SlideShare une entreprise Scribd logo
1  sur  25
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English,
Xhosa, Zulu,
Afrikaans
Sotho, Siswati
#MensHealth
November 2019
MANLIKHEID
BESKERM JOU
Beskerm jou Manlikheid
 KANSA laat die kollig val op die bewusmaking van prostaatkanker wat die
mees algemene manlike kanker wêreldwyd en ook in ons land is en die
feit dat daar bewyse is dat prostaatkanker beduidend toeneem
 Volgens die Nasionale Kankerregister het SA mans ’n risiko van 1:19 om
in ’n leeftyd met prostaatkanker
gediagnoseer te word
 Internasionale en plaaslike navorsing
dui daarop dat die risiko vir
aggressiewe prostaatkanker groter is
vir swart mans
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Beskerm jou Manlikheid
Kyk na KANSA se
video:
bewusmaking
oor sifting vir
prostaat-
kanker
Beskerm jou Manlikheid
 Ons moedig maandelikse testikulêre selfondersoeke aan asook
jaarlikse mediese ondersoeke & siftingstoetse om kanker
vroegtydig op te spoor. Dit is belangrik om te weet
dat kankersimptome nie altyd teenwoordig
of opgemerk word voor dit versprei nie
 Mans behoort ook ’n aktiewe, gesonde en
gebalanseerde lewenstyl te handhaaf
en moet faktore in hul leefwyse uitskakel
wat risiko vir kanker kan verhoog
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Beskerm jou Manlikheid
Prostaatkanker - Simptome
Die Groot 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
1 in 19* SA mans sal prostaatkanker ontwikkel
 Prostaat kanker ontwikkel gereeld sonder enige simptome
 Simptome indien gevorderd:
 Gereelde urinering, veral in die nag
 Probleme om te urineer
 Pynlike- of brandgevoel gedurende
urinering of ejakulasie
 Urine wat lek
 Bloed in urine/semen
 Gevorderde kanker kan diep pyn in
lae rug, heupe of bobene veroorsaak
*Nasionale Kankerregister 2014
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Kyk video: Jereme Prins, Prostaatkanker
Oorwinnaar moedig vroeë sifting en
ondersteuning aan
www.cansa.org.za
Toll free 0800 22 66 22
Prostaatkanker - Risikofaktore
 Die mees algemene risikofaktore sluit in:
 Afrika afkoms
 toenemende ouderdom (50 jaar en ouer)
 familiegeskiedenis (moeder/vaderskant)
 Dit mag wees dat prostaatkanker vinniger groei by swart mans
as by wit mans en dat die transformasie van latente tot
aggressiewe prostaatkanker vroeër by swart mans plaasvind
 Veral mans in afgeleë dele kan eers laat met gevorderde siektes
gediagnoseer word
Protect your Manhood
Prostaatkanker – Verlaag Risiko
Die Groot 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
 Sommige risiko faktore soos ras, familiegeskiedenis en
ouderdom kan nie verhelp word nie
 Eet ’n gesonde dieet:
 Mans wat baie rooivleis of hoë-vet suiwelprodukte eet
blyk ’n geringe hoër risiko te hê
 Hoë alkoholinname verhoog risiko
 Handhaaf ’n gesonde gewig
 Steroïde-gebruik beïnvloed die ontwikkeling van prostaatkanker
 Vermy gebruik van tabakprodukte
BEHANDELING & PROGNOSE: Behandeling hang af van ouderdom en hoe
aggressief die kanker is. Opsies sluit in chirurgie, bestraling, chemoterapie en
hormoonbehandeling. Die prognose vir prostaatkanker is goed indien dit
vroeg gediagnoseer en behandel word
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Prostaatkanker – Sifting
Kontak jou naaste KANSA SorgSentrum vir inligting oor en besprekings vir
Prostaat Spesifike Antigeen (PSA) sifting
Die Groot 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
 Sifting word gedoen deur ’n Prostaat Spesifieke Antigeen (PSA)
bloedtoets wat help om prostaat
abnormaliteite op te spoor
 KANSA beveel aan dat mans rondom
ouderdom 40, of vroeër indien jy ’n
familiegeskiedenis het, met ’n dokter
oor sifting gesels
