SlideShare a Scribd company logo
1 of 14
KRITIESE WAARDERING
SKEPPENDE KUNSTE: DRAMA
GRAAD 9
KW 3
HERSIENING
Drama Elemente Tegniese Hulpbronne Karakterisering
Tema Dekor/Stel Fisies:
Karakters Rekwisiete postuur, bewegings,
Dialoog en Taal Kostuums gesigsuitdrukking,
Struktuur Grimering mannerismes
Sosio-Politieke Agtergrond Klank
Beligting Vokaal:
toon, toonhoogte, ritme,
frasering, volume, tempo,
klem, artikulasie, aksent
TIPES MEDIA
• Media dra altyd boodskap oor
• Bewus van:
• Wie dra boodskap uit?
• Na wie?
• Wat kry hulle daaruit?
• Wat is ingesluit/ word uitgelos?
• Hoe beinvloed boodskap ontvanger?
• Media- positief en negatief
• Inliging oordra EN beinvloed/ manipuleer
• Bewus van invloed van media bevraagteken, nie net aanvaar
TIPES MEDIA
• KOERANTE
• RADIO
• TELEVISIE
• DIE INTERNET
• TYDSKRIFTE
• ADVERTENSIES
• FILMS
DIE UITWERKING WAT DIE MEDIA OP ONS
LEWENS HET
• Wat is die rol van die media?
• Die inligting word op TV, die internet of die radio uitgesaai,
of dit word in tydskrifte en koerante, op plakkate en
reklameborde, of in ’n ander gedrukte vorm gepubliseer.
• Mense gebruik die media om uit te vind oor die finansiële
markte, die weer, die jongste nuus, en die skindernuus op
die sosiale front.
BELANGRIKE TERME
• 1. Sensuur: die verwydering van ‘n artikel, of film of program wat
polities gevaarlik, of aanstootlik of immoreel is; of die verwydering van
dele sodat die leser of kyker nie die hele boodskap kry of die
geheelbeeld sien nie.
• 2. Ouderdomsbeperking: die beperking van die ouderdomsgroep wat na
’n program mag luister, ’n rolprent mag kyk, of ’n boek of artikel mag
lees.
• 3. Verberging van identifikasie: die identiteit van ’n persoon wat
betrokke was by ’n insident waaroor daar in die media verslag gedoen is,
word weggesteek. Moontlik iemand wat dood is, of daarvan verdink word
dat hulle ’n misdaad gepleeg het, of wat moontlik ’n ooggetuie was.
BELANGRIKE TERME
• 4. Helde en skurke: die media kan mense as ’n held of ’n skurk uitbeeld; dit
gee vir die media baie mag, want hulle kan beïnvloed hoe ons oor mense voel.
• 5. Sosiale verantwoordelikheid:die media het ’n belangrike plig om inligting en
nuus aan lede van die samelewing oor te dra; hulle moet betroubare bronne van
inligting wees.
• 6. Objektiwiteit: die inligting wat aangebied word, word nie deur persoonlike
gevoelens beïnvloed nie; dit word bloot op feite gebasseer.
• 7. Subjektiwiteit: die inligting waaroor verslag gedoen word, word beïnvloed
deur die verslaggewer se eie mening gevoelens en ervarings.
• 8. Propoganda: om inligting en idees aan te bied wat nie waar is nie, of wat
oordryf word ten einde ondersteuning vir ’n saak of politieke leier te wen.
• 9. Nuwe tegnologie: deur die ontwikkeling van nuwe vaardighede en toerusting
kan inligting van ’n beter gehalte aan meer mense, in ’n korter tyd as ooit te
vore aangebied word.
FILMTAAL
• Hoe word ‘n televisieprogram gemaak?
• Wanneer jy deur die lens van ’n kamera kyk, sal jy ’n raam of raster
sien.
• Dit is wat die filmmakers en fotograwe bedoel wanneer hulle sê hulle het
“’n raam geskiet”.
• Verskillende tipes “rame”
FILMTAAL
• Daar is verskillende tipes skote:
• Afstandskoot (L.S.)
• Mid- of Medium Skoot (M.S.)
• Nabyskoot (N.S. of, meer algemeen, “C.U.”= “Close Up”
• Uiterse Naby Skoot (“extreme close-up)
AFRIKAANSE EN ENGELSE TERME
• Redigering= editing
• Regie = direction
• (Kamera) skote = shots
• Hoeke= angles
• Klankbaan = soundtrack/ score
• Teks = script
• Animasie = animation
PRAKTIES: FILMRESENSIE
• Groepe van 2-6 leerders *Voer op voor klas
• Konsep: FilmTalk Geselsprogram (“talk show”) (of gee eie titel vir program)
• Een leerder = gasvrou/gasheer (“host”) van die program
• Ander leerders= filmresensente/ filmkenners wat kommentaar lewer oor die
film (gekyk in die klas) NIE AKTEURS/REGISSEUR VAN FILM NIE!
• Bespreek:
 Toneelspel (karakterisering/ realisties/ “casting” keuses)
 Kunsregie/ ontwerp (kostuums/dekor/rekwisiete/klank/beligting)
 Kamerawerk (skote effektief/interessant)
 Teks en temas wat aangeraak word
 Film moeite werd om te gaan kyk? Teikengehoor?
Kriteria Leerder Punte
1 Groepwerk:
1.1 Leerders het taak as ‘n groep voltooi. 5
1.2 Leerders is goed voorberei. Opvoering is gerepeteer as groep. 5
1.3 Opvoering toon ‘n verskeidenheid opinies en idees. 10
20
2 Individuele bydrae:
2.1 Vokale en fisiese karakterisering 5
2.2 Interaksie en samewerking met groeplede tydens opvoering 5
2.3 Leerder is voorbereid en tree op met selfvertroue. 10
2.4 Inhoud van teks evalueer film. Lewer kritiek. 10
30
TOTAAL 50

