               - Exodus 25:10-22
Jy moet ook ‘n altaar maak om reukwerk te brand,
                           vierkantig moet dit wees & jy moet dit met suiwer goud oortrek . . .


                         Julle mag daarop geen vreemde reukwerk of brandoffer of spysoffer bring nie …
                                      julle mag ook geen drankoffer daarop uitgiet nie . . .
Reukoffer altaar . . .




                         Aaron moet eenmaal in die jaar aan die horings daarvan vir die geslagte
                                 versoening doen met die bloed van die sondoffer,. . .
                                           Hoogheilig is dit aan die Here             – Exodus 30:1-10
Tafel van die Toonbrode       Maak ook ‘n tafel van akasia hout volgens die voorskrifte . . .




                          Op die tafel moet jy altyddeur toonbrood voor My aangesig neersit . . .
                                                                                    - Exodus 25:23-30
Maak ‘n Kandelaar van Suiwer Goud . . .




                                                                                  Kyk dat jy dit maak
                                                                                volgens die voorbeeld
Goue Kandelaar . . .




                                                                                daarvan wat jou op die
                                                                                   berg getoon is . . .
                                                                                           - Exodus 26:40




                        Jy moet die kinders van Israel beveel dat hulle vir jou suiwer uitgestampte
                       olyfolie vir die kandelaar bring … om gedurigdeur ‘n brandende lamp van die
                         aand tot die more voor die aangesig van die Here te he – Exodus 27:9-21
Die Tabernakel moet jy van tien tentdoeke maak,
                                  van fyn dubbeldraad-linne & pers, purperrooi & bloedrooi stowwe. . .
Die Tabernakel & die Tent . . .




                                    Die lengte van elke tentdoek & die breedte moet volgens voorskrif wees
                                                 Al die tentdoeke moet een maat he. . .       Exodus 26:1-14
Verskillende deure na die Tent & Tabernakel . . .

                                   Deur na Tent van samekoms. . .
Die Voorhangsel & die deur . . .




                                                        Voorhangsel
                                                        Skei Heilige &
                                                        Allerheiligste          Deur na Tabernakel (skei tent van
                                                                                samekoms & Tabernakel (Heilige)



                                            Verder moet jy ‘n voorhangsel maak van pers
                                     & purperrooi & bloedrooi stowwe & fyn dubbeldraad-linne. . .
                                            as kunstige werk moet jy dit maak, met Gerubs - Exodus 26:1-37
Brandoffer altaar . . .
          Maak die altaar van akasia hout, jy moet dit met koper oortrek . . .

       Maak ook die potte om die as te verwyder, ook sy skoppe & komme & vurke &
         vuurpanne. Al die gereedskap moet jy van koper maak – Exodus 27:1-10




Dit is wat jy op die altaar moet berei: Twee jaaroud lammers gereeld elke dag. Een Lam moet
jy in die more berei, die ander Lam moet jy teen die aand berei . . . Dit moet ‘n voortdurende
brandoffer wees by die ingang van die Tent van Samekoms, voor die aangesig van die Here…
waar Ek met julle sal saamkom om daar met jou te spreek . . .                  - Exodus 29:38-46
Jy moet die voorhof van die Tabernakel maak
Voorhof van die Tabernakel . . .                   volgens die voorskrifte . . .




                                   Daar sal Ek met die kinders van Israel saamkom & die tent sal deur
                                    My heerlikheid geheilig word. Ek sal onder die kinders van Israel
                                                    woon & vir hulle ‘n God wees . . .
Die God van Abraham, Isak & Jacob wat met Moses
Op die berg van Sinai ontmoet het, is vandag nog dieselfde God




Indien jy‘n ontmoeting met God wil he, moet jy net soos Moses
       gehoorsaam wees aan die voorskrifte van God . . .
Die Tabernakel van Moses wat in die natuurlike wereld uitgebeeld is,
     verwys na die hemelse woonplek van God wat in die geesteswereld is . . .




     In Exodus 25:9 se God aan Moses dat die volk vir Hom ‘n Heiligdom moet
maak, volgens alles wat God vir Moses in die hemel laat sien (die voorbeeld van die
 tabernakel & die voorbeeld van alles wat daarby behoort) so moes hulle dit maak
Net soos die aarde waarop ons woon is die Hemel ook ‘n letterlike plek . . .

Daar is berge
Sagaria 6:1 Ek het weer my oe opgeslaan
& kyk, daar was vier strydwaens wat
tussen die twee berge uit te voorskyn
kom & die berge was berge van koper . . .

Daar is Riviere
Openbaring 22:1 Hy het my getoon ‘n
suiwer rivier van die water van die
lewe, helder soos kristal, wat uitstroom
uit die troon van God & van die Lam

Daar is bome
Sagaria 4:3 Twee olyfbome langs die
kandelaar, een aan die regterkant van die
oliekan & een aan die linkerkant

Daar is huise
Johannes 14:2 In die huis van my Vader is
daar baie wonings; as dit nie so was nie;
sou Ek dit vir julle gese het.

