SlideShare une entreprise Scribd logo
1  sur  9
6 des 2015 - In ons plek
6 des 2015 - In ons plek
6 des 2015 - In ons plek
6 des 2015 - In ons plek
6 des 2015 - In ons plek
6 des 2015 - In ons plek
6 des 2015 - In ons plek
6 des 2015 - In ons plek
6 des 2015 - In ons plek

Contenu connexe

En vedette

24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding Susanna De Waal
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet Susanna De Waal
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreekSusanna De Waal
 
Moenie fokus verloor nie!
 Moenie fokus verloor nie! Moenie fokus verloor nie!
Moenie fokus verloor nie!Susanna De Waal
 
8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë grafSusanna De Waal
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouselfSusanna De Waal
 
Daar is krag in sy woord
Daar is krag in sy woordDaar is krag in sy woord
Daar is krag in sy woordSusanna De Waal
 
Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Susanna De Waal
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!Susanna De Waal
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!Susanna De Waal
 

En vedette (11)

Begin grou!
Begin grou!Begin grou!
Begin grou!
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
 
Moenie fokus verloor nie!
 Moenie fokus verloor nie! Moenie fokus verloor nie!
Moenie fokus verloor nie!
 
8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself
 
Daar is krag in sy woord
Daar is krag in sy woordDaar is krag in sy woord
Daar is krag in sy woord
 
Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
 

Plus de Susanna De Waal

3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!Susanna De Waal
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droomSusanna De Waal
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekteSusanna De Waal
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nieSusanna De Waal
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nieSusanna De Waal
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter asSusanna De Waal
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal SkoonmaakSusanna De Waal
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oëSusanna De Waal
 
Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Susanna De Waal
 
Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Susanna De Waal
 
20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?Susanna De Waal
 
15 November 2015 Hy het gesê (2)
15 November 2015 Hy het gesê (2)15 November 2015 Hy het gesê (2)
15 November 2015 Hy het gesê (2)Susanna De Waal
 
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!Susanna De Waal
 

Plus de Susanna De Waal (20)

3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!
 
10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom
 
20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
 
31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë
 
Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!
 
Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1
 
Ons kan op god vertrou
Ons kan op god vertrouOns kan op god vertrou
Ons kan op god vertrou
 
20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?
 
God is in beheer!
God is in beheer!God is in beheer!
God is in beheer!
 
15 November 2015 Hy het gesê (2)
15 November 2015 Hy het gesê (2)15 November 2015 Hy het gesê (2)
15 November 2015 Hy het gesê (2)
 
