SlideShare une entreprise Scribd logo
1  sur  13
DAN sal die koninkryk van die hemele wees soos tien maagde wat hulle lampe geneem en
                      uitgegaan het om die bruidegom te ontmoet.
En vyf van hulle was verstandig en vyf dwaas.
En toe die wat dwaas was, hul lampe neem, het hulle geen olie met hulle saamgeneem nie.
Maar die verstandiges het olie in hulle kanne saam met hul lampe geneem.
En terwyl die bruidegom talm om te kom, het hulle almal vaak geword en aan die slaap geraak.
En middernag was daar ’n geroep: Daar kom die bruidegom; gaan uit hom tegemoet!
Toe staan al daardie maagde op en maak hulle lampe gereed.
En die wat dwaas was, sê aan die verstandiges:
Gee vir ons van julle olie, want ons lampe gaan uit.
Maar die verstandiges antwoord en sê: Miskien sal daar nie genoeg wees vir ons en vir julle nie.
                   Maar gaan liewer na die verkopers en koop vir julleself.
En onderwyl hulle gaan om te koop, het die bruidegom gekom. En die wat gereed was, het saam
                    met hom ingegaan na die bruilof, en die deur is gesluit.
Later kom toe die ander maagde ook en sê: Meneer, Meneer, maak vir ons oop!
Maar hy antwoord en sê: Voorwaar ek sê vir julle, ek ken julle nie.
Waak dan, omdat julle die dag en die uur nie weet waarop die Seun van die mens kom nie.

Contenu connexe

En vedette

Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lamNie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lammeliscl
 
God in jou midde
God in jou middeGod in jou midde
God in jou middemeliscl
 
Freedom through the cross
Freedom through the crossFreedom through the cross
Freedom through the crossmeliscl
 
Verlossing van sonde
Verlossing van sondeVerlossing van sonde
Verlossing van sondemeliscl
 
Haccp plani-taze-kasar
Haccp plani-taze-kasarHaccp plani-taze-kasar
Haccp plani-taze-kasarhilalertekin
 
ชุดที่4 เล่ม2 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...
ชุดที่4 เล่ม2 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...ชุดที่4 เล่ม2 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...
ชุดที่4 เล่ม2 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...sornordon
 
ชุดที่4 เล่ม4 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...
ชุดที่4 เล่ม4 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...ชุดที่4 เล่ม4 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...
ชุดที่4 เล่ม4 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...sornordon
 
นิทานร้อยบรรทัดเล่ม 3
นิทานร้อยบรรทัดเล่ม 3นิทานร้อยบรรทัดเล่ม 3
นิทานร้อยบรรทัดเล่ม 3sornordon
 
ชุดที่4 เล่ม3 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...
ชุดที่4 เล่ม3 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...ชุดที่4 เล่ม3 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...
ชุดที่4 เล่ม3 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...sornordon
 
ชุดที่3 เล่ม2 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...
ชุดที่3 เล่ม2 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...ชุดที่3 เล่ม2 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...
ชุดที่3 เล่ม2 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...sornordon
 
Assurer la cohérence de la mise en scène de votre offre sur l'ensemble des ca...
Assurer la cohérence de la mise en scène de votre offre sur l'ensemble des ca...Assurer la cohérence de la mise en scène de votre offre sur l'ensemble des ca...
Assurer la cohérence de la mise en scène de votre offre sur l'ensemble des ca...Compario devient Sparkow
 
Le consommateur est multi-canal, êtes-vous capable de l'accompagner de façon ...
Le consommateur est multi-canal, êtes-vous capable de l'accompagner de façon ...Le consommateur est multi-canal, êtes-vous capable de l'accompagner de façon ...
Le consommateur est multi-canal, êtes-vous capable de l'accompagner de façon ...Compario devient Sparkow
 
C. Porchietto Galatro.Org 02.06.09
C. Porchietto Galatro.Org 02.06.09C. Porchietto Galatro.Org 02.06.09
C. Porchietto Galatro.Org 02.06.09Claudia Porchietto
 

En vedette (20)

Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lamNie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
 
God in jou midde
God in jou middeGod in jou midde
God in jou midde
 
Freedom through the cross
Freedom through the crossFreedom through the cross
Freedom through the cross
 
Abdali 36
Abdali 36Abdali 36
Abdali 36
 
Verlossing van sonde
Verlossing van sondeVerlossing van sonde
Verlossing van sonde
 
Haccp plani-taze-kasar
Haccp plani-taze-kasarHaccp plani-taze-kasar
Haccp plani-taze-kasar
 
ชุดที่4 เล่ม2 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...
ชุดที่4 เล่ม2 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...ชุดที่4 เล่ม2 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...
ชุดที่4 เล่ม2 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...
 