Daar is musiekinstrumente
In die hemel woon God op die Heilige Berg




       Esegiel 28:16 vertel dat God vir Satan as onheilige van die godeberg afgedrywe
                   & hom tussen die vurige gesteentes uit vernietig het . . .




In Jesaja 14:13 word vertel dat Satan wou opklim in die hemel, sy troon verhef bo die
  sterre van God & sit op die berg van samekoms in die uithoeke van die Noorde. . .
God se Tempel is op die Heilige berg in die hemel . . .


Openbaring 14:17 ‘n Ander Engel het uitgekom uit die tempel wat in die hemel is . . .
                                                     Wat is in die hemel . . .

                                             Hebreers 12: 22 Julle het gekom by :
                                             (1) die berg Sion
                                             (2) & die stad van die lewende God,
                                             (3) die hemelse Jerusalem
                                             (4) & tienduisende engele,
                                             (5) by die feestelike vergadering
                                             (6) & die gemeente van die eersgeborenes
                                                 wat in die hemel opgeskrywe is
                                             (7) & by God, die Regter van almal,
                                             (8) & by die geeste van die volmaakte
                                                 regverdiges
                                             (9) & by Jesus Christus, die Middelaar van
                                                 die nuwe testament
                                             (10)& die bloed van die besprenkeling wat
                                                 van beter dinge spreek as Abel . . .
Hoe lyk hierdie tempel van God wat in die hemel is?


Daar is ‘n Verbondsark                   Eenkeer ‘n jaar is die bloed van ‘n Lam sewe
Openbaring 11;19 Die                     keer aan die oostekant van die Verbondsark
Tempel van God het in die                gesprinkel . . . Dit is genoem die genadetroon
hemel oopgegaan & Sy                     van God.
verbondsark is in Sy Tempel
gesien . . .

In die hemel sit God op
‘n troon.
Die Verbondsark is ‘n
voorstel van presies hoe
die troon van God lyk.
Esegiel 1:5 -28

Die vier lewende
wesens dra die troon
van God op hulle
skouers, soos die
priesters die ark van die
verbond op hul skouers
dra. Esegiel 1 & 10
Daar is Goue
Kandelare

Openbaring 1:12
Toe draai ek my
om, om te sien
watter stem met
my gespreek het &
toe ek my omdraai
sien ek sewe goue
kandelaars
In die hemel is:

Reukoffer altaar wat ons gebede opvang. Openbaring 8: 3 ‘n Engel het gekom & met
‘n goue wierookbak by die altaar gaan staan & baie reukwerk is aan hom gegee om
dit met die gebede van al die heiliges op die goue altaar voor die troon te le . . .
Daar is boeke

Openbaring 20:12 Ek het die
dod, klein & groot voor God sien
staan & die boeke is geopen . . .
In die hemel is daar nie ‘n brandoffer altaar nie . . .




Jesus is een maal geoffer, geen offers van diere of mense is meer nodig
In die hemel is daar nie:
                Altaar van toonbrode: Johannes 6:41 Jesus is
                die brood van die lewe
                Tabernakel deure : Johannes 10:1-10 Jesus is
                die deur tot God
                Koper waskom: Jesus se bloed reinig ons van
                alle sonde
Toegang tot God se Troonkamer in die Allerheiligste van Sy Tabernakel . . .
  Is Jesus Christus .. Die Bloedoffer wat God self vir die redding van Sy Kinders se
                           siele aan die kruis bewerk het . . .




Niemand kan toegang tot God kry sonder om deur die deur van die Tabernakel te kom . . .
            Jesus die Christus is daardie deur . . . Tot God direk in jou midde . . .
Nadat jy die Ewige Lewe deur Jesus Christus ontvang het, wil God jou
                  na die beeld van Sy Seun Jeshua vorm . . .


Hierdie “transformasie” staan bekend as Geestelike Groei of Heiligmaking . . .




       God die Vader heg besondere waarde aan Geestelike Groei . . .
Die proses van Heiligmaking vind slegs plaas wanneer jou kennis & ondervinding
     van God die Vader, God die Seun & God die Heilige Gees toeneem . . .


                                            Hierdie kennis & ondervinding
                                            van God word opgedoen deur
                                            SELF getrou die Bybel te lees
                                                  & te bestudeer . . .

                                                              . . . daar is GEEN
                                                             ander manier . . .




          Alles wat jy van God die Vader, die Seun & die Heilige Gees
              te wete wil & kan kom, is in die Bybel opgeteken . . .
Kennis & Wysheid van God is beter as al die materie van hierdie wereld!

                                           Spreuke 3:13 “ Gelukkig die mens wat
                                           wysheid gevind het & die mens wat
                                           verstand verkry, want die verkryging
                                           daarvan is beter as die van silwer & die
                                           verwerwing daarvan beter as van goud. Dit
                                           is kosteliker as korale & al jou kleinode kan
                                           daar nie mee vergelyk word nie . . .