 Die PSA toets word gereeld met ’n
digitale rektale ondersoek gekombineer,
gedoen deur ’n dokter
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Kolorektale kanker – Verlaag Risiko
Die Groot 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
1 in 79* SA mans sal kolorektale kanker ontwikkel
Gaan gereeld
vir sifting
Eet 'n gesonde
dieet
Oefen
gereeld
Handhaaf 'n
gesonde gewig
Moenie
rook nie
Vermy
alkohol
Sifting:
 Gaan vir gereelde kolon
siftingstoetse soos
kolonoskopie /
sigmoïdoskopie vanaf
50 jaar - elke 10 jaar
 Sekere KANSA Sorgsentra
bied fekale okkult-
bloedtoetse aan.
Positiewe resultate vereis
verwysing na ’n dokter
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
*Nasionale Kankerregister 2014
Die Groot 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
Kolorektale kanker – Simptome
Jy kan vroeë kolorektale kanker hê sonder simptome
 Verandering in dermgewoontes
 Gevoel dat die derm nie volledig ontledig is nie
 Rektale bloeding
 Maagpyn
 Swakheid
 Onverklaarbare gewigsverlies
Behandeling & Prognose: Behandeling word bepaal op hoe ver gevorderd die kanker is
Behandeling mag insluit chirurgie, bestraling, chemoterapie of ’n kombinasie. Prognose
word ook bepaal op hoe ver gevorderd die kanker is. Vir vroeë fases (Fase 1) kolon of
rektum kanker is die 5-jaar oorlewingskoers omtrent 75%
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
1 in 80* SA sal longkanker ontwikkel
Longkanker - Simptome
Jy kan longkanker hê voordat simptome ontwikkel:
 Kortasem
 Hoes
 Bloeding in speeksel
 Borspyne
 Luide asemhaling
 Aanhoudende erge moegheid
Die Groot 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
Behandeling & Prognose: Behandeling hang af van die tipe kanker, liggaamsarea
en hoe gevorderd dit is. Opsies sluit in chirurgie, bestraling, chemoterapie of ’n
kombinasie. Prognose hang af of die kanker versprei het. Vir kankers wat nie
versprei het nie is die 5 jaar oorlewingskoers omtrent 50%
*Nasionale Kankerregister 2014
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Longkanker – Sifting en Risiko
Sifting
 Ondersoek die longe met 'n optiese vesel teleskoop
 Speekselmonster om te kyk vir kankerselle
 'n CT skandering
 Indien jy ouer is as 50 en 'n geskiedenis het van rook of
Chroniese obstruktiewe lugwegsiekte (COPD), konsulteer
met jou dokter oor siftingstoetse
Die Groot 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
Verlaag jou risiko
 Die risiko vir longkanker kan verlaag word in 90% van gevalle deur aksie en
bewusmaking
 Rook is verantwoordbaar vir die meerderheid voorkombare longkankers,
maar nie-rokers kan ook aksie neem om hul risiko te verlaag
 Die beste manier om longkanker te verhoed is om nie te rook nie en
tweedehandse rook te vermy
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Kaposi Sarkoom (KS)
Die Groot 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
1 in 320* SA mans sal Kaposi Sarkoom ontwikkel
KS is 'n kanker wat die groei van abnormale weefsel onder die vel, in
die voering van die mond, neus en keel of in ander organe veroorsaak
Simptome
 Velletsels (pienk tot bruin, bruin-rooi of rooierige pers)
 'n Geswelde groeisel (nodule) of 'n plat area op die vel
 Swelling in die arms, bene en elders weens KS, veroorsaak
skade aan limfvate
 Long, maag en derm probleme
 Anemie, aangesien die velletsels by geleentheid stadig bloei
 Voor die MIV / vigs-epidemie, het KS gewoonlik stadig
ontwikkel. In MIV / vigspasiënte, ontwikkel die siekte
vinniger *Nasionale Kankerregister 2014
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Kaposi Sarkoom (KS)
Die Groot 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
Verlaag die Risiko
Vermy bekende risiko faktore vir MIV:
 Riskante seksuele praktyke soos om
onbeskermde seks te hê
 Binne-aarse naalde wat deur iemand
anders gebruik is
Sifting
Om seker te maak of letsel deur KS
veroorsaak word, sal die dokter 'n
biopsie doen deur ’n klein monster
velweefsel uit die letsel te neem &
na laboratorium stuur vir analise
Behandeling & Prognose:
• Behandeling van KS kan bemoeilik word weens immuunonderdrukte toestand van baie mense
wat geaffekteer is
• Die dokter sal behandeling baseer op die pasiënt se algemene gesondheid sowel as waar,
hoeveel en hoe uitgebreid die letsels is
• Vir mense met VIGS word teen-MIV medikasie gebruik teen die virus. Dit kan die persoon se
algemene gesondheid verbeter en help om die KS te behandel
• Vooruitsigte vir KS hang af van die vorm van die siekte
• ± Een derde van mense met klassieke KS ontwikkel ander tipe kanker, wat fataal kan wees
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
 Bloed in die urine
 Bloed kan die urine se kleur
verander of voorkom as
bloedklonte
 Die behoefte om gereeld te
urineer
 Brandpyn tydens urinering
 Grootse risiko faktor is rook -
dit verdubbel jou risiko
 Familiegeskiedenis van
blaaskanker
 Ouderdom bo 55
Blaaskanker
Tekens & Simptome
Die Groot 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
Risiko Faktore
1 in 152* SA mans sal blaaskanker ontwikkel
*Nasionale Kankerregister 2014
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
 Noem aan dokter as jy
enige simptome of hoë
risiko het
 Ondersoeke word op
simptome gebaseer
 Toetse sluit in
sistoskopie, biopsie en
laboratorium- en
skanderingstoetse
 Chirurgie is mees algemene
behandeling
 Addisionele behandeling kan insluit:
 toedien van medikasie direk
in die blaas
 chemoterapie
 bestraling
 Prognose hang af van hoe vroeg die
kanker gediagnoseer word
 Vir Fase I blaaskanker is die 5 jaar
oorlewingskoers omtrent 90%
Blaaskanker
Sifting
Die Groot 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
Behandeling & Prognose
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Testikulêre kanker
Die Groot 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
1 in 1798* SA mans sal testikulêre kanker ontwikkel
Testikulêre kanker kom meestal in mans tussen die
ouderdomme 15-49 voor
Risiko Faktore
 Onafgesakte testikels
 Familie geskiedenis van testikulêre
kanker
 MIV infeksie
 Persoonlike geskiedenis van testikulêre
kanker
 Ouderdomsgroep *Nasionale Kankerregister 2014
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Testikulêre kanker
Die Groot 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
Net soos in enige ander deel
van die liggaam kan die
testikels geaffekteer word deur
verskeie toestande en siektes,
wat tot simptome kan lei:
 Swelsel(s)
 Knop(pe)
 Pyn
 Diagnose van testikulêre
kanker word gedoen op
grond van simptome gevolg
deur fisiese ondersoek en
laboratorium- en
diagnostiese toetse
 Kanse op herstel is goed
indien vroeg opgespoor en
behandel
Simptome Behandeling & Prognose
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Testikulêre kanker
Die Groot 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
 Die testikulêre selfondersoek
(TSO) is 'n maklike manier vir
ouens om hul eie testes te
ondersoek, om seker te maak
daar is nie enige ongewone
swelsel of knoppe nie – wat 'n
eerste aanduiding van
testikulêre kanker kan wees
 Probeer om elke maand 'n TSO
te doen sodat jy kan leer wat die
normale grootte en vorm is. Dit
maak dit makliker om te sien as
iets in die toekoms abnormaal
voel
Hanteer een testikel op 'n slag,
deur beide hande te gebruik –
dit word beste uitgevoer tydens
of na 'n warm bad/stort
Onderstoek deur die testikel
tussen die duim en vingers
