SlideShare une entreprise Scribd logo
1  sur  17
11 sept- amazing grace
11 sept- amazing grace
11 sept- amazing grace
11 sept- amazing grace
11 sept- amazing grace
11 sept- amazing grace
11 sept- amazing grace
11 sept- amazing grace
11 sept- amazing grace
11 sept- amazing grace
11 sept- amazing grace
11 sept- amazing grace
11 sept- amazing grace
11 sept- amazing grace
11 sept- amazing grace
11 sept- amazing grace
11 sept- amazing grace

Contenu connexe

En vedette (9)

God se orde - 18 September
God se orde - 18 September God se orde - 18 September
God se orde - 18 September
 
Die Onsinkbare Titanic Sink
Die Onsinkbare Titanic SinkDie Onsinkbare Titanic Sink
Die Onsinkbare Titanic Sink
 
Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan
Leef in god se teenwoordigheid 15 JanLeef in god se teenwoordigheid 15 Jan
Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan
 
Die Exstreme Kerk
Die Exstreme KerkDie Exstreme Kerk
Die Exstreme Kerk
 
Circle makers jou jerigo
Circle makers   jou jerigoCircle makers   jou jerigo
Circle makers jou jerigo
 
4 sept - Vat jou goed en trek
4 sept - Vat jou goed en trek4 sept - Vat jou goed en trek
4 sept - Vat jou goed en trek
 
4 September - Liefde wat herstel
4 September - Liefde wat herstel4 September - Liefde wat herstel
4 September - Liefde wat herstel
 
Storms preek 22 Jan 2017
Storms preek 22 Jan 2017Storms preek 22 Jan 2017
Storms preek 22 Jan 2017
 
12 Mrt - Doelloos tot Satisfied
12 Mrt - Doelloos tot Satisfied12 Mrt - Doelloos tot Satisfied
12 Mrt - Doelloos tot Satisfied
 

Plus de AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 

Plus de AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 

Notes de l'éditeur

  1. Ons almal het memories oor hoe ons grootgeword het en die kerk waarin ons grootgeword het – party goeies en ander nie so goed nie – van die goed wat vir ons vertel is oor geloof en God maak sin en ander nie so baie nie. Iets wat geneig is om deel te vorm van mense se geloof... # Om te bargain met God ...en baie het al so by die Here uitgekom. Maar hoeveel keer het ons nie al gebargain en dan nie eers ons end van die onderhandeling nagekom nie. Here help my asb. net met hierdie toets/ as u sal, sal ek. Slefs mense wat nie glo nie doen dit ook – Here as u bestaan, help my. Wie van julle het al?
  2. # Dit vat baie geloof om te dink dat God jou ken, jou omstandigede ken en dat Hy omgee vir jou # Jy glo jy het iets wat God wil hê – of nog beter nodig het. Gehoorsaamheid, kerkbywoning, my geld. Kom nou, God is God en hy het niks nodig van my en jou nie. En lyk my dis deel van die mensdom en ander gelowe ook : om te dink dat ons God kan please of tevrede stel
  3. # Hy het alles en alles behoort aan Hom. Hy hou alles in Sy hand en weet ook presies wat ons nodig het. En dis dit wat die mensdom die nodigste het wat Hy vir ons kom moontlik maak het en tot ons beskikking stel het. Dis die een ding wat Christenskap van ander gelowe skei, die een ding wat Christenskap saamvat en Jy kan dit in een woord opsom :
  4. ## Onverdiende guns – jy kry iets vir niks. Ons almal kry soms so gelukkie – waar iemand vir jou iets gee sonder dat jy iets daarvoor gedoen het. Die Engels verduidelik mooi die verskil tussen mercy en grace. ## # Die een wat dit gee is die hero in die storie. Dit maak God anders as die ander afgode. Genade het niks te doen met wie die een is wat dit ontvang het en wat hy/sy gedoen het nie..dit het alles te doen met die een wat dit gee. Kom ons luister na ’n gedeelte uit die skrif wat dit mooi beskryf.
  5. Paulus skryf ’n brief uit die tronk aan die mense in die stad Efese (65nC) Hy ken hulle nie – maar besef dat dit ’n NB stad is en dat hulle dit aan alle christene kan versprei van daar af ( voor google en cable TV ens.) # Julle was dood in julle verh met God – dood vir Hom en Hy vir julle # ons is geneig om te dink dit werk andersom....droogemaak/vol sonde ...maar ek sal van nou af ...ek moes nie, maar ek belowe van nou af..nee, MAAR GOD, wat ryk is in barmhartigheid # nuwe vertaling sê : Die liefde waarmee hy Ons liefgehad het... Hoekom gee Hy om en doen Hy wat Hy doen?..Liefde..daarom in die hartjie daarvan waaroor die Christendom gaan die woorde # # en dit word ’n realiteit in ons lewens deur net te glo
  6. ## Dit is ’n geskenk van God – en dit het niks met jou te doen nie en alles te doen met die een wat dit gee.
  7. # gebooie was gegee vir mense wat reeds in verhouding met God was om vir die volk te sê : hier is hoe julle moet lyk en doen, maar hulle kon nie eers daarvolgens leef nie, wat maak my en jou so besonders dat ons dink ons kan? #Jesus – as jy gedink het dis moeilik, dink weer en gaan lees wat sê Jesus... #die Bybel – norms en standaarde wat elke mens se foute uitskreeu #jou eie lysie? Daar is nie so lys nie.Ons maak dit nie- kan baiekeer nie eers ons kant vd deal nakom nie. Wat gebruik jy om te bepaal of jy ok is?? #as dit gaan oor wat ons doen, is ons verlore.
  8. #Ons dink maar elke keer dat ons wel ’n aandeel het. Ok nou moet ek net... Ek het nuus vir jou – het niks met wat jy gedoen het te doen nie # # Net wat God gedoen het
  9. ### Jy moet genade aanvaar/omarm anders gaan jy altyd wonder waar jy staan met God Die enigste ander opsie is selfregverdiging
  10. As dit kom by God se genade : Wat is jou maar? Hoekom is ons geneig om te dink ons kan met God onderhandel? Its all obout YOU and not about me..