SlideShare une entreprise Scribd logo
1  sur  6
2 Kor. 4:5-11
Is jy moeg?
Dit verg ’n groot poging om jou daaglikse verpligtinge
gedoen te kry
In jou geestelike lewe ....
Jy is van rubber gemaak
Eienskappe van rubber
- Buigbaar / elasties
- Verweer nie maklik nie
- Waterdig
- Nie goeie geleier van hitte nie
- Sterk
2 Kor 4:8 In alles word ons verdruk, maar ons is nie
terneergedruk nie; .......
2 Kor 4:8 ..... ons is verleë, maar nie radeloos nie;
2 Kor 4:9 vervolg, maar nie verlate nie; .......
2 Kor 4:9 ... neergewerp, maar nie vernietig nie.
Jy is van rubber gemaak, nie van glas nie
2 Kor. 4:8-9 We’ve been surrounded and battered by
troubles, but we’re not demoralized; we’re not sure
what to do, but we know that God knows what to do;
we’ve been spiritually terrorized, but God hasn’t left our
side; we’ve been thrown down, but we haven’t broken.
What they did to Jesus, they do to us—trial and torture,
mockery and murder; what Jesus did among them, he
does in us—he lives! (The Message)
Miga 7:8 Wees nie bly oor my nie, o my vyandin! Al het
ek geval, ek staan weer op; al sit ek in duisternis, die
HERE is ‘n lig vir my.
Ps 34:20 Menigvuldig is die teëspoede van die
regverdige, maar uit dié almal red die HERE hom.
Disciples so often get into trouble; still, God is there
every time. He’s your bodyguard, shielding every bone;
not even a finger gets broken. (The Message)
Jy is van rubber gemaak
Jy is van rubber gemaak

Contenu connexe

Plus de Susanna De Waal

20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouselfSusanna De Waal
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekteSusanna De Waal
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nieSusanna De Waal
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nieSusanna De Waal
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter asSusanna De Waal
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal SkoonmaakSusanna De Waal
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet Susanna De Waal
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreekSusanna De Waal
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding Susanna De Waal
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oëSusanna De Waal
 
Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Susanna De Waal
 
Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Susanna De Waal
 
Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Susanna De Waal
 
20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?Susanna De Waal
 

Plus de Susanna De Waal (20)

20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself
 
20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
 
31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë
 
Verbly jou in die here
Verbly jou in die hereVerbly jou in die here
Verbly jou in die here
 
Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!
 
Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2
 
Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1
 
Ons kan op god vertrou
Ons kan op god vertrouOns kan op god vertrou
Ons kan op god vertrou
 
20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?
 

Jy is van rubber gemaak

  • 2. Is jy moeg? Dit verg ’n groot poging om jou daaglikse verpligtinge gedoen te kry In jou geestelike lewe .... Jy is van rubber gemaak Eienskappe van rubber - Buigbaar / elasties - Verweer nie maklik nie
  • 3. - Waterdig - Nie goeie geleier van hitte nie - Sterk 2 Kor 4:8 In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie; ....... 2 Kor 4:8 ..... ons is verleë, maar nie radeloos nie; 2 Kor 4:9 vervolg, maar nie verlate nie; ....... 2 Kor 4:9 ... neergewerp, maar nie vernietig nie.
  • 4. Jy is van rubber gemaak, nie van glas nie 2 Kor. 4:8-9 We’ve been surrounded and battered by troubles, but we’re not demoralized; we’re not sure what to do, but we know that God knows what to do; we’ve been spiritually terrorized, but God hasn’t left our side; we’ve been thrown down, but we haven’t broken. What they did to Jesus, they do to us—trial and torture, mockery and murder; what Jesus did among them, he does in us—he lives! (The Message) Miga 7:8 Wees nie bly oor my nie, o my vyandin! Al het ek geval, ek staan weer op; al sit ek in duisternis, die HERE is ‘n lig vir my.
  • 5. Ps 34:20 Menigvuldig is die teëspoede van die regverdige, maar uit dié almal red die HERE hom. Disciples so often get into trouble; still, God is there every time. He’s your bodyguard, shielding every bone; not even a finger gets broken. (The Message) Jy is van rubber gemaak

