SlideShare a Scribd company logo
1 of 8
“ Maak gereed die Koning kom! “




          ‘n Geestelike reis van Egipte tot Kanaan
      Jy kan gered word uit ‘n verlore wereld, gereinig word van alle
    sondes & ongeregtighede & ‘n pad van heiligmaking saam met jou
          Verlosser Jeshua die Messias stap na die beloofde land!
Die Tweede boek van die Bybel beskryf die uittog van God se volk,
                die kinders van Israel, uit Egipteland na die beloofde land Kanaan
In Egipte het die volk swaar geleef nadat hulle die God van hul vaders verruil het om Egiptiesegode te dien.
              Farao, die Egiptiese Koning het gemerk hoedat die Hebreeuse volk vermeerder &
                        wou deur harde dwang arbeid beheer oor hul getalle behou . . .




    Uiters moeilike omstandighede & swaar verdrukking dwing die volk om met verlange te roep na die
  Lewende God wat eens op „n tyd hul voorgeslagte in liefde versorg& beskerm het, teen die siele vyand
Die land Egipte waarin die volk nou woon, verwys na die toestand van verlorenheid
               waarin ons vandag gebore word. „n Wereld waar die God van hemel & aarde
                   nie geken of gedien word nie, maar waar die vader van leuns „n reg het
                       oor mense lewens as gevolg van ons sondes & ongeregtighede

         Net soos wat God destyds Sy volk uit die hand van Farao verlos het, kom Hy vandag
             nog die mens te hulp wanneer Hy die weg tot geestelike vryheid vir jou bied




Die onderstaande word as metafoor gebruik in ons geestelike reis vanuit Egipte na
Kanaan, die land van melk & heuning:
Egipte :    Verlore wereld van sonde, ongeregtigheid & afgodediens
Pasga :     Redding van my siel: Die Lam van God dra die straf vir my sonde
Woestyn :   Reiniging (afle van die verkeerde & opneem van God se geregtigheid)
Kanaan :    Geestelike oorwinning
Exodus vertel dat Egipteland bewoon word deur verskillende volksgenote
                          • Egiptenare;
                          • Israeliete ; en
                          • mense met gemende bloed . . .




Die wereld waarin ons vandag beweeg word deur dieselfde groepe mense bewoon
Die volbloed Egiptenare is mense tussen ons wat
                          geen behoefte na die Almagtige Skepper het nie




• Hulle dien afgode (ander gode & aardse rykdom)
• Het geen plan om van hul gode en aardse rykdom af te sien nie
• Hierdie mense woon tussen ons in die verlore wereld en gaan selfs kerk toe
• Hul neem geen notisie van die Evangelie nie, alhoewel hul telkemale die boodskap van redding hoor
• Volbloed Egiptenare is baie gelukkig & tevrede in die verlore wereld van Egipte & het geen behoefte aan
  verlossing of „n nuwe lewe in Christus nie
Dan is daar die mense tussen ons wat Suiwer Joodse bloed het . . .




Dit is mense wie se familie reeds geslagte lank die God van Abraham, Isak & Jakob vrywilliglik en met
oorgawe dien
•   Hulle het geen twyfel wie God is nie en hul het geen behoefte daaraan om ander gode te dien nie
•   Hulle verlang na die God van hul Voorvaders en het „n groot behoefte na Sy Woord en Waarhede
•   Hulle luister met groot belangstelling en gewilligheid na die Evangelie
•   Aanvaar Christus sonder twyfel as persoonlike Verlosser en wil nie langer in die verlore
    wereld aanbly as hul God persoonlik ontmoet het nie, daarom soek en vind hulle maklik die weg na
    Kanaan deur die “woestyn lewe” van reiniging van sonde en heiligmaking
Die laaste groep mense wat in die wereld woon is mense met gemengde bloed
               Hierdie mense is gebore uit „n huwelik tussen
           „n gelowige (Jood) & ongelowige (Egiptiese) ouerpaar


                                                 • Kinders gebore uit „n geestelik
                                                   gemengde huwelik is verdeel
                                                   tussen twee gelowe
                                                 • Hul sukkel geestelik & kannie
                                                   werklik verbind tot die Skepper God
                                                   nie
                                                 • Hulle kry nie veel vat aan afgode of
                                                   die Christelike geloof nie
                                                 • Hulle vind dit moeilik om die rede &
                                                   doel van die Kruisdood van Christus
                                                   te verstaan & begryp glad nie hul
                                                   sondige toestand voor „n Heilige
                                                   God nie



        Hulle vind dit dikwels moeilik of onmoontlik om „n oorgawe
        te maak; of om geestelik te groei & te volhard in die geloof
Watter een van hierdie inwoners verteenwoordig jou?