ชุดที่4 เล่ม4 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...
ชุดที่4 เล่ม4 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...ชุดที่4 เล่ม4 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...
ชุดที่4 เล่ม4 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...
 
นิทานร้อยบรรทัดเล่ม 3
นิทานร้อยบรรทัดเล่ม 3นิทานร้อยบรรทัดเล่ม 3
นิทานร้อยบรรทัดเล่ม 3
 
ชุดที่4 เล่ม3 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...
ชุดที่4 เล่ม3 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...ชุดที่4 เล่ม3 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...
ชุดที่4 เล่ม3 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...
 
ชุดที่3 เล่ม2 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...
ชุดที่3 เล่ม2 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...ชุดที่3 เล่ม2 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...
ชุดที่3 เล่ม2 เทคนิค วิธีการและสื่อ สำหรับนักเรียนที่มีความบกพร่องทางการเรียน...
 
Assurer la cohérence de la mise en scène de votre offre sur l'ensemble des ca...
Assurer la cohérence de la mise en scène de votre offre sur l'ensemble des ca...Assurer la cohérence de la mise en scène de votre offre sur l'ensemble des ca...
Assurer la cohérence de la mise en scène de votre offre sur l'ensemble des ca...
 
Déployer du Digital in Store
Déployer du Digital in StoreDéployer du Digital in Store
Déployer du Digital in Store
 
Le consommateur est multi-canal, êtes-vous capable de l'accompagner de façon ...
Le consommateur est multi-canal, êtes-vous capable de l'accompagner de façon ...Le consommateur est multi-canal, êtes-vous capable de l'accompagner de façon ...
Le consommateur est multi-canal, êtes-vous capable de l'accompagner de façon ...
 
Reported speech
Reported speechReported speech
Reported speech
 
C. Porchietto Galatro.Org 02.06.09
C. Porchietto Galatro.Org 02.06.09C. Porchietto Galatro.Org 02.06.09
C. Porchietto Galatro.Org 02.06.09
 
Lo2 part 2
Lo2 part 2Lo2 part 2
Lo2 part 2
 
Here Am I; Hear God
Here Am I; Hear GodHere Am I; Hear God
Here Am I; Hear God
 
David and Bathsheba
David and BathshebaDavid and Bathsheba
David and Bathsheba
 
Past continuous
Past continuousPast continuous
Past continuous
 

Plus de meliscl

Inwoners van egipte
Inwoners van egipteInwoners van egipte
Inwoners van egiptemeliscl
 
What we belief
What we beliefWhat we belief
What we beliefmeliscl
 
Vryheid deur die kruis
Vryheid deur die kruisVryheid deur die kruis
Vryheid deur die kruismeliscl
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van Godmeliscl
 
Omgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgothaOmgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgothameliscl
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie mannameliscl
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!meliscl
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusmeliscl
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!meliscl
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremoniemeliscl
 

Plus de meliscl (11)

Inwoners van egipte
Inwoners van egipteInwoners van egipte
Inwoners van egipte
 
What we belief
What we beliefWhat we belief
What we belief
 
Vryheid deur die kruis
Vryheid deur die kruisVryheid deur die kruis
Vryheid deur die kruis
 
Verbond
VerbondVerbond
Verbond
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van God
 
Omgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgothaOmgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgotha
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodus
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremonie
 

Geestelik gereed

  • 1. DAN sal die koninkryk van die hemele wees soos tien maagde wat hulle lampe geneem en uitgegaan het om die bruidegom te ontmoet.
  • 2. En vyf van hulle was verstandig en vyf dwaas.
  • 3. En toe die wat dwaas was, hul lampe neem, het hulle geen olie met hulle saamgeneem nie.
  • 4. Maar die verstandiges het olie in hulle kanne saam met hul lampe geneem.
  • 5. En terwyl die bruidegom talm om te kom, het hulle almal vaak geword en aan die slaap geraak.
  • 6. En middernag was daar ’n geroep: Daar kom die bruidegom; gaan uit hom tegemoet!
  • 7. Toe staan al daardie maagde op en maak hulle lampe gereed.
  • 8. En die wat dwaas was, sê aan die verstandiges: Gee vir ons van julle olie, want ons lampe gaan uit.
  • 9. Maar die verstandiges antwoord en sê: Miskien sal daar nie genoeg wees vir ons en vir julle nie. Maar gaan liewer na die verkopers en koop vir julleself.
  • 10. En onderwyl hulle gaan om te koop, het die bruidegom gekom. En die wat gereed was, het saam met hom ingegaan na die bruilof, en die deur is gesluit.
  • 11. Later kom toe die ander maagde ook en sê: Meneer, Meneer, maak vir ons oop!
  • 12. Maar hy antwoord en sê: Voorwaar ek sê vir julle, ek ken julle nie.
  • 13. Waak dan, omdat julle die dag en die uur nie weet waarop die Seun van die mens kom nie.