SlideShare une entreprise Scribd logo
1  sur  5
MARKUS 4:35-41
Bekende geskiedenis
Onbekend met storms
Reaksie op storms
- Veg
- Vlug
Dissipels se reaksie?
Wat was die regte reaksie?
Wat sou jy gedoen het as jy in hulle skoene was?
Wat doen jy in jou krisisse?
Wat was Jesus se reaksie?
Mar 4:40 Toe sê Hy vir hulle: Waarom is julle so bang?
Hoe het julle dan geen geloof nie?
Hoe het julle dan geen geloof nie?
Wanneer ek optree uit myself het ek rede tot vrees
Jesus berispe hulle omdat hulle gevrees het met Hom in
die boot
Jesus is by jou in die storm
Geen storm is teen hom bestand nie
Hoe lyk jou storm?
Selfs die wind en see is aan Hom gehoorsaam
As die storm woed, .... Glo Hom!
As die storm woed

Contenu connexe

En vedette

Pastoor allen 29 maart 2015
Pastoor allen 29 maart 2015Pastoor allen 29 maart 2015
Pastoor allen 29 maart 2015Susanna De Waal
 
10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles het
10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles het10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles het
10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles hetSusanna De Waal
 
15 November 2015 Hy het gesê (2)
15 November 2015 Hy het gesê (2)15 November 2015 Hy het gesê (2)
15 November 2015 Hy het gesê (2)Susanna De Waal
 
breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12Susanna De Waal
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droomSusanna De Waal
 

En vedette (8)

Answer
AnswerAnswer
Answer
 
Pastoor allen 29 maart 2015
Pastoor allen 29 maart 2015Pastoor allen 29 maart 2015
Pastoor allen 29 maart 2015
 
10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles het
10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles het10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles het
10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles het
 
15 November 2015 Hy het gesê (2)
15 November 2015 Hy het gesê (2)15 November 2015 Hy het gesê (2)
15 November 2015 Hy het gesê (2)
 
Jy is van rubber gemaak
Jy is van rubber gemaakJy is van rubber gemaak
Jy is van rubber gemaak
 
breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12
 
Aplikasi learn music
Aplikasi learn musicAplikasi learn music
Aplikasi learn music
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom
 

Plus de Susanna De Waal

8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë grafSusanna De Waal
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!Susanna De Waal
 
3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!Susanna De Waal
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!Susanna De Waal
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! Susanna De Waal
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouselfSusanna De Waal
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekteSusanna De Waal
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nieSusanna De Waal
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nieSusanna De Waal
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal SkoonmaakSusanna De Waal
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet Susanna De Waal
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreekSusanna De Waal
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding Susanna De Waal
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oëSusanna De Waal
 

Plus de Susanna De Waal (20)

8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
 
3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!
 
10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself
 
20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
 
31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë
 
Verbly jou in die here
Verbly jou in die hereVerbly jou in die here
Verbly jou in die here
 

As die storm woed

  • 2. Bekende geskiedenis Onbekend met storms Reaksie op storms - Veg - Vlug Dissipels se reaksie? Wat was die regte reaksie?
  • 3. Wat sou jy gedoen het as jy in hulle skoene was? Wat doen jy in jou krisisse? Wat was Jesus se reaksie? Mar 4:40 Toe sê Hy vir hulle: Waarom is julle so bang? Hoe het julle dan geen geloof nie? Hoe het julle dan geen geloof nie? Wanneer ek optree uit myself het ek rede tot vrees
  • 4. Jesus berispe hulle omdat hulle gevrees het met Hom in die boot Jesus is by jou in die storm Geen storm is teen hom bestand nie Hoe lyk jou storm? Selfs die wind en see is aan Hom gehoorsaam As die storm woed, .... Glo Hom!

