SlideShare une entreprise Scribd logo
1  sur  11
Télécharger pour lire hors ligne
Vryheid deur die kruis . . .
DIE MENS SE SAMESTELLING


Die mens bestaan uit drie dele . . . Gees, Siel & Liggaam . . .




                               I THESSALONICENSE 5:23 “ Mag die God van
                               vrede julle volkome heilig maak & mag julle
                               gees & siel & liggaam geheel & al onberispelik
                               bewaar word by die wederkoms van onse
                               Here Jesus Christus . . .




    Die mens is dus saamgestel uit Siel, Gees & Liggaam
DIE SIEL
              DIE SIEL IS DIE PERSOONLIKHEID VAN DIE MENS

                   DIE SIEL BESTAAN UIT DRIE FUNKSIES
DENKE                              WIL                                  EMOSIES




        Deur jou siel (persoonlikheid) maak jy kontak met ander mense
         & met jou sintuie maak jy kontak met jou omgewing . . .
DIE GEES
        Elke mens word op die aarde in Adam se sondige natuur gebore . . .
Dit beteken dat jou gees dood is vir God, maar lewend in die bloedlyn van Satan . . .

   Die gees kan slegs vernuwe word in Christus Jesus, deur die wedergeboorte
                  wanneer die Heilige Gees in jou kom woon. . .


                                                     Romeine 6:23 se: “ Die loon van die
                                                         sonde is die dood, maar die
                                                      genadegawe van God is die ewige
                                                     lewe in Christus Jesus, onse Here”


                                                Jou gees is aan een van twee geslagslyne
                                                verbind:
                                                (1) Adam (Satan) se bloedlyn wat tot die
                                                    ewige dood lei; of
                                                (2) die bloedlyn van Jesus Christus wat vir
                                                    ewig lewe gee . . .


            Selfs al lewe jy „n goeie lewe, is jy van God geskei totdat jy
in Sy bloedlyn ingebore word deur „n geestelike geboorte , die WEDERGEBOORTE
OM GEESTELIK WEER GEBORE TE WORD MOET JY INSIEN
                        & VERSTAAN DAT JY IN SONDE GEBORE IS

          Die mens word in die bloedlyn van Adam gebore met Satan as jou vader . . .
                       Jy is dus „n gebore sondaar wat sonde doen!
           Jy kan verlossing van hierdie sonde kry deur jou sondes voor God te bely
       & Jesus Christus in die geloof te ontvang, omdat Hy vir jou sondes gesterf het . . .

                                                                           Wanneer jy Jesus
                                                                           Christus, die Redder van
                                                                           die Mens in geloof
                                                                           ontvang word jy een gees
                                                                           met Hom . . .

                                                                    I KORINTHIERS 6:17 se
                                                                    “ Wie die Here
                                                                    aanhang, is EEN gees
                                                                    met Hom …”
      God gee aan jou die versekering dat jy deur Hom aanvaar word & vir ewig sal lewe
                 wanneer jy in Jesus Christus se bloedlyn gebore word . . .


JOHANNES 5: 24 “ Voorwaar, voorwaar Ek se vir julle, wie My Woord hoor & Hom glo wat My gestuur
 het, het die ewige lewe & kom nie in die oordeel nie, maar het oorgegaan uit die dood in die lewe!”
ERVAAR DAT JY IN JESUS CHRISTUS DEUR GOD AANVAAR IS


         Jy hoef nie te werk om God se aanvaarding te verdien nie . . .
    God die Vader aanvaar elke mens wat Jesus Christus aangeneem het . . .


                                        EFESIERS 1:7 “In Jesus Christus het jy die
                                        verlossing deur Sy bloed, & die vergifnis van jou
                                        misdade na die rykdom van God se genade . . . “




                 Aanvaar God se aanvaarding in die geloof . . .
               Glo eenvoudig dat jy in Christus aanvaar word . . .

2 KORINTHIERS 5:21 “Want God het Jesus Christus wat geen sonde geken het nie,
  sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God, in Christus.”
GEE OOR AAN GOD

                     Gee aan God volle beheer oor jou lewe . . .
               Wanneer God beheer neem . . . moet jy beheer prysgee . . .