More Related Content

What's hot

Teacher presentation
Teacher presentationTeacher presentation
Teacher presentation
millerpas
 
Comedy Genre Conventions
Comedy Genre ConventionsComedy Genre Conventions
Comedy Genre Conventions
08farleyjor
 
Conventions of drama & action
Conventions of drama & actionConventions of drama & action
Conventions of drama & action
shazmindina
 

What's hot (20)

Screenwriting - Lesson 1 - Introduction
Screenwriting - Lesson 1 - IntroductionScreenwriting - Lesson 1 - Introduction
Screenwriting - Lesson 1 - Introduction
 
Drama
DramaDrama
Drama
 
Teacher presentation
Teacher presentationTeacher presentation
Teacher presentation
 
Gr 8 teaterstyle kw3
Gr 8 teaterstyle kw3Gr 8 teaterstyle kw3
Gr 8 teaterstyle kw3
 
El personaje(parte 2), creación de personajes, características, protagonista ...
El personaje(parte 2), creación de personajes, características, protagonista ...El personaje(parte 2), creación de personajes, características, protagonista ...
El personaje(parte 2), creación de personajes, características, protagonista ...
 
Escaleta, guión,
Escaleta, guión,Escaleta, guión,
Escaleta, guión,
 
What is drama
What is dramaWhat is drama
What is drama
 
La construcción del guión
La construcción del guiónLa construcción del guión
La construcción del guión
 
Comedy Genre Conventions
Comedy Genre ConventionsComedy Genre Conventions
Comedy Genre Conventions
 
Science fiction conventions
Science fiction conventionsScience fiction conventions
Science fiction conventions
 
Basics Of Screenwriting
Basics Of ScreenwritingBasics Of Screenwriting
Basics Of Screenwriting
 
Writing a film script (introduction to the basics)
Writing a film script (introduction to the basics)Writing a film script (introduction to the basics)
Writing a film script (introduction to the basics)
 
Conventions of drama & action
Conventions of drama & actionConventions of drama & action
Conventions of drama & action
 
Guión cinematográfico
Guión cinematográficoGuión cinematográfico
Guión cinematográfico
 
Film Language: Camera angles and shot size introduction for Film Studies. Als...
Film Language: Camera angles and shot size introduction for Film Studies. Als...Film Language: Camera angles and shot size introduction for Film Studies. Als...
Film Language: Camera angles and shot size introduction for Film Studies. Als...
 