Notes de l'éditeur

  1. #Is jy moeg? Vanoggend se woord is vir almal, kind van God en nie kind van God nie. Dit is egter in die 1ste plek vir elke kind van God. Paulus het hierdie brief geskryf vir die gemeente in Korinthiers, die kinders van God wat in die stad gebly het. Ek wil weer hoor. Is jy vanoggend moeg en afgemat, voel dit asof die jaar net te lank geword het. Miskien het jy ’n goeie porsie van stryd, probleme, moeilikheid en hartseer gedurende die jaar beleef. Miskien kan jy nie regtig dit sê nie maar jy is nietemin moeg. #Dit verg ’n groot poging om jou daaglikse verpligtinge gedoen te kry Jy sukkel om uit die bed uit te kom. Jy sukkel om die ‘deadlines” te maak. Dit kleinste dingetjies ontstel jou en wil jou ontspoor. Jy voel soos ’n bokser in die 12de rondte van ’n baie harde geveg. Jy voel te moeg om ’n hou te plant en sien nie die houe van jou opponent kom nie en daarom tref hulle jou harder. #In jou geestelike lewe .... Gaan dit nie beter nie. Jy sukkel om Bybel te lees en te bid. Dalk het jy lank laas dit gedoen. Jy is nie lus vir kerk of enige kerkaktiwieite nie. Jy is nie lus vir lofprysing of aanbidding nie. Jy kan nie onthou wanneer laas jy in tale gepraat het nie. Jy voel op talle terreine van jou lewe uit op jou voete. “Barely surviving”. Jy wonder of jy oor hierdie gevoel sal kom en hoe jy dit gaan maak tot die einde van die jaar? Ek wil die volgende aan jou kom voorhou .... #Jy is van rubber gemaak Wat! Ja, jy het reg gehoor. Jy is van rubber gemaak. En as u dalk nou wonder, ek het nie te laat gaan slaap gisteraand of iets te sterk te drinke gehad nie. Ek lees dit in die Bybel. Regtig. #Eienskappe van rubber #Buigbaar #Verweer nie maklik nie
  2. #Waterdig #Nie goeie geleier van hitte nie #Sterk Dalk dink jy by jouself, wel, dit is definitief nie ek nie of ten minste nie hoe ek nou voel nie. So wat staan die sterkste, hoe jy voel of wat die Bybel sê jy is? Die Bybel sê jy het soortgelyke einskappe as die van rubber. Waar kry ek dit? In die gedeelte wat ons gelees het en n hele paar ander gedeeltes. Kom ons gaan kyk #2 Kor 4:8 .... Ons is buigbaar en elasties. Dit beteken nie ons kompromeer nie. Want sien rubber keer weer na sy oorspronklike vorm toe terug. Paulus sê ons is verdruk maar nie teneergedruk nie. Die griekse woord vir verdruk = thlibo = soos wanner n skare saamdrom. Paulus erken dus die feit dat ons tye van verdrukking gaan beleef. Tye wanneer jy gaan sukkel om self die spoed en rigting gaan bepaal van waarheen jy wil gaan. Ek wil dit beklemtoon, moeilik, maar nie onmoontlik nie. Hy gaan voort en sê ons is nie teneergedruk nie. Hierdie is n moeiliek griekse woord wat beteken ingesoom. So ons bevind ons soms in situasies waar dit moeilik is om te beweeg of op te hou beweeg maar dit is nie so dat ons ingesoom is nie. Maw dat ons glad geen sê het in die vorm wat ons gaan aanneem nie. (In weermag nate in broek laat inwerk). Nie goeie geleier van hitte nie. Ons is haal nie dit wat ander aan ons doen op ander uit nie. Rubber absorbeer hitte. #2 Kor 4:8 ..... Griekse woord vir verlee = aporeo = geen uitkoms nie / in verlies situasie. Nou as ons die gedeelte hier ou ophou lees dan lyk dit na n hopelose situasie. Daar is geen uitkomkans nie. So hoe nou gemaak? Hy gaan verder maar nie radeloos nie. U sien in en uit onsself het ons planne opgeraak. Ons het alles probeer wat ons kon probeer. Hoekom is ons dan nie nou radeloss nie? Omdat ons weet dat ons n ander groter, beter sterker bron het as onsself en dit is JC. “You will bounce back”. Jy sal nie verweer nie. Nie kleur of vorm verloor nie. #2 Kor 4:9 ...... Ons word agtervolg, maar ons moet weet die vyand sal ons nooit kan vang nie. Ek wil dit gelykstel met waterdigtheid. Die vyand is hier om ons, hy probeer sy bes om ons binne te dring en te vernietig, maar hy kan nie. God is by ons en daarom, te midde van hierdie omstandighede bly ons meer as oorwinnaars want Christus is ons Redder. #2 Kor 4:9 ..... Dit is soos n stoeier wat deur sy opponent op die grond gegooi is maar die opponent is nie instaat om hom vas te pen nie. Die woord vernietig kan ook met verweer vertaal word. In Christus is ons sterk en in Hom sal ons nie verweer nie!!! Jy sal nie verweer nie. Die vyand sal jou nie breek nie, hy sal om jou wees maar nie instaat om jou binne te gaan en te vernietig nie. Jy sal nie die aanvalle wat jy beleef op ander uithaal nie.
  3. #Jy is van rubber gemaak, nie van glas nie Jy sien in enige van die situasies soos bo beskryf sal glas breek en as ’n glas gebreek het, sal hy nooit weer kan lyk soos hy oorspronklik gelyk het nie. Al maak ons hom hoe goed reg sal daar merke bly. Kind van God, Hy wat in jou is, is groter as Hy wat in die wereld is en daarom sal jy wees meer as ’n oorwinnaar deur Christus wat jou die krag gee. “You will bounce back” maak nie saak wat nie. #2 Kor. 4:8-9 (The Message) #Miga 7:8 .......
  4. #Ps 34:20 ... #Ps 34:20 (Message) #Jy is van rubber gemaak Jy sal dit maak. Die vyand sal jou nie onder kry nie. Bly net te alle tye naby aan Hom. Hy is daar vir jou. Hy wil jou ook vanoggend kom versterk en verkwik. Hy wil jou vanoggend kom ontmoet soos net Hy kan. Moenie in sak en as gaan sit nie. Dit is nie ’n kenmerk van die kinders van God nie.