                                                           Om beheer oor te gee is „n proses
                                                           wat selde vreugde bring, maar God
                                                           neem slegs beheer oor wanneer jy
                                                           beheer afstaan . . .




         Totale oorgawe aan God is „n lewenswyse waartydens jy dag vir dag,
   insident vir insident in jou lewe, beheer aan God oorhandig deur „n wilsbesluit . . .


 Totale oorgawe kom nie as „n ligte besluit nie, daarin gee jy aan God die toestemming
om met jou, in jou, aan jou, & deur jou te doen soos Hy wil …Jy gee dus al jou regte weg!
DIE TWEE BLOEDVERBONDS PARTYE MAAK ‘N VOLKOME RUILING
WAARTYDENS JY ALLES PRYSGEE AAN GOD & HY JOU MET SY RYKDOM IN CHRISTUS BEKLEE




        Wat vir my wins was, het ek om Christus ontwil skade geag.
     Ja, waarlik ek ag alles skade om Christus as wins te verkry & in Hom
   gevind te word, deur die geestelike geboorte (wedergeboorte), nie met my
   geregtigheid wat uit die wet is nie, maar met my geregtigheid wat deur die
      geloof in Christus is, die geregtigheid wat uit God is deur die geloof;
        sodat ek Hom kan ken & die Krag van Sy opstanding & die
    gemeenskap aan Sy lyde terwyl ek aan Sy dood gelykvormig word

                                                           -FILIPPENSE 3:7

 HIERDIE PROSES VAN OMRUILING, TOTALE OORGAWE, VERSEEL DIE BLOED VERBOND WAT
 JESUS CHRISTUS MET ELKE MENS SLUIT WANNEER JY HOM AS JOU VERLOSSER AANNEEM
                SODAT JOU SIEL VAN DIE EWIGE DOOD GERED KAN WORD
          & TEN VOLLE ONDER BEHEER VAN DIE HEILIGE GEES KAN FUNKSIONEER
JOU INNERLIKE STRYD


            Alhoewel jy graag onder die beheer van die Heilige Gees wil leef,
               getuig die innerlike stryd in jou lewe van die teendeel . . .


                                               Dit is veel makliker om self beheer te neem oor
                                               jou lewe as om terug te staan & toe te laat dat
                                               iemand anders daaroor regeer . . .



                                               Ek wil mos my eie behoeftes bevredig, of dit nou
                                               positief of negatief is . . .

                                               Ek wil self geld maak, sukses behaal, materiele
                                               dinge versamel, roem behaal & die seksuele
                                               behoeftes in my lewe bevredig . .
         Al hierdie dinge kan maklik die middelpunt van jou lewe word wanneer
                    die self, of jou vlees in beheer van jou lewe is . . .

Die vlees is die gelowige se manier om sy Christelike lewe in eie krag te probeer leef . . .
RUIL JOU SELFLEWE UIT VIR DIE LEWE IN CHRISTUS



                                Interne konflik word dikwels onderdruk & daarom
                                kan dit lei tot depressie, woede
                                uitbarstings, siektes ensomeer . . .

                                 Die lewe wat saam met Christus uit die dood uit
                                 opstaan nadat jy geestelik in die bloedlyjn van
                                 God gebore is, tydens die wedergeboorte, is God
                                 se manier om intieme konflik te stop . . .


                                 Jesus Christus maak die storm in jou stil, deur
                                 Hom kan jy jou begeertes, verkeerde reaksies &
                                 sondes in jou lewe oorwin & in die gees groei . . .

                            HEBREERS 13:8 Jesus Christus is gister & vandag
                            dieselfde & tot in ewigheid . . .

Die resultate van hierdie geestelike oorgawe of uitruiling met God
      gaan oor die grense van tyd, dit het geen einde nie . . .
SONDER WEDERGEBOORTE IN JESUS CHRISTUS, IS JY GEESTELIK DOOD IN ADAM



                                           Die sonde van Adam, het tot gevolg dat almal
                                           wat in sy bloedlyn gebore word geestelik
                                           dood is met geboorte . . .