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
 

Notes de l'éditeur

  1. #Bekendheid bring afgestomptheid Hierdie is seker een van die 5 of 10 mees bekende hoofstukke in die Bybel. Die profeet Jesaja wat die Woord van die Here bring aan God se spesiale volk. ’n Volk wat op hierdie stadium in ballingskap was. Dit is ’n profesie oor die verlossing van die volk en dan meer spesifiek oor die Verlosser. Hierdie verlossing is egter baie groter as bloot net die verlossing uit ballingskap. Dit is die verlossing van alle mense uit die mag van sonde. Die feit dat daar ’n Verlosser gaan kom wat alles gaan kom verander. Omdat ons dit alles weet en al soveel keer gehoor en self gelees het verloor dit so bietjie sy impak. Dit is soos iemand wat by die see woon. Die see is daar maar is nie so iets groots soos vir die binnelander wat hom net een keer per jaar vir ’n week of twee sien nie. Bekendheid bring afgestomptheid. #Ander klem Hierdie hoofstuk is ryk in inhoud en betekenis. Die groot klem is die feit dat Jesus sou kom sterf vir die sonde van die mensdom. Hierdie Jesus sou nie erken word as die Redder van die mensdom nie. Ek wil vanoggend egter op 2 ander aspekte fokus. Hierdie aspekte vorm deel van die kern boodskap maar word soms bietjie afgeskeep. Ek wil die klem kom plaas op v4
  2. #Jes 53:4 ..... In hierdie vers sien ons baie duidelik ....
  3. #In ons plek ... Het Hy ons krankhede en ons smarte gedra. Die krankhede en smart wat ons self moes dra/hanteer, het Hy in ons plek kom hanteer. Voor ons dáárby kom, begin die vers met die woord ... #Nogtans Die Hebr. woord = aken wat ook vertaal kan word met verseker of definitief. Hierdie “nogtans” loop baie nou saam met v3. Wanneer ons v3 lees dan is dit asof ons nogtans ook kan vervang met “t.s.v. alles:”. So waarna verwys die nogtans?
  4. #Jes 53:3 Hierdie vers beskryf ons optrede teenoor Jesus. Hoe het ons teenoor Hom opgetree? Ons het Hom verag. Ons het Hom nie geag, nie gedink dit is nodig dat ons ons aan Hom steur nie. Meer nog, ons wou niks met Hom te doen hê nie. Ons het Hom te alle koste probeer vermy. Ons het “geduck en dive” wanneer Hy naby aan ons wou kom. Dalk sê u maar dit is nie waar nie. Ek het nie eers geleef in Jesus se tyd nie. Dit is waar, maar dit beskryf wel ons optrede voor ons ons lewe vir Hom gegee het. Dalk beskryf dit vanoggend nog steed jou lewe. Jy wil nie regtig Sy Woord lees of daarna luister nie. Jesus is vir jou iemand vir wie jy jou skaam. Jy praat liefs nie van Hom of die Bybel tussen jou vriende of by die werk nie. So v3 beskryf vir ons ons optrede teenoor Jesus. Binne hierdie konteks se v4
  5. #Ten spyte van dit alles Kom doen Jesus iets wat ons definitief nie verdien nie. Hy kom neem ons krankhede op Hom en kom dra ons smart. En miskien vanweë die bekendheid hiermee sê ons: “ o goed, ok, dit is wonderlik, so kom ons beweeg aan.” Miskien vergeet ons die ware betekenis van hierdie gedeelte. #Krankhede Dit is die vertaling van die Hebreeuse woord kholee wat ook vertaal kan word met: malady, anxiety, calamity, grief and sickness. So die profeet praat van meer siekte, fisiese siekte, maar hy praat ook van baie meer as siekte. Hy praat ook van my angs, rou, rampe en kwale. Net met die woorde voor ons sien ons duidelik dit spreek die fisiese maar ook emosionele wonde aan. Dit gaan dus vêrder as bloot dit wat die oog kan sien. # Smarte Die 2de saak waarna die profeet verwys is smarte. Net so terloops, hy praat nie van krankheid en smart enkelvoud nie, maar na krankhede en smarte, meervoud. Wat is smarte? Die Hebreeus help ons nie met baie meer info nie. Die HAT beskryf smart as: “groot verdriet, hartseer, pynlike gemoedsaandoening. Ek dink ons gebruik die meeste van die tyd na smart wanneer ons iemand aan die dood afgestaan het of wanner menslike intense emosionele pyn beleef. Dit is daardie goed waarvoor jy nie pille kry nie. Kinders wat ouers mishandel, afskeep of verlaat en hulle in siekte en alleenheid aan hulle eie lot oordra. Sulke ouers beleef smart. Dit wil vir my lyk waar krankheid grootliks verwys na die fisiese pyn en ongemak, smart verwys na emosionele pyn en ongemak. Daardie goed wat so diep hier binne pyn maar wat niemand of x-strale of met skanderings kan sien nie. So wat het Jesus met ons krankhede en smarte gedoen? #In ons plek gedra Jesus het hierdie goed in ons plek kom dra. Hy het gesê: “gee dit vir my, ek sal dit vir jou dra”. (Illustrasie met iemand wat my kruis vir my kom dra). Watter reaksie sou ’n mens verwag wanneer iemand anders, ’n wild vreemdeling, aanbied om die sleg in die lewe van jou af weg te vat en dit namens jou te hanteer? Blydskap, dankbaarheid, kan ek iets vir jou doen? Wat was ons reaksie?
  6. #Jes 53:4 ..... Ons wou niks met hierdie persoon te doen hê nie. Ons het Hom hanteer as iemand met een of ander vreeslike aansteeklike siekte in wie se teenwoordigheid ek nie eers wil kom nie. Die Bybel gaan sovêr as om te sê ons het gedink hierdie is ’n bose mens wie se toestand te danke is aan God wat Hom straf vir Sy vreeslike lewe. So in die middel van hierdie verskriklike goeie nuus van “in jou plek” kry ons hierdie verwerping van die Persoon wat al die verandering wil maak. Jesus, los ons net uit! Ek is in my hart oortuig dat hierdie selfde Jesus waarvan ons hier in Jes. 53 van lees vanoggend
  7. #Hy wil krankhede op Hom neem en smarte dra In Afrikaans, Hy wil siektes kom genees. Fisiese siektes maar ook emosionele siektes, miskien kan ons dit vanoggend siels siektes noem. Hy het deurgemaak wat Hy deurgemaak het, nie alleen sodat ons verhouding met Hom herstel kan word nie, maar ook sodat daar genesing van jou liggaam en gemoed kan wees. Hy wil dit dra, Hy wil ook joune op Hom neem. Al daardie goed wat die vyand op jou wil kom gooi, jou mee wil belas, van jou wil kom steel. Jesus sê #In jou plek het ek dit reeds gedra! Dit is afgehandel, bring dit vir my en gee dit vir my. Ek sal daarmee deel. Aan die kruis het ek reeds die pyn gedra wat jy nou verduur, jy hoef dit nie langer te verduur nie. Aan die kruis het my wese reeds gepyn vir jou verlies, vernedering, teleurstellings en ontnugterings. Vertrou My! Kind van God, jou Hemelse Vader wat vanoggend vir jou ’n wonderwerk kom doen. As jy dit glo, sê AMEN! Miskien is hier iemand wat nog nie verhouding met God het nie. Jy is die een wat tot hiertoe nie regtig iets met Jesus te doen wou hê nie. Jy wil nie oor Hom praat nie en raak selfs ongemaklik wanneer ander dit doen. Jy kry skaam vir Hom. Ook vir jou wil Jesus vanoggend ’n wonderwerk kom doen. Jes. 53 bevestig dit. In die NT sien ons dat Jesus by meer as een geleentheid mense genees het wie Hom tot op daardie stadium nie gedien het nie. So ook jy is op die regte pad. As jy dan nou vanoggend krankhede en smart het, wil Jesus dit by jou kom oorneem. As jy bereid is daarom vir Hom te gee, kom gou na vore.