Notes de l'éditeur

  1. #Bekende geskiedenis Ek dink enige iemand wat van tyd tot tyd in die kerk kom of sy Bybel lees ken hierdie stukkie geskiedenis. Jesus maak die storm stil. #Onbekend met storms Ons in SA is nie baie bekend met storms nie. Ons kry nie baie storms nie en wanneer ons hulle wel kry is hulle gematig in vergelyking met die storms wat ander wereld dele kry. Wanneer dit kom by ernstige storms soos orkane of tifone is ons kennis beperk tot dit wat ons in boeke lees of op TV sien. Ons kan ons maar bloot net probeer indink hoe dit moet wees maar self het ons dit nog nie beleef nie. #Reaksie op storms Wanneer ons praat van storms is dit egter meer as net natuur storms. Ons praat ook van storms van ons verwys na moeilike tye in ons lewe. Tye wanneer dit voel ons het beheer verloor. Dinge gaan soos dit wil, nie soos dit moet nie. Mense tree verskillend op in storm tye. Daar is 2 hoof kategorieë van hoe mense optree #Veg Hulle doen wat hulle kan doen om die situasie die hoof te probeer bied. Hulle sal vuur met vuur veg. Hoe erger die storm hoe erger sal hulle baklei om bo te bly. As reël sal hulle nie omgee wie of wat in die slag bly nie, solank hulle net kan beskerm en behou wat vir hulle kosbaar en NB is. As die storm baie erg is, kan hulle self buite hulself raak en irrasioneel begin optree. #Vlug Dit is die ander manier van krississe hanteer. Sodra ek bewus word van bedreigings kies ek die hasepad. Hoe vêrder van die bedreiging af hoe beter. Watter een is jy? # Dissipels se reaksie Ek dink onder die groep was daar ’n mengelmoes van beide strategieë. Die felheid en tydsduur van die storm het party van hulle laat veg. Ons moet net aanhou roei. Ons moet net die water vinniger probeer uitskep. Hierdie selfde felheid het ander laat vlug. Hulle kon nie weghardloop nie. Hulle is in ’n bootjie op die see van Galilea. So die enigste manier van weghardloop vir hulle was om Jesus te gaan wakker maak wat besig was om te slaap #Watter was die regte reaksie? Moes hulle bloot aanhou roei en die water uit die boot skep, Jesus is mos saam met hulle in die boot. Hy sou hulle tog seker nie laat vergaan het nie. Of moes hulle sommer reg aan die begin al vir Jesus gaan wakker maak het sodat Hy toe al die storm kon bedaar?
  2. #Wat sou jy gedoen het as jy in hulle skoene was? Ek dink dit is moeilik om regtig te sê. Wie van u was al op ’n skuit terwyl daar ’n storm is? Miskien is ’n beter vraag ..... #Wat doen jy in jou krississe? Is jy die een wat opstaan en veg? Jy sien kans vir die reuse. Jy maak staat op jou kennis, krag en ander vermoeens en pak die bul by die horings. Of onttrek jy? Jy gaan sit bang erens in ’n hoekie, druk jou oë toe en hoop op die beste. Jy hoop ook dat niemand jou raaksien nie. Jy wil eintlik dit alleen deurgaan hoewel jy nie weet hoe jy dit gaan regkry nie. #Wat was Jesus se reaksie? Toe hulle Jesus wakker maak het Hy dadelik die storm aangespreek en dinge het onmiddellik kalm geword. Toe alles kalm was sê hy .... #Mark 4:40 .... Jesus het dus dadelik ’n gebrek aan geloof by hulle opgemerk. Wat Hy nie adresseer nie, is die feit dat hulle eers self dinge probeer uitsorteer het en toe op ’n punt gekom het waar hulle Hom wakker gemaak het. Dit lyk vir my, Jesus het nie die veg of vlug metode goed- of afgekeur nie. Hy het nie gesê as julle net aanhou roei en water uitgooi het, sou julle ok gewees het nie. Hy sê ook nie plaas het julle My lankal wakker gemaak nie. U sien God het ons gemaak wat en soos wat ons is. Hierdie veg of vlug reaksie is dit wat Hy in ons geplaas het of nie geplaas het nie. Sy kritiek lê nie hier nie. Hy sê .... #Hoe het julle dan geen geloof nie? Hoekom glo jy My nie terwyl jy doen wat jy doen nie? Miskien kan ons ook sê hoekom vra jy My nie in die 1ste plek wat jy moet doen nie. Hoekom vertrou jy My nie in en met jou situasie nie? Hulle was bang. Jy is net bang wanneer jy nie seker is of dit wat jy gaan doen gaan werk nie. #Wanneer ek optree uit myself het ek rede tot vrees Ons is niks en uit onsself nie tot veel in staat nie. Self dit wat vandag onder bepaalde omstandighede werk gaan nie noodwendig môre op ’n ander plek onder dieselfde of ander omstandighede, werk nie. Ons is bloot ’n spikkel op ’n spikkel, ’n stoffie op hierdie aarde.
  3. #Jesus berispe hulle omdat hulle gevrees het met Hom in die boot Die veg of vlug was nie die probleem nie. Die probleem is al het hulle gedoen wat vir hulle natuurlik was om te doen het hulle dit gedoen met vrees. Hulle was bang. Hy het dus verwag dat hulle Hom sou vertrou met dit waarmee hulle besig was. Here ek gaan aanhou roei en water uitgooi want ek weet U is by my en daarom sal ek nie vergaan nie. Omdat U hier is, is ek veilig. Of, Here ek hardloop na U toe want ek weet daar sal ek veilig wees. Nie een van die twee was teenwoordig nie #Jesus is by jou in die storm Hier is die woord: jy is nie alleen in die storm nie, Hy is saam met jou. Kind van God, as die storm woed, is Jesus by jou. Moenie jouself verwyt vir jou optrede nie. Jou inisieele reaksie is in lyn met hoe God jou gemaak het. Hoor egter nou by Hom hoe vêrder en glo dat Hy jou storm sal stilmaak. #Geen storm is teen hom bestand nie Dit Amplified taal se hierdie storm was ’n orkaan. Nie sommer net ’n fris briesie wat roeiwerk bietjie moeilik maak nie. Toe Jesus praat, toe het die orkaan nie ’n ander opsie as om te luister nie. Hy moes luister. Sien, die Skepper van die hemel en die aarde het gepraat. Die skepping kan nie teen die wil van die Skepper optree nie. Die skepping is gehoorsaam aan die Skepper. #Hoe lyk jou storm? Is die winde sterk en die golwe baie hoog? Is jou boot bykans vol water. Jy weet nie hoe lank jy nog sal oorleef nie. Is dit ’n storm van onsekerheid, siekte, vrees, hartseer, verwyte ens. Net soos wat die wind en die see aan die stem van Jesus gehoorsaam moet wees, so sal jou storm ook stilword wanneer die Skepper van die hemel en die aarde hom aanspreek. Luister mooi, Jesus is saam met jou in die storm. Al sou dit vir jou voel jou storm duur al solank jy weet nie eers meer waar is kruis of munt nie, Jesus weet presies. Sy woord sal orde in jou chaos bring. #Selfs die wind en see is aan Hom gehoorsaam Niks is kwytgeskel van Sy heerskappy nie. Hy is God en doen nog steeds wat geen mens kan doen nie. Glo Hom vanaand #As die storm woed, .... Glo Hom!