                                           Indien enige van jou voorouers nie op aarde
                                           was nie, sou jy ook nie vandag hier gewees
                                           het nie . . . daarom is Adam se bloedlyn ook
                                           jou bloedlyn, Adam se sonde ook jou sonde
                                           en die geestelike afsterwe van Adam ook die
                                           geestelike afsterwe van die gansemensdom …



        Om geestelik dood te wees beteken om van God geskei te wees. . .
         Jy is reeds van God geskei wanneer jy op aarde gebore word . . .

    Jy het vergifnis vir jou sonde nodig om weer met God versoen te word . . .
         Maar jy het ook lewe in Christus nodig om geestelik te groei . . .
Jesus Christus het gesterf vir jou sondes & Hy gee vir jou die opstandingslewe . . .

Contenu connexe

Tendances

'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenismeliscl
 
6 oktober villa rivera die here kom
6 oktober villa rivera die here kom6 oktober villa rivera die here kom
6 oktober villa rivera die here komCornelius Joubert
 
Eensgesind ten spyte van ons verskille
Eensgesind ten spyte van ons verskilleEensgesind ten spyte van ons verskille
Eensgesind ten spyte van ons verskilleCornelius Joubert
 
Inwoners van egipte
Inwoners van egipteInwoners van egipte
Inwoners van egiptemeliscl
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!meliscl
 
breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12Susanna De Waal
 
Tema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van HoopTema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van HoopAGS Lofoord Upington
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusmeliscl
 
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sondeE ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sondeCornelius Joubert
 

Tendances (18)

'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis
 
6 oktober villa rivera die here kom
6 oktober villa rivera die here kom6 oktober villa rivera die here kom
6 oktober villa rivera die here kom
 
Eensgesind ten spyte van ons verskille
Eensgesind ten spyte van ons verskilleEensgesind ten spyte van ons verskille
Eensgesind ten spyte van ons verskille
 
Inwoners van egipte
Inwoners van egipteInwoners van egipte
Inwoners van egipte
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
 
Tema: Maak Transformasie jou eie
Tema: Maak Transformasie jou eieTema: Maak Transformasie jou eie
Tema: Maak Transformasie jou eie
 
God se genadejaar
God se genadejaarGod se genadejaar
God se genadejaar
 
Verbond
VerbondVerbond
Verbond
 
breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12
 
Tema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van HoopTema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodus
 
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sondeE ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
 
Tema: Transforamsie van jou denke
Tema: Transforamsie van jou denkeTema: Transforamsie van jou denke
Tema: Transforamsie van jou denke
 
Jesaja 25.docx
Jesaja 25.docxJesaja 25.docx
Jesaja 25.docx
 
Wakker die Genadegawes aan
Wakker die Genadegawes aan Wakker die Genadegawes aan
Wakker die Genadegawes aan
 
Die Gawes van die Heilige Gees
Die Gawes van die Heilige GeesDie Gawes van die Heilige Gees
Die Gawes van die Heilige Gees
 
Tema - Liefde Vergewe
Tema - Liefde VergeweTema - Liefde Vergewe
Tema - Liefde Vergewe
 
Gaan jy 'n present wees
Gaan jy 'n present weesGaan jy 'n present wees
Gaan jy 'n present wees
 

Plus de meliscl

Dit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geeDit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geemeliscl
 
Verlossing van sonde
Verlossing van sondeVerlossing van sonde
Verlossing van sondemeliscl
 
Wie dra jou straf
Wie dra jou strafWie dra jou straf
Wie dra jou strafmeliscl
 
Who pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsWho pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsmeliscl
 
What we belief
What we beliefWhat we belief
What we beliefmeliscl
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathmeliscl
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathmeliscl
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van Godmeliscl
 
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lamNie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lammeliscl
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie mannameliscl
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!meliscl
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusmeliscl
 
God in jou midde
God in jou middeGod in jou midde
God in jou middemeliscl
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereedmeliscl
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremoniemeliscl
 

Plus de meliscl (15)

Dit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geeDit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te gee
 
Verlossing van sonde
Verlossing van sondeVerlossing van sonde
Verlossing van sonde
 