                                           Spreuke 20:15 Daar is goud & ‘n menigte
                                           korale, maar ‘n kosbare sieraad is die lippe
                                           van kennis . . .


                                           Spreuke 16: 16 Hoeveel beter is dit om
                                           wysheid van God te verkry as goud &
                                           verkiesliker om verstand te verwerf as
                                           silwer




Daar is niks so waardevol soos om die Kennis & Opinie van God na te speur
   oor die aktiwiteite & omstandighede wat jou lewenspad kruis nie. . .
Hoekom is wysheid van God soveel werd?

                           Spreuke 24:3 Deur wysheid word ‘n huis
                           gebou, deur verstand word dit bevestig & deur
                           kennis word die kamers gevul met allerhande
                           kosbare & lieflike goed

                           Wysheid is die vermoe om die regte keuse uit te
                           oefen nadat jy die kennis ontvang het om te
                           onderskei tussen dit wat Lewe bied & dit wat die
                           Ewige dood tot gevolg het . . .

                           Wanneer jy erken dat jy verlore is & Jesus
                           Christus as Verlosser uit die dood aanneem
                           word jou gees deur die Heilige Gees tot die
                           Ewige Lewe opgewek. Hierdie opwekking van
                           jou siel vanuit die dood tot die lewe, word in ons
                           teksvers vergelyk met ‘n huis wat tot stand kom.

                           Deur te verstaan wat geestelik met jou gebeur
                           het word die geboorte van jou siel ‘n vaste wete
                           wat onwankelbaar is . . .

                           Soos wat jy toeneem in kennis van God & Sy
                           Woord , word die lee kamers van jou siel wat
                           verlang na God ryklik gevul met lieflike
                           waarhede & kosbare ondervindings van ons
                           Liefdevolle Skepper . . .
Die Woord van die Here leer dat daar ‘n proses is wat gevolg moet word
           indien dit jou behoefte is om kennis van God te verkry . . .




  “As jy My woorde aanneem & My gebooie by jou bewaar, sodat jy jou oor laat luister
na wysheid, jou hart neig tot verstand, ja, as jy na die insig roep, na die verstand jou stem
       verhef, as jy daarna soek soos na silwer & dit naspeur soos verborge skatte,
          dan sal jy die vrees van die Here verstaan & die kennis van God vind .
    Want die Here gee wysheid, uit Sy mond kom kennis & verstand . . .”          - Spreuke 2:1-6
Respek vir die Here is die beginsel vir Geestelike Kennis & Wysheid. . .


   Spreuke 1:7 Die vrees vir die Here is die beginsel van die kennis . . .



                                                  Spreuke 16:6 Deur liefde & trou
                                                  word die skuld versoen & deur
                                                  die vrees van die Here wyk ‘n
                                                  mens af van die kwaad


                                                  Spreuke 9:10 Die beginsel van die
                                                  wysheid is die vrees van die Here &
                                                  kennis van die Heilige is verstand . . .




Vrees vir die Here beteken dat jy uiters respekvol teenoor God & al Sy wee
       handel & jou daarvan weerhou om moedswillig te sondig. . .
Kennis, begrip & Wysheid van God


                                                     God maak praktiese kennis aan
                                                     jou bekend oor spesifieke
                                                     gebeure & omstandighede in
                                                     jou lewe . . .

                                                     God voorsien verder die
                                                     vermoe om die kennis wat aan
                                                     jou oorgedra is tenvolle te
                                                     verstaan. Wanneer jy nie die
                                                     kennis begryp nie is dit
                                                     onmoontlik om dit in jou
                                                     lewens omstandighede toe te
                                                     pas. . .

                                                     Dan sal God Sy werk voltooi
                                                     deur te verseker dat jy die
                                                     nodige wysheid het om in staat
                                                     te wees om die kennis toe te
                                                     pas in jou lewe. . .



Wysheid is die vermoe om Boek Kennis te verstaan & dit prakties uit te leef. . .
God & Jesus Christus is die bron van alle Goddelike Kennis & Wysheid…

Kollosense 2:2 vertel dat die kosbare skatte van wysheid & kennis in God & Jesus
Christus versteek is. God vergelyk kennis & wysheid met skatte… Hierdie geestelike
rykdom is in God self versteek…
Romeine 11:33, 36
Spreuke 2:6
Daniel 2:20
Job 11:7




             Alle kennis & wysheid kom direk van God & Jesus Christus
God wil graag Sy kennis met jou deel, as jy Hom daaromtrent vra




       Jeremia 33:3
       Mattheus 13:11
       Efesiers 1:17
       Amos 3:7
       Daniel 2:28
       Johannes 8:31



As jy gewillig is om die Bybel, wat die Woord van God is, te ondersoek met die doel om te
verstaan wat jy lees, sal jy die nodige kennis & waarheid bekom aangaande ‘n verskeidenheid
onderwerpe & aangeleenthede wat betrekking het op jou lewe.