te rol - gebruik ligte druk
Vergewis jouself van die
spermatiese koord en epididimis –
'n buisagtige struktuur aan die
agterkant van elke testikel
Voel vir knoppe, veranderinge
in die grootte of onreël-
matighede - dis normaal vir
een testis om groter te wees
as die ander
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Testikulêre kanker
Testi-monials
 Testi-monials, ’n veldtog vir KANSA geskep deur
HelloFCB Cape Town. Die veldtog is daarop ingestel om die ongemak van
gesprekvoering oor testikulêre kanker uit te wis. Die doel van die
veldtog is ook om mans bewus te maak van die belangrikheid om oor
testikels te praat en om selfondersoeke van testikels te doen
 Die veldtog bied die geleentheid om uit te vind hoe hul persoonlik
geaffekteer kan word. Raad oor selfondersoeke en hulp om tekens en
simptome op te spoor, word ook
ontleedtestimonials.co.za
Die Groot 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
 KANSA se ‘MANVan’- inisiatief
samel ook fondse in deur middel
van die Hollard ‘Daredevil’
veldtog
 Hierdie mobiele gesondheids-
kliniek bied gratis gesondheids-
toetse en ondersteunings-
programme aan en verskerp
bewustheid oor kankers wat
mans raak
Die Groot 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
MANVan
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Wat doen KANSA om te help?
Die Groot 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
 KANSA bied sifting aan by KANSA SorgSentrums :
 Prostaat Spesifieke Antigeen (PSA) bloedtoets wat enige abnormaliteite van die
prostaat opspoor
 Kolorektale sifting - Fekale Okkult bloedtoetse ondersoek mikroskopiese bloeding in
ontlasting, wat ’n teken kan wees van ’n groeisel, inflammasie of bloeding in die
spysverteringstelsel
 KANSA is in ’n nuwe vennootskap met Apteke by Spar winkels landswyd.
Professionele verpleegpersoneel bied in Nov 2019 PSA siftingstoetse teen
’n spesiale prys van R150 aan
 KANSA bied berading en ondersteuning by ons KANSA SorgSentrums,
asook ondersteuningsgroepe of sluit aan by ons aanlyn ondersteunings-
programme soos iSurvivor of CANSA Champions of Hope Facebook groep
 KANSA finansier ’n studie deur Prof Riana Bornman
(UP) wat sal bydra tot insig rakende die risiko van
prostaatkanker, die progressie van die siekte en die
uitkoms van die siekte onder spesifiek SA mans
 Ons koördineer ook die IRONMAN: International
Registry for Men with Advanced Prostate Cancer wat
befonds word deur Movember en geborg word deur
die Prostate Cancer Clinical Trials Consortium. Dit is
’n groot wêreldwye studie van 5 000 mans wat die
behandeling en uitkomste van pasiënte wat
gerapporteer is, evalueer om te bepaal wat is die
beste manier om gevorderde prostaatkanker te
hanteer en te behandel
KANSA Navorsing - Mansgesondheid
Die Groot 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Om KANSA te help om ons kankersiftings- en
opvoedkundige programme uit te brei,
oorweeg dit asseblief om 'n skenking by enige
van ons KANSA Sorgsentra landswyd te maak
of Aanlyn by
http://www.cansa.org.za/personal-donation-options/
of maak ’n donasie deur
SnapScan of Zapper apps
op jou slimfoon:
Wat kan jy doen om help?
Die Groot 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Die Groot 5 Kankers
wat Mans in SA Affekteer
Vrywaring:
Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met
die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding
nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige
persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van
inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
072 197 9305
071 867 3530
English,
Xhosa, Zulu,
Afrikaans
Sotho, Siswati
#MensHealth
November 2019
MANLIKHEID
BESKERM JOU