Wie dra jou straf
Wie dra jou strafWie dra jou straf
Wie dra jou straf
 
Who pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsWho pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sins
 
What we belief
What we beliefWhat we belief
What we belief
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van God
 
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lamNie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodus
 
God in jou midde
God in jou middeGod in jou midde
God in jou midde
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereed
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremonie
 

Vryheid deur die kruis

  • 1. Vryheid deur die kruis . . .
  • 2. DIE MENS SE SAMESTELLING Die mens bestaan uit drie dele . . . Gees, Siel & Liggaam . . . I THESSALONICENSE 5:23 “ Mag die God van vrede julle volkome heilig maak & mag julle gees & siel & liggaam geheel & al onberispelik bewaar word by die wederkoms van onse Here Jesus Christus . . . Die mens is dus saamgestel uit Siel, Gees & Liggaam
  • 3. DIE SIEL DIE SIEL IS DIE PERSOONLIKHEID VAN DIE MENS DIE SIEL BESTAAN UIT DRIE FUNKSIES DENKE WIL EMOSIES Deur jou siel (persoonlikheid) maak jy kontak met ander mense & met jou sintuie maak jy kontak met jou omgewing . . .
  • 4. DIE GEES Elke mens word op die aarde in Adam se sondige natuur gebore . . . Dit beteken dat jou gees dood is vir God, maar lewend in die bloedlyn van Satan . . . Die gees kan slegs vernuwe word in Christus Jesus, deur die wedergeboorte wanneer die Heilige Gees in jou kom woon. . . Romeine 6:23 se: “ Die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here” Jou gees is aan een van twee geslagslyne verbind: (1) Adam (Satan) se bloedlyn wat tot die ewige dood lei; of (2) die bloedlyn van Jesus Christus wat vir ewig lewe gee . . . Selfs al lewe jy „n goeie lewe, is jy van God geskei totdat jy in Sy bloedlyn ingebore word deur „n geestelike geboorte , die WEDERGEBOORTE
  • 5. OM GEESTELIK WEER GEBORE TE WORD MOET JY INSIEN & VERSTAAN DAT JY IN SONDE GEBORE IS Die mens word in die bloedlyn van Adam gebore met Satan as jou vader . . . Jy is dus „n gebore sondaar wat sonde doen! Jy kan verlossing van hierdie sonde kry deur jou sondes voor God te bely & Jesus Christus in die geloof te ontvang, omdat Hy vir jou sondes gesterf het . . . Wanneer jy Jesus Christus, die Redder van die Mens in geloof ontvang word jy een gees met Hom . . . I KORINTHIERS 6:17 se “ Wie die Here aanhang, is EEN gees met Hom …” God gee aan jou die versekering dat jy deur Hom aanvaar word & vir ewig sal lewe wanneer jy in Jesus Christus se bloedlyn gebore word . . . JOHANNES 5: 24 “ Voorwaar, voorwaar Ek se vir julle, wie My Woord hoor & Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe & kom nie in die oordeel nie, maar het oorgegaan uit die dood in die lewe!”
  • 6. ERVAAR DAT JY IN JESUS CHRISTUS DEUR GOD AANVAAR IS Jy hoef nie te werk om God se aanvaarding te verdien nie . . . God die Vader aanvaar elke mens wat Jesus Christus aangeneem het . . . EFESIERS 1:7 “In Jesus Christus het jy die verlossing deur Sy bloed, & die vergifnis van jou misdade na die rykdom van God se genade . . . “ Aanvaar God se aanvaarding in die geloof . . . Glo eenvoudig dat jy in Christus aanvaar word . . . 2 KORINTHIERS 5:21 “Want God het Jesus Christus wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God, in Christus.”