  Hierdie goddelike waarheid sal jou vry maak omdat jy nie langer gebind sal wees
               met beperkte & verkeerde gedagtes & besluit nie. . .
God deel Sy kennis & wysheid met die wat Hom gehoorsaam & respekteer . . .




                                          Om “by die reels te hou” behels dat jy
                                          bereid moet wees om goeie, gereelde &
                                          kwaliteit tyd te spandeer om die Woord van
                                          God vir jouself te lees. . .


                                           Jy moet self die Skrif ondersoek om dit te
                                           verstaan & self verseker dat jy hierdie
                                           waarhede in jou eie lewe toepas.




God & Jesus Christus het ‘n magdom van kennis wat hulle albei graag met jou wil
deel, as jy net bereid is om jou deel te doen & self daarna te soek in die Bybel. . .
God in jou midde
God in jou midde
God in jou midde

Contenu connexe

En vedette

How to support womens land rights in mozambique
How to support womens land rights in mozambiqueHow to support womens land rights in mozambique
How to support womens land rights in mozambiqueFIAN Norge
 
Javier solufarm
Javier solufarmJavier solufarm
Javier solufarmmichrom
 
WATER ISSUES - UPDATE January-2011
WATER ISSUES - UPDATE January-2011WATER ISSUES - UPDATE January-2011
WATER ISSUES - UPDATE January-2011Christina Parmionova
 
Autocuidado en adultos mayores argentina
Autocuidado en adultos mayores   argentinaAutocuidado en adultos mayores   argentina
Autocuidado en adultos mayores argentinaseptiembre16
 
Dipositivas de los sentidos
Dipositivas de los sentidosDipositivas de los sentidos
Dipositivas de los sentidosshirley cordero
 
Guía para Responder a Solicitudes de Acceso a Información Pública
Guía para Responder a Solicitudes de Acceso a Información PúblicaGuía para Responder a Solicitudes de Acceso a Información Pública
Guía para Responder a Solicitudes de Acceso a Información PúblicaJairo Sandoval H
 
Batido cafe late
Batido cafe lateBatido cafe late
Batido cafe latetgambinox
 
Hôpital Universitaire de Mirebalais (HUM) Costing Study
Hôpital Universitaire de Mirebalais (HUM) Costing StudyHôpital Universitaire de Mirebalais (HUM) Costing Study
Hôpital Universitaire de Mirebalais (HUM) Costing StudyHFG Project
 
AMI B.O.L.T One Touch wireless health tracker user manual
AMI B.O.L.T One Touch wireless health tracker user manualAMI B.O.L.T One Touch wireless health tracker user manual
AMI B.O.L.T One Touch wireless health tracker user manualAMI BOLT
 
Ausgabe 06/2010 vom 18.07.2010
Ausgabe 06/2010 vom 18.07.2010Ausgabe 06/2010 vom 18.07.2010
Ausgabe 06/2010 vom 18.07.2010Netzwerk-Verlag
 
Fly magazine mosquero nº 35
Fly magazine mosquero nº 35Fly magazine mosquero nº 35
Fly magazine mosquero nº 35Martin Cardozo
 

En vedette (17)

How to support womens land rights in mozambique
How to support womens land rights in mozambiqueHow to support womens land rights in mozambique
How to support womens land rights in mozambique
 
Case study Murfatlar
Case study MurfatlarCase study Murfatlar
Case study Murfatlar
 
Cómo sería la escuela del futuro
Cómo sería la escuela del futuroCómo sería la escuela del futuro
Cómo sería la escuela del futuro
 
IACA ALUMNUS June 2016
IACA ALUMNUS June 2016IACA ALUMNUS June 2016
IACA ALUMNUS June 2016
 
Telefonos y ropa inteligente
Telefonos y ropa inteligenteTelefonos y ropa inteligente
Telefonos y ropa inteligente
 
Javier solufarm
Javier solufarmJavier solufarm
Javier solufarm
 
WATER ISSUES - UPDATE January-2011
WATER ISSUES - UPDATE January-2011WATER ISSUES - UPDATE January-2011
WATER ISSUES - UPDATE January-2011
 
Autocuidado en adultos mayores argentina
Autocuidado en adultos mayores   argentinaAutocuidado en adultos mayores   argentina
Autocuidado en adultos mayores argentina
 
Soal soal matematika
Soal soal matematikaSoal soal matematika
Soal soal matematika
 
Dipositivas de los sentidos
Dipositivas de los sentidosDipositivas de los sentidos
Dipositivas de los sentidos
 
Guía para Responder a Solicitudes de Acceso a Información Pública
Guía para Responder a Solicitudes de Acceso a Información PúblicaGuía para Responder a Solicitudes de Acceso a Información Pública
Guía para Responder a Solicitudes de Acceso a Información Pública
 