Contenu connexe

Tendances (6)

KANSA Vrouegesondheid 2018
KANSA Vrouegesondheid 2018KANSA Vrouegesondheid 2018
KANSA Vrouegesondheid 2018
 
KANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en Drinkgewoontes
KANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en DrinkgewoontesKANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en Drinkgewoontes
KANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en Drinkgewoontes
 
CANSA Vroue Gesondheid 2016
CANSA Vroue Gesondheid 2016CANSA Vroue Gesondheid 2016
CANSA Vroue Gesondheid 2016
 
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
 
KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020
KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020
KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020
 
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
 

Similaire à KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans

Similaire à KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans (13)

CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
 
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
 
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 AfrikaansCANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
 
CANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
CANSA Kolorektale Kanker 2017 AfrikaansCANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
CANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
 
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
 
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
 
2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
 
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - BorskankerCANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
 
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 AfrikaansCANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
 
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 AfrikaansCANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
 
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptxKANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
 
CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans
CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 AfrikaansCANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans
CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans
 
KANSA Die Verborge Tol van Alkohol slideshow 2019
KANSA Die Verborge Tol van Alkohol slideshow 2019KANSA Die Verborge Tol van Alkohol slideshow 2019
KANSA Die Verborge Tol van Alkohol slideshow 2019
 

Plus de CANSA The Cancer Association of South Africa

Plus de CANSA The Cancer Association of South Africa (20)

Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt TodayCoping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
 
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
 
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptxCANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
 
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptxKANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptxCANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptxCANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
 
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptxCANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
 
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
 
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
 
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
 
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab MohamedCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria DavidCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay SongCANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
 
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory TeamCANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of ServiceCANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of HopeCANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
 
CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021
 
CANSA Men's health slideshow 2020 English
CANSA Men's health slideshow 2020 EnglishCANSA Men's health slideshow 2020 English
CANSA Men's health slideshow 2020 English
 
CANSA Women's Health slideshow 2020
CANSA Women's Health slideshow 2020CANSA Women's Health slideshow 2020
CANSA Women's Health slideshow 2020
 

KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans

  • 1. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 072 197 9305 071 867 3530 English, Xhosa, Zulu, Afrikaans Sotho, Siswati #MensHealth November 2019 MANLIKHEID BESKERM JOU
  • 2. Beskerm jou Manlikheid  KANSA laat die kollig val op die bewusmaking van prostaatkanker wat die mees algemene manlike kanker wêreldwyd en ook in ons land is en die feit dat daar bewyse is dat prostaatkanker beduidend toeneem  Volgens die Nasionale Kankerregister het SA mans ’n risiko van 1:19 om in ’n leeftyd met prostaatkanker gediagnoseer te word  Internasionale en plaaslike navorsing dui daarop dat die risiko vir aggressiewe prostaatkanker groter is vir swart mans www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Beskerm jou Manlikheid Kyk na KANSA se video: bewusmaking oor sifting vir prostaat- kanker
  • 3. Beskerm jou Manlikheid  Ons moedig maandelikse testikulêre selfondersoeke aan asook jaarlikse mediese ondersoeke & siftingstoetse om kanker vroegtydig op te spoor. Dit is belangrik om te weet dat kankersimptome nie altyd teenwoordig of opgemerk word voor dit versprei nie  Mans behoort ook ’n aktiewe, gesonde en gebalanseerde lewenstyl te handhaaf en moet faktore in hul leefwyse uitskakel wat risiko vir kanker kan verhoog www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Beskerm jou Manlikheid
  • 4. Prostaatkanker - Simptome Die Groot 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer 1 in 19* SA mans sal prostaatkanker ontwikkel  Prostaat kanker ontwikkel gereeld sonder enige simptome  Simptome indien gevorderd:  Gereelde urinering, veral in die nag  Probleme om te urineer  Pynlike- of brandgevoel gedurende urinering of ejakulasie  Urine wat lek  Bloed in urine/semen  Gevorderde kanker kan diep pyn in lae rug, heupe of bobene veroorsaak *Nasionale Kankerregister 2014 www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Kyk video: Jereme Prins, Prostaatkanker Oorwinnaar moedig vroeë sifting en ondersteuning aan
  • 5. www.cansa.org.za Toll free 0800 22 66 22 Prostaatkanker - Risikofaktore  Die mees algemene risikofaktore sluit in:  Afrika afkoms  toenemende ouderdom (50 jaar en ouer)  familiegeskiedenis (moeder/vaderskant)  Dit mag wees dat prostaatkanker vinniger groei by swart mans as by wit mans en dat die transformasie van latente tot aggressiewe prostaatkanker vroeër by swart mans plaasvind  Veral mans in afgeleë dele kan eers laat met gevorderde siektes gediagnoseer word Protect your Manhood
  • 6. Prostaatkanker – Verlaag Risiko Die Groot 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer  Sommige risiko faktore soos ras, familiegeskiedenis en ouderdom kan nie verhelp word nie  Eet ’n gesonde dieet:  Mans wat baie rooivleis of hoë-vet suiwelprodukte eet blyk ’n geringe hoër risiko te hê  Hoë alkoholinname verhoog risiko  Handhaaf ’n gesonde gewig  Steroïde-gebruik beïnvloed die ontwikkeling van prostaatkanker  Vermy gebruik van tabakprodukte BEHANDELING & PROGNOSE: Behandeling hang af van ouderdom en hoe aggressief die kanker is. Opsies sluit in chirurgie, bestraling, chemoterapie en hormoonbehandeling. Die prognose vir prostaatkanker is goed indien dit vroeg gediagnoseer en behandel word www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 7. Prostaatkanker – Sifting Kontak jou naaste KANSA SorgSentrum vir inligting oor en besprekings vir Prostaat Spesifike Antigeen (PSA) sifting Die Groot 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer  Sifting word gedoen deur ’n Prostaat Spesifieke Antigeen (PSA) bloedtoets wat help om prostaat abnormaliteite op te spoor  KANSA beveel aan dat mans rondom ouderdom 40, of vroeër indien jy ’n familiegeskiedenis het, met ’n dokter oor sifting gesels  Die PSA toets word gereeld met ’n digitale rektale ondersoek gekombineer, gedoen deur ’n dokter www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 8. Kolorektale kanker – Verlaag Risiko Die Groot 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer 1 in 79* SA mans sal kolorektale kanker ontwikkel Gaan gereeld vir sifting Eet 'n gesonde dieet Oefen gereeld Handhaaf 'n gesonde gewig Moenie rook nie Vermy alkohol Sifting:  Gaan vir gereelde kolon siftingstoetse soos kolonoskopie / sigmoïdoskopie vanaf 50 jaar - elke 10 jaar  Sekere KANSA Sorgsentra bied fekale okkult- bloedtoetse aan. Positiewe resultate vereis verwysing na ’n dokter www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 *Nasionale Kankerregister 2014
  • 9. Die Groot 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer Kolorektale kanker – Simptome Jy kan vroeë kolorektale kanker hê sonder simptome  Verandering in dermgewoontes  Gevoel dat die derm nie volledig ontledig is nie  Rektale bloeding  Maagpyn  Swakheid  Onverklaarbare gewigsverlies Behandeling & Prognose: Behandeling word bepaal op hoe ver gevorderd die kanker is Behandeling mag insluit chirurgie, bestraling, chemoterapie of ’n kombinasie. Prognose word ook bepaal op hoe ver gevorderd die kanker is. Vir vroeë fases (Fase 1) kolon of rektum kanker is die 5-jaar oorlewingskoers omtrent 75% www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 10. 