SlideShare une entreprise Scribd logo
1  sur  13
Die Verborge
Tol van Alkohol
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
#NoAlcohol
072 197 9305
071 867 3530
English, Afrikaans
Xhosa, Zulu,
Sotho, Siswati
Die Verborge Tol van Alkohol
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English, Afrikaans
Xhosa, Zulu,
Sotho, Siswati
 Die meeste mense weet nie dat die inname van enige tipe
alkohol (selfs in klein hoeveelhede) die risiko van kanker
verhoog nie
 KANSA beklemtoon die tol wat alkohol van die liggaam eis en
hoe dit diegene rondom hulle beïnvloed
 Die gebruik van alkohol word verbind met belangrike en ernstige
publieke gesondheid- en veiligheidsprobleme en kan ’n
verskeidenheid van verskillende kankers veroorsaak
 In 1988 is alkohol deur die International Agency for Research on
Cancer (IARC), verklaar as ’n middel wat kanker in mense kan
veroorsaak. In 2007 & 2009 is hierdie bevindinge
bevestig
Die Verborge Tol van Alkohol
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English, Afrikaans
Xhosa, Zulu,
Sotho, Siswati
 Daar bestaan sterk bewyse dat alkohol kanker van die kolon, rektum,
bors, mond, keel, larinks of strottehoof en die slukderm kan
veroorsaak
 Daar is ook toenemende bewyse dat oormatige inname van alkohol
moontlik verband hou met kanker van die pankreas
(Cancer Research UK 2016)
 Bewyse dui daarop dat die inname van alkohol maag- en borskanker
kan veroorsaak in vroue voor die aanvangs van menopouse
 Alkohol kan gewigstoename veroorsaak wat ook die risiko vir kanker
kan verhoog
 In Suid-Afrika word alkohol beskou as die mees
algemene en skadelike dwelmmisbruik
Die Verborge Tol van Alkohol
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English, Afrikaans
Xhosa, Zulu,
Sotho, Siswati
 Die verhoogde risiko vir kanker kan verband hou met twee
chemikalieë wat die DNA van gesonde selle kan beskadig:
 Etanol, wat die primêre deel van alkoholiese drank is
 Acetaldehied, wat gemaak word wanneer alkohol deur die
liggaam verteer word
 Alkohol kan die afbreek van die hormoon oestrogeen beïnvloed.
Dit verhoog die hoeveelheid estrogeen in die bloed wat 'n
risikofaktor is vir bors-, eierstok- en baarmoederkanker
Die impak en gevolge van alkoholgebruik
en -misbruik in Suid-Afrika
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
 Die gebruik en misbruik van alkohol lei tot belangrike
gesondheid- en veiligheidsprobleme, wat ’n aantal kankers
insluit
 'n 2018-studie wat ondersoek ingestel het oor die oormatige
gebruik van alkohol (wat as 8 of meer standaard drankies vir
mans en 6 of meer standaard drankies vir vroue gedefinieer
word) in Tshwane het bevind dat meer as die helfte van hul
studiebevolking (70% mans en 30% vroue) was mense wat
oormatig alkohol gebruik het
 Onlangse ondersoeke na praktyke van alkoholbemarking en die
invloed daarvan op die jeug het 'n verband getoon tussen
blootstelling aan handelsmerke van alkohol en produk-
advertensies en gebruik van alkohol
deur die jeug
Die Verborge Tol van Alkohol
in die Jeug in SA
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
 Die Jeugrisiko Gedragopname (2011) wat gedoen is met
Graad 8 tot 11 leerders in openbare skole dui daarop dat:
 ongeveer die helfte (49%) van hierdie leerders het reeds
alkohol in hul lewe gebr
 32% van die leerders het die maand voor die opname
alkohol gebruik
 Een uit elke vier leerders het aangedui dat hulle
gedurende die maand voor die opname vyf of meer
alkoholiese drankies in een sessie op een dag (of meer
dae) gedrink het
Moontlike Ondersteuning van Tieners
om hulle te ontmoedig om alkohol te drink
 Begin om jou kind vroegtydig oor die gebruik en misbruik van alkohol in te lig
 Hanteer stres op gesonde maniere wat nie alkohol insluit nie
 Verduidelik die nadeel van oormatige gebruik van alkohol soos braking, jou kop wat
in die rondte draai, bewussynverlies en die nare gevoel die volgende oggend nadat
te veel alkohol ingeneem is
 Wys jou tiener op die verband tussen alkoholinname en gevaarlike gedrag soos
onveilige seks
 Leer jou tiener sinvolle taktieke en maniere oor hoe om nee te sê