Batido cafe late
Batido cafe lateBatido cafe late
Batido cafe late
 
Hôpital Universitaire de Mirebalais (HUM) Costing Study
Hôpital Universitaire de Mirebalais (HUM) Costing StudyHôpital Universitaire de Mirebalais (HUM) Costing Study
Hôpital Universitaire de Mirebalais (HUM) Costing Study
 
AMI B.O.L.T One Touch wireless health tracker user manual
AMI B.O.L.T One Touch wireless health tracker user manualAMI B.O.L.T One Touch wireless health tracker user manual
AMI B.O.L.T One Touch wireless health tracker user manual
 
Ausgabe 06/2010 vom 18.07.2010
Ausgabe 06/2010 vom 18.07.2010Ausgabe 06/2010 vom 18.07.2010
Ausgabe 06/2010 vom 18.07.2010
 
Ultrasonido terapéutico en disfonia por nodulos vocales
Ultrasonido terapéutico en disfonia por nodulos vocalesUltrasonido terapéutico en disfonia por nodulos vocales
Ultrasonido terapéutico en disfonia por nodulos vocales
 
Fly magazine mosquero nº 35
Fly magazine mosquero nº 35Fly magazine mosquero nº 35
Fly magazine mosquero nº 35
 

Plus de meliscl

Dit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geeDit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geemeliscl
 
Verlossing van sonde
Verlossing van sondeVerlossing van sonde
Verlossing van sondemeliscl
 
Inwoners van egipte
Inwoners van egipteInwoners van egipte
Inwoners van egiptemeliscl
 
Wie dra jou straf
Wie dra jou strafWie dra jou straf
Wie dra jou strafmeliscl
 
Who pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsWho pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsmeliscl
 
What we belief
What we beliefWhat we belief
What we beliefmeliscl
 
Vryheid deur die kruis
Vryheid deur die kruisVryheid deur die kruis
Vryheid deur die kruismeliscl
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathmeliscl
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathmeliscl
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van Godmeliscl
 
Skuil by my
Skuil by mySkuil by my
Skuil by mymeliscl
 
Omgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgothaOmgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgothameliscl
 
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lamNie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lammeliscl
 
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenismeliscl
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie mannameliscl
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!meliscl
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusmeliscl
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!meliscl
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereedmeliscl
 

Plus de meliscl (20)

Dit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geeDit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te gee
 
Verlossing van sonde
Verlossing van sondeVerlossing van sonde
Verlossing van sonde
 
Inwoners van egipte
Inwoners van egipteInwoners van egipte
Inwoners van egipte
 
Wie dra jou straf
Wie dra jou strafWie dra jou straf
Wie dra jou straf
 
Who pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsWho pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sins
 
What we belief
What we beliefWhat we belief
What we belief
 
Vryheid deur die kruis
Vryheid deur die kruisVryheid deur die kruis
Vryheid deur die kruis
 
Verbond
VerbondVerbond
Verbond
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van God
 
Skuil by my
Skuil by mySkuil by my
Skuil by my
 
Omgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgothaOmgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgotha
 
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lamNie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
 
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodus
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereed
 