Screen writing
Screen writingScreen writing
Screen writing
 
Elements of Drama
Elements of DramaElements of Drama
Elements of Drama
 
What is a screenplay - A Beginner's Guide To Screenplay Writing
What is a screenplay - A Beginner's Guide To Screenplay WritingWhat is a screenplay - A Beginner's Guide To Screenplay Writing
What is a screenplay - A Beginner's Guide To Screenplay Writing
 
Film genre
Film genreFilm genre
Film genre
 
How to make a Short Film
How to make a Short FilmHow to make a Short Film
How to make a Short Film
 

More from Elana Heyns (6)

Teatergeskiedenis gr 8 kw 4
Teatergeskiedenis gr 8 kw 4 Teatergeskiedenis gr 8 kw 4
Teatergeskiedenis gr 8 kw 4
 
Gr 8 poppeteater kwartaal 4
Gr 8 poppeteater kwartaal 4 Gr 8 poppeteater kwartaal 4
Gr 8 poppeteater kwartaal 4
 
Gr 8 vertelkuns kw 2
Gr 8 vertelkuns kw 2Gr 8 vertelkuns kw 2
Gr 8 vertelkuns kw 2
 
Gr 8 stem en liggaam kw1
Gr 8 stem en liggaam kw1Gr 8 stem en liggaam kw1
Gr 8 stem en liggaam kw1
 
Gr 9 kw 3 kritiese waardering (2)
Gr 9 kw 3 kritiese waardering (2)Gr 9 kw 3 kritiese waardering (2)
Gr 9 kw 3 kritiese waardering (2)
 