 Praat oor die gevare van alkoholinname en die bestuur van ’n voertuig. Praat saam
oor alternatiewe planne van veilige vervoer soos openbare vervoer, die aanstel van
aangewese bestuurders of om huis toe te skakel om ouers te vra om
hulle te kom haal
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Moontlike Ondersteuning van Tieners
om hulle te ontmoedig om alkohol te drink
 Moedig jou tiener aan om met maats te praat oor die gevare van alkohol sodat hulle planne kan beraam om
mekaar te beskerm
 Probeer om ’n oop en goeie verhouding met jou kind te hê
 Wees ’n goeie rolmodel vir jou kind
 Ondersteun jou kind om deel te word van ’n groep waarin sy tuis voel soos die gesin, skool, graad of ’n
sportklub
 Herinner jou tiener aan sy/haar positiewe prestasies en ervarings op skool
 Moedig jou tiener aan om 'n ondersteunende verhouding met 'n rolmodel buite die familie aan te gaan
 Soek geleenthede vir tieners om by te dra tot hul gemeenskap
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Wenke om Bewustheid te skep oor
Vermindering van Alkoholinname
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English, Afrikaans
Xhosa, Zulu,
Sotho, Siswati
 Besluit voor die tyd wat jou limiet van alkoholinname sal wees of tot hoeveel drankies jy jou sal beperk
 Maak seker jy drink jou drankie stadig sodat dit langer sal hou en moenie saamdrink as ander rondtes drink
nie
 Kies tye of dae in die week wat jy as alkoholvrye dae verklaar en hou daarby
 Moedig jou vriende aan om dieselfde te doen of daag hulle uit om ook sekere dae as alkoholvrye dae te
verklaar
 Drink net alkohol tydens ’n maaltyd en moenie alkohol op ’n leë maag drink nie
 Kies ligter bier of alkohol met ’n laer persentasie alkohol
 Word kreatief met mengdrankies wat jou toelaat om die alkoholinhoud te verminder
 Wissel jou alkoholiese drankie af met ’n glas water
 Bereken hoeveel geld jy op alkohol bestee
Afmeting van Alkohol
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English, Afrikaans
Xhosa, Zulu,
Sotho, Siswati
 In teenstelling met die algemene oortuiging is een
drankie nie gelykstaande aan een eenheid alkohol nie
 In SA is die wettige limiet 'n asemhalinginhoud van
0.24mg per 1.000ml, of 'n bloedalkohol perk van
0,05g per 100ml
 Die reël is 'n maksimum van een eenheid alkohol per
uur, wat 10 ml suiwer alkohol bevat. Dit is vir 'n
volwassene van 68 kg
 Ons liggame kan slegs een eenheid alkohol elke uur
verwerk (as jy minder as 68kg weeg, sal jou liggaam
meer tyd benodig om dieselfde hoeveelheid alkohol
te verwerk)
Staan op teen alkoholmisbruik
en veg vir 'n kankervrye Suid-Afrika
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
 Suid-Afrika oorweeg tans 'n wysiging van die wetsontwerp om verbruik per
capita te verminder. Dit sluit die bepaling in dat die nasionale minimum wettige
ouderdom van iemand wat alkohol koop, verhoog word van 18 tot 21 jaar
 KANSA het 'n voorlegging gemaak en verwelkom die voorgestelde wysigings en
die verbod op verkope aan persone onder die ouderdom van 21 en versoek dat
die Minister boodskappe voorskryf van etikette wat op alkoholhouers
aangebring moet word wat die verbruiker waarsku oor die skadelike uitwerking
van alkoholverbruik, insluitend verhoogde kankerrisiko
 Verder het KANSA die Minister ook aangemoedig om alkoholverbruik in
openbare en privaat instansies van onderrig en by funksies wat ten doel stel om
fondse in te samel, te verbied. KANSA het ook gevra vir 'n regstreekse verbod op
alle vorme van reklame en bevordering van alkohol op
alle mediaplatforms
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English, Afrikaans
Xhosa, Zulu,
Sotho, Siswati
Vrywaring
Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met die samestelling
van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word
vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer
is, as 'n gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.
Foto erkenning: Freepik
Die Verborge
Tol van Alkohol
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
#NoAlcohol
072 197 9305
071 867 3530
English, Afrikaans
Xhosa, Zulu,
Sotho, Siswati

