SlideShare une entreprise Scribd logo
1  sur  21
 
DAAR IS GEEN BOME IN DIE LEEUKUIL NIE
Die Here kon die … … Koning ‘n ander besluit laat neem … Leeukuil toesluit sodat niemand daar kon ingaan nie … Leeus verander het in katjies …‘ n Boom in die leeukuil sit Maar…  daar is geen boom in die leeukuil nie
 
 
HOEKOM IS DAAR ‘N LEEUKUIL?
Dit is ‘n plek van geboorte Dan 6:25-26   Koning Darius laat toe ’n kennisgewing skryf vir al die volke en nasies en taalgroepe op aarde: “Ek groet julle almal!  26 Hiermee gee ek bevel dat in al die gebiede waaroor ek regeer, almal die hoogste ontsag moet hê vir Daniël se God. “Hy is die lewende God wat leef tot in ewigheid. Sy ryk sal nie oorweldig kan word of sy regering beëindig word nie.  (LB) 1
Dit is die geboorteplek van die getuienis van God se vermoë om te red
Dit is ‘n plek van ‘n nuwe begin Rom 8:28   Ons weet dat God alles wat gebeur, laat saamwerk tot ons voordeel as ons Hom liefhet, want God het ons geroep omdat Hy vooraf so besluit het.  (LB) 2
Dit is die plek waar die Here ‘n nuwe uitkoms bring
Dit is ‘n plek van toetsing Jak 1:2-3   Broers, as die moeilikhede van alle kante af op julle toesak, moet julle bly wees daaroor.  3 Julle het al geleer dat dit julle standvastig maak as julle geloof op hierdie manier getoets word en julle die toets slaag.  (LB) 3
Dit is die plek waar jou geloof getoets word
Dit is ‘n plek van seën 2 Cor 4:17  Die moeilikhede wat ek nou het, is nie so erg nie en hulle gaan verby. Maar hulle berei my voor vir die ewige seën wat God my sal gee, en dit is wonderliker as enigiets waarmee ek dit nou kan probeer vergelyk.  (LB) 4
Dit is die plek waar die Here Sy seën oor jou uitstort
Dit is ‘n plek van afronding Jak 1:4   Hierdie standvastigheid moet toegelaat word om ten volle te ontwikkel sodat julle beproefde en afgeronde Christene kan wees sonder gebreke.  (LB) 5
Dit is die plek waar die Here met jou werk en jou karakter gevorm word
Dit is ‘n plek van wonderwerke Dan 6:27  Dit is Hy wat kan red en vrymaak; Hy doen wonderwerke in die hemel en op aarde. Hy het vir Daniël gered uit die mag van die leeus.”  (LB) 6
Dit is die plek waar die Here op so ‘n wyse kan ingryp dat niemand kan twyfel nie
DIT IS ‘N PLEK VAN VERWAGTING!
 
 

Contenu connexe

Tendances

Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebedguest3c6c7f
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleenErnest Potgieter
 
God se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóúGod se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóúErnest Potgieter
 
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidDie woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidAGS Lofoord Upington
 
Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14Susanna De Waal
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Ernest Potgieter
 
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!Susanna De Waal
 
18 mei 2014 verkiesing(2) (1)
18 mei 2014 verkiesing(2) (1)18 mei 2014 verkiesing(2) (1)
18 mei 2014 verkiesing(2) (1)Ernest Potgieter
 
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!Ernest Potgieter
 
Hoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenHoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenErnest Potgieter
 
breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12Susanna De Waal
 
Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeCornelius Joubert
 

Tendances (20)

Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen
 
Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6
 
28 Augustus - Familienaam
28 Augustus - Familienaam28 Augustus - Familienaam
28 Augustus - Familienaam
 
Seuns en dogters van god
Seuns en dogters van godSeuns en dogters van god
Seuns en dogters van god
 
God se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóúGod se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóú
 
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidDie woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
 
Wat sing jy
Wat sing jyWat sing jy
Wat sing jy
 
Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
 
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
 
Die Krag van Gebed
Die Krag van GebedDie Krag van Gebed
Die Krag van Gebed
 
18 mei 2014 verkiesing(2) (1)
18 mei 2014 verkiesing(2) (1)18 mei 2014 verkiesing(2) (1)
18 mei 2014 verkiesing(2) (1)
 
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
 
Hoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenHoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer ken
 
breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12
 
God se wil in 2015
God se wil in 2015God se wil in 2015
God se wil in 2015
 
Tema - God sê
Tema - God sêTema - God sê
Tema - God sê
 
Gaan jy 'n present wees
Gaan jy 'n present weesGaan jy 'n present wees
Gaan jy 'n present wees
 
Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sonde
 

En vedette

Social Network For Employee V1 0 20091125
Social Network For Employee V1 0 20091125Social Network For Employee V1 0 20091125
Social Network For Employee V1 0 20091125Navik Numsiang
 
Australia And New Zealand
Australia And New ZealandAustralia And New Zealand
Australia And New ZealandGrange Products
 
Visual Dictionary- Travertine
Visual Dictionary- TravertineVisual Dictionary- Travertine
Visual Dictionary- TravertineTravertine
 
My School
My SchoolMy School
My SchoolPeckmc1
 
Ngày đẹp nhất đời tôi
Ngày đẹp nhất đời tôiNgày đẹp nhất đời tôi
Ngày đẹp nhất đời tôiPeterBroon
 

En vedette (8)

Social Network For Employee V1 0 20091125
Social Network For Employee V1 0 20091125Social Network For Employee V1 0 20091125
Social Network For Employee V1 0 20091125
 
Aktuelles Gastein
Aktuelles GasteinAktuelles Gastein
Aktuelles Gastein
 
Haus Gasteinertal-Home
Haus Gasteinertal-HomeHaus Gasteinertal-Home
Haus Gasteinertal-Home
 
Australia And New Zealand
Australia And New ZealandAustralia And New Zealand
Australia And New Zealand
 
Visual Dictionary- Travertine
Visual Dictionary- TravertineVisual Dictionary- Travertine
Visual Dictionary- Travertine
 
My School
My SchoolMy School
My School
 
Ngày đẹp nhất đời tôi
Ngày đẹp nhất đời tôiNgày đẹp nhất đời tôi
Ngày đẹp nhất đời tôi
 
Texas S Ta R Chart
Texas S Ta R ChartTexas S Ta R Chart
Texas S Ta R Chart
 

Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie

  • 1.  
  • 2. DAAR IS GEEN BOME IN DIE LEEUKUIL NIE
  • 3. Die Here kon die … … Koning ‘n ander besluit laat neem … Leeukuil toesluit sodat niemand daar kon ingaan nie … Leeus verander het in katjies …‘ n Boom in die leeukuil sit Maar… daar is geen boom in die leeukuil nie
  • 4.  
  • 5.  
  • 6. HOEKOM IS DAAR ‘N LEEUKUIL?
  • 7. Dit is ‘n plek van geboorte Dan 6:25-26 Koning Darius laat toe ’n kennisgewing skryf vir al die volke en nasies en taalgroepe op aarde: “Ek groet julle almal! 26 Hiermee gee ek bevel dat in al die gebiede waaroor ek regeer, almal die hoogste ontsag moet hê vir Daniël se God. “Hy is die lewende God wat leef tot in ewigheid. Sy ryk sal nie oorweldig kan word of sy regering beëindig word nie. (LB) 1
  • 8. Dit is die geboorteplek van die getuienis van God se vermoë om te red
  • 9. Dit is ‘n plek van ‘n nuwe begin Rom 8:28 Ons weet dat God alles wat gebeur, laat saamwerk tot ons voordeel as ons Hom liefhet, want God het ons geroep omdat Hy vooraf so besluit het. (LB) 2
  • 10. Dit is die plek waar die Here ‘n nuwe uitkoms bring
  • 11. Dit is ‘n plek van toetsing Jak 1:2-3 Broers, as die moeilikhede van alle kante af op julle toesak, moet julle bly wees daaroor. 3 Julle het al geleer dat dit julle standvastig maak as julle geloof op hierdie manier getoets word en julle die toets slaag. (LB) 3
  • 12. Dit is die plek waar jou geloof getoets word
  • 13. Dit is ‘n plek van seën 2 Cor 4:17 Die moeilikhede wat ek nou het, is nie so erg nie en hulle gaan verby. Maar hulle berei my voor vir die ewige seën wat God my sal gee, en dit is wonderliker as enigiets waarmee ek dit nou kan probeer vergelyk. (LB) 4
  • 14. Dit is die plek waar die Here Sy seën oor jou uitstort
  • 15. Dit is ‘n plek van afronding Jak 1:4 Hierdie standvastigheid moet toegelaat word om ten volle te ontwikkel sodat julle beproefde en afgeronde Christene kan wees sonder gebreke. (LB) 5
  • 16. Dit is die plek waar die Here met jou werk en jou karakter gevorm word
  • 17. Dit is ‘n plek van wonderwerke Dan 6:27 Dit is Hy wat kan red en vrymaak; Hy doen wonderwerke in die hemel en op aarde. Hy het vir Daniël gered uit die mag van die leeus.” (LB) 6
  • 18. Dit is die plek waar die Here op so ‘n wyse kan ingryp dat niemand kan twyfel nie
  • 19. DIT IS ‘N PLEK VAN VERWAGTING!
  • 20.  
  • 21.