God in jou midde

  • 1. God in jou midde . . . Kom laat ons optrek na die berg van die Here, na die huis van die God van Jakob, dat Hy ons Sy wee kan leer & ons in Sy paaie kan wandel. . . –Jesaja 2:3
  • 2. Verlede week het ons van God bevel gekry om elke oggend & aand getrou stiltetyd te hou om sodoende ons geestelike kos in die vorm van manna & kwartels bymekaar te maak . . . In jou stiltetyd met God is die begeerte & verlange om ‘n ontmoeting met God die Almagtige te he . . . God wil graag met jou ontmoet, omdat Hy jou liefhet & omdat daar soveel wysheid & kennis is wat Hy met Sy kinders wil deel . . . Maar God is Heilig & daarom moet jy besef dat jy sekere voorskrifte moet nakom voordat jy ‘n ontmoeting met God in jou stiltetyd sal he . . .
  • 3. Die Here se vir Moses: Klim op die berg na My toe & vertoef daar . . . Toe Moses die berg opklim het ‘n wolk die berg oordek . . . Die Heerlikheid van die Here het op die berg Sinai gebly & die verskyning van die Here se Heerlikheid was in die oe van die kinders van Israel soos ‘n verterende vuur op die top van die berg . . .
  • 4. Moses het binne in die wolk ingegaan & die berg opgeklim & Moses vertoef in die teenwoordigheid van die Here veertig dae & veertig nagte . . . Toe het die Here met Moses gespreek & gese . . .
  • 5. God beveel Moses om ‘n offergawe by die volk in te versamel sodat daar ‘n Heiligdom vir Hom opgerig kan word om in die volk se midde te woon . . . Daarop wys God aan Moses Sy woonplek in die hemel & beveel dat die Tabernakel volgens die voorbeeld van God se Hemelse Heiligdom ingerig moet word - Exodus 24: 9
  • 6. Spesifieke voorskrifte word gegee vir die vervaardiging ‘n Verbonds Ark van, die versoendeksel & Gerubs Maak ‘n Ark van Akasia hout . . . Twee & ‘n half el in lengte & ander half el in breedte & hoogte Trek dit oor met suiwer goud . . . - Exodus 25:10-22
  • 7. Jy moet ook ‘n altaar maak om reukwerk te brand, vierkantig moet dit wees & jy moet dit met suiwer goud oortrek . . . Julle mag daarop geen vreemde reukwerk of brandoffer of spysoffer bring nie … julle mag ook geen drankoffer daarop uitgiet nie . . . Reukoffer altaar . . . Aaron moet eenmaal in die jaar aan die horings daarvan vir die geslagte versoening doen met die bloed van die sondoffer,. . . Hoogheilig is dit aan die Here – Exodus 30:1-10
  • 8. Tafel van die Toonbrode Maak ook ‘n tafel van akasia hout volgens die voorskrifte . . . Op die tafel moet jy altyddeur toonbrood voor My aangesig neersit . . . - Exodus 25:23-30
  • 9. Maak ‘n Kandelaar van Suiwer Goud . . . Kyk dat jy dit maak volgens die voorbeeld Goue Kandelaar . . . daarvan wat jou op die berg getoon is . . . - Exodus 26:40 Jy moet die kinders van Israel beveel dat hulle vir jou suiwer uitgestampte olyfolie vir die kandelaar bring … om gedurigdeur ‘n brandende lamp van die aand tot die more voor die aangesig van die Here te he – Exodus 27:9-21
  • 10. Die Tabernakel moet jy van tien tentdoeke maak, van fyn dubbeldraad-linne & pers, purperrooi & bloedrooi stowwe. . . Die Tabernakel & die Tent . . . Die lengte van elke tentdoek & die breedte moet volgens voorskrif wees Al die tentdoeke moet een maat he. . . Exodus 26:1-14
  • 11. Verskillende deure na die Tent & Tabernakel . . . Deur na Tent van samekoms. . . Die Voorhangsel & die deur . . . Voorhangsel Skei Heilige & Allerheiligste Deur na Tabernakel (skei tent van samekoms & Tabernakel (Heilige) Verder moet jy ‘n voorhangsel maak van pers & purperrooi & bloedrooi stowwe & fyn dubbeldraad-linne. . . as kunstige werk moet jy dit maak, met Gerubs - Exodus 26:1-37
  • 12. Brandoffer altaar . . . Maak die altaar van akasia hout, jy moet dit met koper oortrek . . . Maak ook die potte om die as te verwyder, ook sy skoppe & komme & vurke & vuurpanne. Al die gereedskap moet jy van koper maak – Exodus 27:1-10 Dit is wat jy op die altaar moet berei: Twee jaaroud lammers gereeld elke dag. Een Lam moet jy in die more berei, die ander Lam moet jy teen die aand berei . . . Dit moet ‘n voortdurende brandoffer wees by die ingang van die Tent van Samekoms, voor die aangesig van die Here… waar Ek met julle sal saamkom om daar met jou te spreek . . . - Exodus 29:38-46
  • 13. Jy moet die voorhof van die Tabernakel maak Voorhof van die Tabernakel . . . volgens die voorskrifte . . . Daar sal Ek met die kinders van Israel saamkom & die tent sal deur My heerlikheid geheilig word. Ek sal onder die kinders van Israel woon & vir hulle ‘n God wees . . .
  • 14. Die God van Abraham, Isak & Jacob wat met Moses Op die berg van Sinai ontmoet het, is vandag nog dieselfde God Indien jy‘n ontmoeting met God wil he, moet jy net soos Moses gehoorsaam wees aan die voorskrifte van God . . .