Contenu connexe

Similaire à KANSA Die Verborge Tol van Alkohol slideshow 2019

Similaire à KANSA Die Verborge Tol van Alkohol slideshow 2019 (7)

CANSA Ken die Gevare van Rook 2016 (Afrikaans)
CANSA Ken die Gevare van Rook 2016 (Afrikaans)CANSA Ken die Gevare van Rook 2016 (Afrikaans)
CANSA Ken die Gevare van Rook 2016 (Afrikaans)
 
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
 
KANSA Vrouegesondheid 2018
KANSA Vrouegesondheid 2018KANSA Vrouegesondheid 2018
KANSA Vrouegesondheid 2018
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans
 
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 AfrikaansCANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
 
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017! CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
 

Plus de CANSA The Cancer Association of South Africa

Plus de CANSA The Cancer Association of South Africa (20)

Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt TodayCoping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
 
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
 
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptxCANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
 
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
 
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptxKANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptxCANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptxKANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
 
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptxCANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
 
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptxCANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
 
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
 
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
 
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab MohamedCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria DavidCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay SongCANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
 
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory TeamCANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of ServiceCANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of HopeCANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
 
CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021
 
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 AfrikaansKANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
 

KANSA Die Verborge Tol van Alkohol slideshow 2019

  • 1. Die Verborge Tol van Alkohol www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 #NoAlcohol 072 197 9305 071 867 3530 English, Afrikaans Xhosa, Zulu, Sotho, Siswati
  • 2. Die Verborge Tol van Alkohol www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 072 197 9305 071 867 3530 English, Afrikaans Xhosa, Zulu, Sotho, Siswati  Die meeste mense weet nie dat die inname van enige tipe alkohol (selfs in klein hoeveelhede) die risiko van kanker verhoog nie  KANSA beklemtoon die tol wat alkohol van die liggaam eis en hoe dit diegene rondom hulle beïnvloed  Die gebruik van alkohol word verbind met belangrike en ernstige publieke gesondheid- en veiligheidsprobleme en kan ’n verskeidenheid van verskillende kankers veroorsaak  In 1988 is alkohol deur die International Agency for Research on Cancer (IARC), verklaar as ’n middel wat kanker in mense kan veroorsaak. In 2007 & 2009 is hierdie bevindinge bevestig
  • 3. Die Verborge Tol van Alkohol www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 072 197 9305 071 867 3530 English, Afrikaans Xhosa, Zulu, Sotho, Siswati  Daar bestaan sterk bewyse dat alkohol kanker van die kolon, rektum, bors, mond, keel, larinks of strottehoof en die slukderm kan veroorsaak  Daar is ook toenemende bewyse dat oormatige inname van alkohol moontlik verband hou met kanker van die pankreas (Cancer Research UK 2016)  Bewyse dui daarop dat die inname van alkohol maag- en borskanker kan veroorsaak in vroue voor die aanvangs van menopouse  Alkohol kan gewigstoename veroorsaak wat ook die risiko vir kanker kan verhoog  In Suid-Afrika word alkohol beskou as die mees algemene en skadelike dwelmmisbruik
  • 4. Die Verborge Tol van Alkohol www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 072 197 9305 071 867 3530 English, Afrikaans Xhosa, Zulu, Sotho, Siswati  Die verhoogde risiko vir kanker kan verband hou met twee chemikalieë wat die DNA van gesonde selle kan beskadig:  Etanol, wat die primêre deel van alkoholiese drank is  Acetaldehied, wat gemaak word wanneer alkohol deur die liggaam verteer word  Alkohol kan die afbreek van die hormoon oestrogeen beïnvloed. Dit verhoog die hoeveelheid estrogeen in die bloed wat 'n risikofaktor is vir bors-, eierstok- en baarmoederkanker
  • 5. Die impak en gevolge van alkoholgebruik en -misbruik in Suid-Afrika www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22  Die gebruik en misbruik van alkohol lei tot belangrike gesondheid- en veiligheidsprobleme, wat ’n aantal kankers insluit  'n 2018-studie wat ondersoek ingestel het oor die oormatige gebruik van alkohol (wat as 8 of meer standaard drankies vir mans en 6 of meer standaard drankies vir vroue gedefinieer word) in Tshwane het bevind dat meer as die helfte van hul studiebevolking (70% mans en 30% vroue) was mense wat oormatig alkohol gebruik het  Onlangse ondersoeke na praktyke van alkoholbemarking en die invloed daarvan op die jeug het 'n verband getoon tussen blootstelling aan handelsmerke van alkohol en produk- advertensies en gebruik van alkohol deur die jeug
