Ce diaporama a bien été signalé.
Nous utilisons votre profil LinkedIn et vos données d’activité pour vous proposer des publicités personnalisées et pertinentes. Vous pouvez changer vos préférences de publicités à tout moment.

Wegbreek 1

173 vues

Publié le

Neem 3 minute om stil te word voor die Here.

  • Login to see the comments

  • Soyez le premier à aimer ceci

Wegbreek 1

  1. 1. Neem solank as wat jy wil met die oefening. “Click” elke keer“volgende” wanneer jy gereed is.Bly solank jy wil op elke bladsy. Volgende.
  2. 2. Raak vir ‘n paar oomblikke stil. Haal drie keer diep asem. Onthou jy is in die liefdevolle teenwoordigheid van God.Vorige Volgende.
  3. 3. Lees: Die Here is God, Hy alleen is God.Vorige Volgende.
  4. 4. Lees rustig: Hierdie tyd van die jaar is alles ‘n gejaag. Verskillende dinge jaag ook om God se plek in ons lewens in te neem. God wil ons graag daaraan herinner dat Hy alleen God is.Vorige Volgende.
  5. 5. Neem ‘n paar oomblike om te dink oor: Waar het jy God raakgesien oor die laaste paar dae?Vorige Volgende.
  6. 6. Neem ‘n paar oomblike om te dink oor: Wat keer soms dat jy God raaksien?Vorige Volgende.
  7. 7. Bid die gebed – of enige ander gebed Here God en Vader, ek is hier om U teenwoordigheid te geniet. Vind vreugde in my hierBegin wees. AmenVorige

×