  • 15. Die Tabernakel van Moses wat in die natuurlike wereld uitgebeeld is, verwys na die hemelse woonplek van God wat in die geesteswereld is . . . In Exodus 25:9 se God aan Moses dat die volk vir Hom ‘n Heiligdom moet maak, volgens alles wat God vir Moses in die hemel laat sien (die voorbeeld van die tabernakel & die voorbeeld van alles wat daarby behoort) so moes hulle dit maak
  • 16. Net soos die aarde waarop ons woon is die Hemel ook ‘n letterlike plek . . . Daar is berge Sagaria 6:1 Ek het weer my oe opgeslaan & kyk, daar was vier strydwaens wat tussen die twee berge uit te voorskyn kom & die berge was berge van koper . . . Daar is Riviere Openbaring 22:1 Hy het my getoon ‘n suiwer rivier van die water van die lewe, helder soos kristal, wat uitstroom uit die troon van God & van die Lam Daar is bome Sagaria 4:3 Twee olyfbome langs die kandelaar, een aan die regterkant van die oliekan & een aan die linkerkant Daar is huise Johannes 14:2 In die huis van my Vader is daar baie wonings; as dit nie so was nie; sou Ek dit vir julle gese het. Daar is musiekinstrumente
  • 17. In die hemel woon God op die Heilige Berg Esegiel 28:16 vertel dat God vir Satan as onheilige van die godeberg afgedrywe & hom tussen die vurige gesteentes uit vernietig het . . . In Jesaja 14:13 word vertel dat Satan wou opklim in die hemel, sy troon verhef bo die sterre van God & sit op die berg van samekoms in die uithoeke van die Noorde. . .
  • 18. God se Tempel is op die Heilige berg in die hemel . . . Openbaring 14:17 ‘n Ander Engel het uitgekom uit die tempel wat in die hemel is . . . Wat is in die hemel . . . Hebreers 12: 22 Julle het gekom by : (1) die berg Sion (2) & die stad van die lewende God, (3) die hemelse Jerusalem (4) & tienduisende engele, (5) by die feestelike vergadering (6) & die gemeente van die eersgeborenes wat in die hemel opgeskrywe is (7) & by God, die Regter van almal, (8) & by die geeste van die volmaakte regverdiges (9) & by Jesus Christus, die Middelaar van die nuwe testament (10)& die bloed van die besprenkeling wat van beter dinge spreek as Abel . . .
  • 19. Hoe lyk hierdie tempel van God wat in die hemel is? Daar is ‘n Verbondsark Eenkeer ‘n jaar is die bloed van ‘n Lam sewe Openbaring 11;19 Die keer aan die oostekant van die Verbondsark Tempel van God het in die gesprinkel . . . Dit is genoem die genadetroon hemel oopgegaan & Sy van God. verbondsark is in Sy Tempel gesien . . . In die hemel sit God op ‘n troon. Die Verbondsark is ‘n voorstel van presies hoe die troon van God lyk. Esegiel 1:5 -28 Die vier lewende wesens dra die troon van God op hulle skouers, soos die priesters die ark van die verbond op hul skouers dra. Esegiel 1 & 10
  • 20. Daar is Goue Kandelare Openbaring 1:12 Toe draai ek my om, om te sien watter stem met my gespreek het & toe ek my omdraai sien ek sewe goue kandelaars
  • 21. In die hemel is: Reukoffer altaar wat ons gebede opvang. Openbaring 8: 3 ‘n Engel het gekom & met ‘n goue wierookbak by die altaar gaan staan & baie reukwerk is aan hom gegee om dit met die gebede van al die heiliges op die goue altaar voor die troon te le . . .
  • 22. Daar is boeke Openbaring 20:12 Ek het die dod, klein & groot voor God sien staan & die boeke is geopen . . .
  • 23. In die hemel is daar nie ‘n brandoffer altaar nie . . . Jesus is een maal geoffer, geen offers van diere of mense is meer nodig
  • 24. In die hemel is daar nie: Altaar van toonbrode: Johannes 6:41 Jesus is die brood van die lewe Tabernakel deure : Johannes 10:1-10 Jesus is die deur tot God Koper waskom: Jesus se bloed reinig ons van alle sonde
  • 25. Toegang tot God se Troonkamer in die Allerheiligste van Sy Tabernakel . . . Is Jesus Christus .. Die Bloedoffer wat God self vir die redding van Sy Kinders se siele aan die kruis bewerk het . . . Niemand kan toegang tot God kry sonder om deur die deur van die Tabernakel te kom . . . Jesus die Christus is daardie deur . . . Tot God direk in jou midde . . .
  • 26.
  • 27.
  • 28.
  • 29. Nadat jy die Ewige Lewe deur Jesus Christus ontvang het, wil God jou na die beeld van Sy Seun Jeshua vorm . . . Hierdie “transformasie” staan bekend as Geestelike Groei of Heiligmaking . . . God die Vader heg besondere waarde aan Geestelike Groei . . .
  • 30. Die proses van Heiligmaking vind slegs plaas wanneer jou kennis & ondervinding van God die Vader, God die Seun & God die Heilige Gees toeneem . . . Hierdie kennis & ondervinding van God word opgedoen deur SELF getrou die Bybel te lees & te bestudeer . . . . . . daar is GEEN ander manier . . . Alles wat jy van God die Vader, die Seun & die Heilige Gees te wete wil & kan kom, is in die Bybel opgeteken . . .