  • 6. Die Verborge Tol van Alkohol in die Jeug in SA www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22  Die Jeugrisiko Gedragopname (2011) wat gedoen is met Graad 8 tot 11 leerders in openbare skole dui daarop dat:  ongeveer die helfte (49%) van hierdie leerders het reeds alkohol in hul lewe gebr  32% van die leerders het die maand voor die opname alkohol gebruik  Een uit elke vier leerders het aangedui dat hulle gedurende die maand voor die opname vyf of meer alkoholiese drankies in een sessie op een dag (of meer dae) gedrink het
  • 7. Moontlike Ondersteuning van Tieners om hulle te ontmoedig om alkohol te drink  Begin om jou kind vroegtydig oor die gebruik en misbruik van alkohol in te lig  Hanteer stres op gesonde maniere wat nie alkohol insluit nie  Verduidelik die nadeel van oormatige gebruik van alkohol soos braking, jou kop wat in die rondte draai, bewussynverlies en die nare gevoel die volgende oggend nadat te veel alkohol ingeneem is  Wys jou tiener op die verband tussen alkoholinname en gevaarlike gedrag soos onveilige seks  Leer jou tiener sinvolle taktieke en maniere oor hoe om nee te sê  Praat oor die gevare van alkoholinname en die bestuur van ’n voertuig. Praat saam oor alternatiewe planne van veilige vervoer soos openbare vervoer, die aanstel van aangewese bestuurders of om huis toe te skakel om ouers te vra om hulle te kom haal www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 8. Moontlike Ondersteuning van Tieners om hulle te ontmoedig om alkohol te drink  Moedig jou tiener aan om met maats te praat oor die gevare van alkohol sodat hulle planne kan beraam om mekaar te beskerm  Probeer om ’n oop en goeie verhouding met jou kind te hê  Wees ’n goeie rolmodel vir jou kind  Ondersteun jou kind om deel te word van ’n groep waarin sy tuis voel soos die gesin, skool, graad of ’n sportklub  Herinner jou tiener aan sy/haar positiewe prestasies en ervarings op skool  Moedig jou tiener aan om 'n ondersteunende verhouding met 'n rolmodel buite die familie aan te gaan  Soek geleenthede vir tieners om by te dra tot hul gemeenskap www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 9. Wenke om Bewustheid te skep oor Vermindering van Alkoholinname www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 072 197 9305 071 867 3530 English, Afrikaans Xhosa, Zulu, Sotho, Siswati  Besluit voor die tyd wat jou limiet van alkoholinname sal wees of tot hoeveel drankies jy jou sal beperk  Maak seker jy drink jou drankie stadig sodat dit langer sal hou en moenie saamdrink as ander rondtes drink nie  Kies tye of dae in die week wat jy as alkoholvrye dae verklaar en hou daarby  Moedig jou vriende aan om dieselfde te doen of daag hulle uit om ook sekere dae as alkoholvrye dae te verklaar  Drink net alkohol tydens ’n maaltyd en moenie alkohol op ’n leë maag drink nie  Kies ligter bier of alkohol met ’n laer persentasie alkohol  Word kreatief met mengdrankies wat jou toelaat om die alkoholinhoud te verminder  Wissel jou alkoholiese drankie af met ’n glas water  Bereken hoeveel geld jy op alkohol bestee
  • 10. Afmeting van Alkohol www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 072 197 9305 071 867 3530 English, Afrikaans Xhosa, Zulu, Sotho, Siswati  In teenstelling met die algemene oortuiging is een drankie nie gelykstaande aan een eenheid alkohol nie  In SA is die wettige limiet 'n asemhalinginhoud van 0.24mg per 1.000ml, of 'n bloedalkohol perk van 0,05g per 100ml  Die reël is 'n maksimum van een eenheid alkohol per uur, wat 10 ml suiwer alkohol bevat. Dit is vir 'n volwassene van 68 kg  Ons liggame kan slegs een eenheid alkohol elke uur verwerk (as jy minder as 68kg weeg, sal jou liggaam meer tyd benodig om dieselfde hoeveelheid alkohol te verwerk)
  • 11. Staan op teen alkoholmisbruik en veg vir 'n kankervrye Suid-Afrika www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22  Suid-Afrika oorweeg tans 'n wysiging van die wetsontwerp om verbruik per capita te verminder. Dit sluit die bepaling in dat die nasionale minimum wettige ouderdom van iemand wat alkohol koop, verhoog word van 18 tot 21 jaar  KANSA het 'n voorlegging gemaak en verwelkom die voorgestelde wysigings en die verbod op verkope aan persone onder die ouderdom van 21 en versoek dat die Minister boodskappe voorskryf van etikette wat op alkoholhouers aangebring moet word wat die verbruiker waarsku oor die skadelike uitwerking van alkoholverbruik, insluitend verhoogde kankerrisiko  Verder het KANSA die Minister ook aangemoedig om alkoholverbruik in openbare en privaat instansies van onderrig en by funksies wat ten doel stel om fondse in te samel, te verbied. KANSA het ook gevra vir 'n regstreekse verbod op alle vorme van reklame en bevordering van alkohol op alle mediaplatforms
  • 12. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 072 197 9305 071 867 3530 English, Afrikaans Xhosa, Zulu, Sotho, Siswati Vrywaring Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding. Foto erkenning: Freepik
  • 13. Die Verborge Tol van Alkohol www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 #NoAlcohol 072 197 9305 071 867 3530 English, Afrikaans Xhosa, Zulu, Sotho, Siswati