  • 7. GEE OOR AAN GOD Gee aan God volle beheer oor jou lewe . . . Wanneer God beheer neem . . . moet jy beheer prysgee . . . Om beheer oor te gee is „n proses wat selde vreugde bring, maar God neem slegs beheer oor wanneer jy beheer afstaan . . . Totale oorgawe aan God is „n lewenswyse waartydens jy dag vir dag, insident vir insident in jou lewe, beheer aan God oorhandig deur „n wilsbesluit . . . Totale oorgawe kom nie as „n ligte besluit nie, daarin gee jy aan God die toestemming om met jou, in jou, aan jou, & deur jou te doen soos Hy wil …Jy gee dus al jou regte weg!
  • 8. DIE TWEE BLOEDVERBONDS PARTYE MAAK ‘N VOLKOME RUILING WAARTYDENS JY ALLES PRYSGEE AAN GOD & HY JOU MET SY RYKDOM IN CHRISTUS BEKLEE Wat vir my wins was, het ek om Christus ontwil skade geag. Ja, waarlik ek ag alles skade om Christus as wins te verkry & in Hom gevind te word, deur die geestelike geboorte (wedergeboorte), nie met my geregtigheid wat uit die wet is nie, maar met my geregtigheid wat deur die geloof in Christus is, die geregtigheid wat uit God is deur die geloof; sodat ek Hom kan ken & die Krag van Sy opstanding & die gemeenskap aan Sy lyde terwyl ek aan Sy dood gelykvormig word -FILIPPENSE 3:7 HIERDIE PROSES VAN OMRUILING, TOTALE OORGAWE, VERSEEL DIE BLOED VERBOND WAT JESUS CHRISTUS MET ELKE MENS SLUIT WANNEER JY HOM AS JOU VERLOSSER AANNEEM SODAT JOU SIEL VAN DIE EWIGE DOOD GERED KAN WORD & TEN VOLLE ONDER BEHEER VAN DIE HEILIGE GEES KAN FUNKSIONEER
  • 9. JOU INNERLIKE STRYD Alhoewel jy graag onder die beheer van die Heilige Gees wil leef, getuig die innerlike stryd in jou lewe van die teendeel . . . Dit is veel makliker om self beheer te neem oor jou lewe as om terug te staan & toe te laat dat iemand anders daaroor regeer . . . Ek wil mos my eie behoeftes bevredig, of dit nou positief of negatief is . . . Ek wil self geld maak, sukses behaal, materiele dinge versamel, roem behaal & die seksuele behoeftes in my lewe bevredig . . Al hierdie dinge kan maklik die middelpunt van jou lewe word wanneer die self, of jou vlees in beheer van jou lewe is . . . Die vlees is die gelowige se manier om sy Christelike lewe in eie krag te probeer leef . . .
  • 10. RUIL JOU SELFLEWE UIT VIR DIE LEWE IN CHRISTUS Interne konflik word dikwels onderdruk & daarom kan dit lei tot depressie, woede uitbarstings, siektes ensomeer . . . Die lewe wat saam met Christus uit die dood uit opstaan nadat jy geestelik in die bloedlyjn van God gebore is, tydens die wedergeboorte, is God se manier om intieme konflik te stop . . . Jesus Christus maak die storm in jou stil, deur Hom kan jy jou begeertes, verkeerde reaksies & sondes in jou lewe oorwin & in die gees groei . . . HEBREERS 13:8 Jesus Christus is gister & vandag dieselfde & tot in ewigheid . . . Die resultate van hierdie geestelike oorgawe of uitruiling met God gaan oor die grense van tyd, dit het geen einde nie . . .
  • 11. SONDER WEDERGEBOORTE IN JESUS CHRISTUS, IS JY GEESTELIK DOOD IN ADAM Die sonde van Adam, het tot gevolg dat almal wat in sy bloedlyn gebore word geestelik dood is met geboorte . . . Indien enige van jou voorouers nie op aarde was nie, sou jy ook nie vandag hier gewees het nie . . . daarom is Adam se bloedlyn ook jou bloedlyn, Adam se sonde ook jou sonde en die geestelike afsterwe van Adam ook die geestelike afsterwe van die gansemensdom … Om geestelik dood te wees beteken om van God geskei te wees. . . Jy is reeds van God geskei wanneer jy op aarde gebore word . . . Jy het vergifnis vir jou sonde nodig om weer met God versoen te word . . . Maar jy het ook lewe in Christus nodig om geestelik te groei . . . Jesus Christus het gesterf vir jou sondes & Hy gee vir jou die opstandingslewe . . .