3. Mondeling
Daar is drie hoofkarakters in ons roman “Breek”: Tom,
Gideon, en Justie.
Maak ’n opsomming van een karakter waar jy na die
volgende kyk:
o Karaktereienskappe (Characteristics)
o Hoe die karakter in die verhaal inpas.
o Hoekom hou jy van hierdie karakter?
Goeie karaktereienskappe
Hoekom is hulle uniek?
Het jy / tiener is in gemeen (in common) met
hierdie karakter
4. Tegniese Aspekte
Jou mondeling moet beplan word (gebruik die “storiebord”)
handig in (18 Sept.)
Maak ’n opsomming (wat jy gaan sê / “script” in Afrikaans)
handig in (18 Sept.)
Jou video moet op YouTube gelaai word:
oDit moet op 18 September 2014 reg wees vir
oplaai.
oJy sal dit in die klas oplaai.
oDie naam van jou oplaaisel (download) moet soos volg wees.
5. Opsies
No. Tipe
Wenke
(Tips)
1
Som die karakter op
(Derdepersoon) “Praat” oor die karakter
Gebruik woorde, teks, visueel, en musiek om
opsomming te verryk.
2
Jy is die karakter
(Eerstepersoon)
3 CV / Biografie
Zoem in en uit op aspekte van karakters.
Gebruik visueel / animasie / onderhoud
(interview) om video te verryk.
4 Animasie / Tekeninge
Aktuele tekeninge (live drawings) of animasie
van karakter.
5 eBoek
Elke bladsy kyk na aspek van karakter.
Oudio, visueel en teks moet in eBoek wees.
6. Jou video moet dit hê!
• Oudio (Praat)
• Musiek
• Teks / Woorde
• Visueel (Prentjies / Fotos / Tekeninge / Animasie)
7. Waar kry ek informasie?
• Jou werkboek
• Opsommings op intranet