  • 31. Kennis & Wysheid van God is beter as al die materie van hierdie wereld! Spreuke 3:13 “ Gelukkig die mens wat wysheid gevind het & die mens wat verstand verkry, want die verkryging daarvan is beter as die van silwer & die verwerwing daarvan beter as van goud. Dit is kosteliker as korale & al jou kleinode kan daar nie mee vergelyk word nie . . . Spreuke 20:15 Daar is goud & ‘n menigte korale, maar ‘n kosbare sieraad is die lippe van kennis . . . Spreuke 16: 16 Hoeveel beter is dit om wysheid van God te verkry as goud & verkiesliker om verstand te verwerf as silwer Daar is niks so waardevol soos om die Kennis & Opinie van God na te speur oor die aktiwiteite & omstandighede wat jou lewenspad kruis nie. . .
  • 32. Hoekom is wysheid van God soveel werd? Spreuke 24:3 Deur wysheid word ‘n huis gebou, deur verstand word dit bevestig & deur kennis word die kamers gevul met allerhande kosbare & lieflike goed Wysheid is die vermoe om die regte keuse uit te oefen nadat jy die kennis ontvang het om te onderskei tussen dit wat Lewe bied & dit wat die Ewige dood tot gevolg het . . . Wanneer jy erken dat jy verlore is & Jesus Christus as Verlosser uit die dood aanneem word jou gees deur die Heilige Gees tot die Ewige Lewe opgewek. Hierdie opwekking van jou siel vanuit die dood tot die lewe, word in ons teksvers vergelyk met ‘n huis wat tot stand kom. Deur te verstaan wat geestelik met jou gebeur het word die geboorte van jou siel ‘n vaste wete wat onwankelbaar is . . . Soos wat jy toeneem in kennis van God & Sy Woord , word die lee kamers van jou siel wat verlang na God ryklik gevul met lieflike waarhede & kosbare ondervindings van ons Liefdevolle Skepper . . .
  • 33. Die Woord van die Here leer dat daar ‘n proses is wat gevolg moet word indien dit jou behoefte is om kennis van God te verkry . . . “As jy My woorde aanneem & My gebooie by jou bewaar, sodat jy jou oor laat luister na wysheid, jou hart neig tot verstand, ja, as jy na die insig roep, na die verstand jou stem verhef, as jy daarna soek soos na silwer & dit naspeur soos verborge skatte, dan sal jy die vrees van die Here verstaan & die kennis van God vind . Want die Here gee wysheid, uit Sy mond kom kennis & verstand . . .” - Spreuke 2:1-6
  • 34. Respek vir die Here is die beginsel vir Geestelike Kennis & Wysheid. . . Spreuke 1:7 Die vrees vir die Here is die beginsel van die kennis . . . Spreuke 16:6 Deur liefde & trou word die skuld versoen & deur die vrees van die Here wyk ‘n mens af van die kwaad Spreuke 9:10 Die beginsel van die wysheid is die vrees van die Here & kennis van die Heilige is verstand . . . Vrees vir die Here beteken dat jy uiters respekvol teenoor God & al Sy wee handel & jou daarvan weerhou om moedswillig te sondig. . .
  • 35. Kennis, begrip & Wysheid van God God maak praktiese kennis aan jou bekend oor spesifieke gebeure & omstandighede in jou lewe . . . God voorsien verder die vermoe om die kennis wat aan jou oorgedra is tenvolle te verstaan. Wanneer jy nie die kennis begryp nie is dit onmoontlik om dit in jou lewens omstandighede toe te pas. . . Dan sal God Sy werk voltooi deur te verseker dat jy die nodige wysheid het om in staat te wees om die kennis toe te pas in jou lewe. . . Wysheid is die vermoe om Boek Kennis te verstaan & dit prakties uit te leef. . .
  • 36. God & Jesus Christus is die bron van alle Goddelike Kennis & Wysheid… Kollosense 2:2 vertel dat die kosbare skatte van wysheid & kennis in God & Jesus Christus versteek is. God vergelyk kennis & wysheid met skatte… Hierdie geestelike rykdom is in God self versteek… Romeine 11:33, 36 Spreuke 2:6 Daniel 2:20 Job 11:7 Alle kennis & wysheid kom direk van God & Jesus Christus
  • 37. God wil graag Sy kennis met jou deel, as jy Hom daaromtrent vra Jeremia 33:3 Mattheus 13:11 Efesiers 1:17 Amos 3:7 Daniel 2:28 Johannes 8:31 As jy gewillig is om die Bybel, wat die Woord van God is, te ondersoek met die doel om te verstaan wat jy lees, sal jy die nodige kennis & waarheid bekom aangaande ‘n verskeidenheid onderwerpe & aangeleenthede wat betrekking het op jou lewe. Hierdie goddelike waarheid sal jou vry maak omdat jy nie langer gebind sal wees met beperkte & verkeerde gedagtes & besluit nie. . .
  • 38. God deel Sy kennis & wysheid met die wat Hom gehoorsaam & respekteer . . . Om “by die reels te hou” behels dat jy bereid moet wees om goeie, gereelde & kwaliteit tyd te spandeer om die Woord van God vir jouself te lees. . . Jy moet self die Skrif ondersoek om dit te verstaan & self verseker dat jy hierdie waarhede in jou eie lewe toepas. God & Jesus Christus het ‘n magdom van kennis wat hulle albei graag met jou wil deel, as jy net bereid is om jou deel te doen & self daarna te soek in die Bybel. . .