           EGIPTENAAR
           Dien afgode
                                         Egiptenaar, Israeliet of uit
                                        gemengde huwelik gebore:

                                         ALLE mense word gered
           GEMENGDE BLOED                 deur die kosbare bloed
           Verdeel tussen afgode             van Jesus Christus
           & die God van Israel        wanneer jy „n eie keuse maak
                                            om voor God te buig
                                           jou sondes te belei en
                                      Christus Jesus as jou Verlosser
                                              aan te neem . . .
            JOOD
            Ten volle oorgegee
            aan Christus


     Wil jy uit jou ongeredde toestand gered word,
       of is jy tevrede met „n lewe sonder God?              WORD VERVOLG . . .

More Related Content

What's hot (6)

Omgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgothaOmgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgotha
 
Tema: Aangegryp deur god se heiligheid
Tema: Aangegryp deur god se heiligheidTema: Aangegryp deur god se heiligheid
Tema: Aangegryp deur god se heiligheid
 
16 Okt Hoor en doen
16 Okt Hoor en doen 16 Okt Hoor en doen
16 Okt Hoor en doen
 
Tema - Kyk nie Terug nie, Vorentoe
Tema - Kyk nie Terug nie, VorentoeTema - Kyk nie Terug nie, Vorentoe
Tema - Kyk nie Terug nie, Vorentoe
 
Verlossing van sonde
Verlossing van sondeVerlossing van sonde
Verlossing van sonde
 
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
 

More from meliscl

Dit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geeDit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te gee
meliscl
 
Wie dra jou straf
Wie dra jou strafWie dra jou straf
Wie dra jou straf
meliscl
 
Who pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsWho pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sins
meliscl
 
What we belief
What we beliefWhat we belief
What we belief
meliscl
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
meliscl
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
meliscl
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van God
meliscl
 
Skuil by my
Skuil by mySkuil by my
Skuil by my
meliscl
 
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lamNie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
meliscl
 
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis
meliscl
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna
meliscl
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!
meliscl
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodus
meliscl
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
meliscl
 
God in jou midde
God in jou middeGod in jou midde
God in jou midde
meliscl
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereed
meliscl
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremonie
meliscl
 

More from meliscl (18)

Dit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geeDit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te gee
 
Wie dra jou straf
Wie dra jou strafWie dra jou straf
Wie dra jou straf
 
Who pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsWho pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sins
 
What we belief
What we beliefWhat we belief
What we belief
 
Verbond
VerbondVerbond
Verbond
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van God
 
Skuil by my
Skuil by mySkuil by my
Skuil by my
 
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lamNie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
 
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodus
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
 
God in jou midde
God in jou middeGod in jou midde
God in jou midde
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereed
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremonie
 