Kw 1 ritueel
Kw 1 ritueelKw 1 ritueel
Kw 1 ritueel
 

Gr 9 K3 3Kritiese Waardering 2018 met prakties

  • 2. HERSIENING Drama Elemente Tegniese Hulpbronne Karakterisering Tema Dekor/Stel Fisies: Karakters Rekwisiete postuur, bewegings, Dialoog en Taal Kostuums gesigsuitdrukking, Struktuur Grimering mannerismes Sosio-Politieke Agtergrond Klank Beligting Vokaal: toon, toonhoogte, ritme, frasering, volume, tempo, klem, artikulasie, aksent
  • 3. TIPES MEDIA • Media dra altyd boodskap oor • Bewus van: • Wie dra boodskap uit? • Na wie? • Wat kry hulle daaruit? • Wat is ingesluit/ word uitgelos? • Hoe beinvloed boodskap ontvanger? • Media- positief en negatief • Inliging oordra EN beinvloed/ manipuleer • Bewus van invloed van media bevraagteken, nie net aanvaar
  • 4. TIPES MEDIA • KOERANTE • RADIO • TELEVISIE • DIE INTERNET • TYDSKRIFTE • ADVERTENSIES • FILMS
  • 5. DIE UITWERKING WAT DIE MEDIA OP ONS LEWENS HET • Wat is die rol van die media? • Die inligting word op TV, die internet of die radio uitgesaai, of dit word in tydskrifte en koerante, op plakkate en reklameborde, of in ’n ander gedrukte vorm gepubliseer. • Mense gebruik die media om uit te vind oor die finansiële markte, die weer, die jongste nuus, en die skindernuus op die sosiale front.
  • 6. BELANGRIKE TERME • 1. Sensuur: die verwydering van ‘n artikel, of film of program wat polities gevaarlik, of aanstootlik of immoreel is; of die verwydering van dele sodat die leser of kyker nie die hele boodskap kry of die geheelbeeld sien nie. • 2. Ouderdomsbeperking: die beperking van die ouderdomsgroep wat na ’n program mag luister, ’n rolprent mag kyk, of ’n boek of artikel mag lees. • 3. Verberging van identifikasie: die identiteit van ’n persoon wat betrokke was by ’n insident waaroor daar in die media verslag gedoen is, word weggesteek. Moontlik iemand wat dood is, of daarvan verdink word dat hulle ’n misdaad gepleeg het, of wat moontlik ’n ooggetuie was.
  • 7. BELANGRIKE TERME • 4. Helde en skurke: die media kan mense as ’n held of ’n skurk uitbeeld; dit gee vir die media baie mag, want hulle kan beïnvloed hoe ons oor mense voel. • 5. Sosiale verantwoordelikheid:die media het ’n belangrike plig om inligting en nuus aan lede van die samelewing oor te dra; hulle moet betroubare bronne van inligting wees. • 6. Objektiwiteit: die inligting wat aangebied word, word nie deur persoonlike gevoelens beïnvloed nie; dit word bloot op feite gebasseer. • 7. Subjektiwiteit: die inligting waaroor verslag gedoen word, word beïnvloed deur die verslaggewer se eie mening gevoelens en ervarings. • 8. Propoganda: om inligting en idees aan te bied wat nie waar is nie, of wat oordryf word ten einde ondersteuning vir ’n saak of politieke leier te wen. • 9. Nuwe tegnologie: deur die ontwikkeling van nuwe vaardighede en toerusting kan inligting van ’n beter gehalte aan meer mense, in ’n korter tyd as ooit te vore aangebied word.
  • 8. FILMTAAL • Hoe word ‘n televisieprogram gemaak? • Wanneer jy deur die lens van ’n kamera kyk, sal jy ’n raam of raster sien. • Dit is wat die filmmakers en fotograwe bedoel wanneer hulle sê hulle het “’n raam geskiet”. • Verskillende tipes “rame”
  • 9. FILMTAAL • Daar is verskillende tipes skote: • Afstandskoot (L.S.) • Mid- of Medium Skoot (M.S.) • Nabyskoot (N.S. of, meer algemeen, “C.U.”= “Close Up” • Uiterse Naby Skoot (“extreme close-up)
  • 10.
  • 11.
  • 12. AFRIKAANSE EN ENGELSE TERME • Redigering= editing • Regie = direction • (Kamera) skote = shots • Hoeke= angles • Klankbaan = soundtrack/ score • Teks = script • Animasie = animation
  • 13. PRAKTIES: FILMRESENSIE • Groepe van 2-6 leerders *Voer op voor klas • Konsep: FilmTalk Geselsprogram (“talk show”) (of gee eie titel vir program) • Een leerder = gasvrou/gasheer (“host”) van die program • Ander leerders= filmresensente/ filmkenners wat kommentaar lewer oor die film (gekyk in die klas) NIE AKTEURS/REGISSEUR VAN FILM NIE! • Bespreek:  Toneelspel (karakterisering/ realisties/ “casting” keuses)  Kunsregie/ ontwerp (kostuums/dekor/rekwisiete/klank/beligting)  Kamerawerk (skote effektief/interessant)  Teks en temas wat aangeraak word  Film moeite werd om te gaan kyk? Teikengehoor?
  • 14. Kriteria Leerder Punte 1 Groepwerk: 1.1 Leerders het taak as ‘n groep voltooi. 5 1.2 Leerders is goed voorberei. Opvoering is gerepeteer as groep. 5 1.3 Opvoering toon ‘n verskeidenheid opinies en idees. 10 20 2 Individuele bydrae: 2.1 Vokale en fisiese karakterisering 5 2.2 Interaksie en samewerking met groeplede tydens opvoering 5 2.3 Leerder is voorbereid en tree op met selfvertroue. 10 2.4 Inhoud van teks evalueer film. Lewer kritiek. 10 30 TOTAAL 50