Inwoners van egipte

  • 1. “ Maak gereed die Koning kom! “ ‘n Geestelike reis van Egipte tot Kanaan Jy kan gered word uit ‘n verlore wereld, gereinig word van alle sondes & ongeregtighede & ‘n pad van heiligmaking saam met jou Verlosser Jeshua die Messias stap na die beloofde land!
  • 2. Die Tweede boek van die Bybel beskryf die uittog van God se volk, die kinders van Israel, uit Egipteland na die beloofde land Kanaan In Egipte het die volk swaar geleef nadat hulle die God van hul vaders verruil het om Egiptiesegode te dien. Farao, die Egiptiese Koning het gemerk hoedat die Hebreeuse volk vermeerder & wou deur harde dwang arbeid beheer oor hul getalle behou . . . Uiters moeilike omstandighede & swaar verdrukking dwing die volk om met verlange te roep na die Lewende God wat eens op „n tyd hul voorgeslagte in liefde versorg& beskerm het, teen die siele vyand
  • 3. Die land Egipte waarin die volk nou woon, verwys na die toestand van verlorenheid waarin ons vandag gebore word. „n Wereld waar die God van hemel & aarde nie geken of gedien word nie, maar waar die vader van leuns „n reg het oor mense lewens as gevolg van ons sondes & ongeregtighede Net soos wat God destyds Sy volk uit die hand van Farao verlos het, kom Hy vandag nog die mens te hulp wanneer Hy die weg tot geestelike vryheid vir jou bied Die onderstaande word as metafoor gebruik in ons geestelike reis vanuit Egipte na Kanaan, die land van melk & heuning: Egipte : Verlore wereld van sonde, ongeregtigheid & afgodediens Pasga : Redding van my siel: Die Lam van God dra die straf vir my sonde Woestyn : Reiniging (afle van die verkeerde & opneem van God se geregtigheid) Kanaan : Geestelike oorwinning
  • 4. Exodus vertel dat Egipteland bewoon word deur verskillende volksgenote • Egiptenare; • Israeliete ; en • mense met gemende bloed . . . Die wereld waarin ons vandag beweeg word deur dieselfde groepe mense bewoon
  • 5. Die volbloed Egiptenare is mense tussen ons wat geen behoefte na die Almagtige Skepper het nie • Hulle dien afgode (ander gode & aardse rykdom) • Het geen plan om van hul gode en aardse rykdom af te sien nie • Hierdie mense woon tussen ons in die verlore wereld en gaan selfs kerk toe • Hul neem geen notisie van die Evangelie nie, alhoewel hul telkemale die boodskap van redding hoor • Volbloed Egiptenare is baie gelukkig & tevrede in die verlore wereld van Egipte & het geen behoefte aan verlossing of „n nuwe lewe in Christus nie
  • 6. Dan is daar die mense tussen ons wat Suiwer Joodse bloed het . . . Dit is mense wie se familie reeds geslagte lank die God van Abraham, Isak & Jakob vrywilliglik en met oorgawe dien • Hulle het geen twyfel wie God is nie en hul het geen behoefte daaraan om ander gode te dien nie • Hulle verlang na die God van hul Voorvaders en het „n groot behoefte na Sy Woord en Waarhede • Hulle luister met groot belangstelling en gewilligheid na die Evangelie • Aanvaar Christus sonder twyfel as persoonlike Verlosser en wil nie langer in die verlore wereld aanbly as hul God persoonlik ontmoet het nie, daarom soek en vind hulle maklik die weg na Kanaan deur die “woestyn lewe” van reiniging van sonde en heiligmaking
  • 7. Die laaste groep mense wat in die wereld woon is mense met gemengde bloed Hierdie mense is gebore uit „n huwelik tussen „n gelowige (Jood) & ongelowige (Egiptiese) ouerpaar • Kinders gebore uit „n geestelik gemengde huwelik is verdeel tussen twee gelowe • Hul sukkel geestelik & kannie werklik verbind tot die Skepper God nie • Hulle kry nie veel vat aan afgode of die Christelike geloof nie • Hulle vind dit moeilik om die rede & doel van die Kruisdood van Christus te verstaan & begryp glad nie hul sondige toestand voor „n Heilige God nie Hulle vind dit dikwels moeilik of onmoontlik om „n oorgawe te maak; of om geestelik te groei & te volhard in die geloof
  • 8. Watter een van hierdie inwoners verteenwoordig jou? EGIPTENAAR Dien afgode Egiptenaar, Israeliet of uit gemengde huwelik gebore: ALLE mense word gered GEMENGDE BLOED deur die kosbare bloed Verdeel tussen afgode van Jesus Christus & die God van Israel wanneer jy „n eie keuse maak om voor God te buig jou sondes te belei en Christus Jesus as jou Verlosser aan te neem . . . JOOD Ten volle oorgegee aan Christus Wil jy uit jou ongeredde toestand gered word, of is jy tevrede met „n lewe sonder God? WORD VERVOLG . . .