1 in 80* SA sal longkanker ontwikkel Longkanker - Simptome Jy kan longkanker hê voordat simptome ontwikkel:  Kortasem  Hoes  Bloeding in speeksel  Borspyne  Luide asemhaling  Aanhoudende erge moegheid Die Groot 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer Behandeling & Prognose: Behandeling hang af van die tipe kanker, liggaamsarea en hoe gevorderd dit is. Opsies sluit in chirurgie, bestraling, chemoterapie of ’n kombinasie. Prognose hang af of die kanker versprei het. Vir kankers wat nie versprei het nie is die 5 jaar oorlewingskoers omtrent 50% *Nasionale Kankerregister 2014 www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 11. Longkanker – Sifting en Risiko Sifting  Ondersoek die longe met 'n optiese vesel teleskoop  Speekselmonster om te kyk vir kankerselle  'n CT skandering  Indien jy ouer is as 50 en 'n geskiedenis het van rook of Chroniese obstruktiewe lugwegsiekte (COPD), konsulteer met jou dokter oor siftingstoetse Die Groot 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer Verlaag jou risiko  Die risiko vir longkanker kan verlaag word in 90% van gevalle deur aksie en bewusmaking  Rook is verantwoordbaar vir die meerderheid voorkombare longkankers, maar nie-rokers kan ook aksie neem om hul risiko te verlaag  Die beste manier om longkanker te verhoed is om nie te rook nie en tweedehandse rook te vermy www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 12. Kaposi Sarkoom (KS) Die Groot 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer 1 in 320* SA mans sal Kaposi Sarkoom ontwikkel KS is 'n kanker wat die groei van abnormale weefsel onder die vel, in die voering van die mond, neus en keel of in ander organe veroorsaak Simptome  Velletsels (pienk tot bruin, bruin-rooi of rooierige pers)  'n Geswelde groeisel (nodule) of 'n plat area op die vel  Swelling in die arms, bene en elders weens KS, veroorsaak skade aan limfvate  Long, maag en derm probleme  Anemie, aangesien die velletsels by geleentheid stadig bloei  Voor die MIV / vigs-epidemie, het KS gewoonlik stadig ontwikkel. In MIV / vigspasiënte, ontwikkel die siekte vinniger *Nasionale Kankerregister 2014 www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 13. Kaposi Sarkoom (KS) Die Groot 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer Verlaag die Risiko Vermy bekende risiko faktore vir MIV:  Riskante seksuele praktyke soos om onbeskermde seks te hê  Binne-aarse naalde wat deur iemand anders gebruik is Sifting Om seker te maak of letsel deur KS veroorsaak word, sal die dokter 'n biopsie doen deur ’n klein monster velweefsel uit die letsel te neem & na laboratorium stuur vir analise Behandeling & Prognose: • Behandeling van KS kan bemoeilik word weens immuunonderdrukte toestand van baie mense wat geaffekteer is • Die dokter sal behandeling baseer op die pasiënt se algemene gesondheid sowel as waar, hoeveel en hoe uitgebreid die letsels is • Vir mense met VIGS word teen-MIV medikasie gebruik teen die virus. Dit kan die persoon se algemene gesondheid verbeter en help om die KS te behandel • Vooruitsigte vir KS hang af van die vorm van die siekte • ± Een derde van mense met klassieke KS ontwikkel ander tipe kanker, wat fataal kan wees www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 14.  Bloed in die urine  Bloed kan die urine se kleur verander of voorkom as bloedklonte  Die behoefte om gereeld te urineer  Brandpyn tydens urinering  Grootse risiko faktor is rook - dit verdubbel jou risiko  Familiegeskiedenis van blaaskanker  Ouderdom bo 55 Blaaskanker Tekens & Simptome Die Groot 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer Risiko Faktore 1 in 152* SA mans sal blaaskanker ontwikkel *Nasionale Kankerregister 2014 www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 15.  Noem aan dokter as jy enige simptome of hoë risiko het  Ondersoeke word op simptome gebaseer  Toetse sluit in sistoskopie, biopsie en laboratorium- en skanderingstoetse  Chirurgie is mees algemene behandeling  Addisionele behandeling kan insluit:  toedien van medikasie direk in die blaas  chemoterapie  bestraling  Prognose hang af van hoe vroeg die kanker gediagnoseer word  Vir Fase I blaaskanker is die 5 jaar oorlewingskoers omtrent 90% Blaaskanker Sifting Die Groot 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer Behandeling & Prognose www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 16. Testikulêre kanker Die Groot 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer 1 in 1798* SA mans sal testikulêre kanker ontwikkel Testikulêre kanker kom meestal in mans tussen die ouderdomme 15-49 voor Risiko Faktore  Onafgesakte testikels  Familie geskiedenis van testikulêre kanker  MIV infeksie  Persoonlike geskiedenis van testikulêre kanker  Ouderdomsgroep *Nasionale Kankerregister 2014 www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 17. Testikulêre kanker Die Groot 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer Net soos in enige ander deel van die liggaam kan die testikels geaffekteer word deur verskeie toestande en siektes, wat tot simptome kan lei:  Swelsel(s)  Knop(pe)  Pyn  Diagnose van testikulêre kanker word gedoen op grond van simptome gevolg deur fisiese ondersoek en laboratorium- en diagnostiese toetse  Kanse op herstel is goed indien vroeg opgespoor en behandel Simptome Behandeling & Prognose www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 18. Testikulêre kanker Die Groot 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer  Die testikulêre selfondersoek (TSO) is 'n maklike manier vir ouens om hul eie testes te ondersoek, om seker te maak daar is nie enige ongewone swelsel of knoppe nie – wat 'n eerste aanduiding van testikulêre kanker kan wees  Probeer om elke maand 'n TSO te doen sodat jy kan leer wat die normale grootte en vorm is. Dit maak dit makliker om te sien as iets in die toekoms abnormaal voel Hanteer een testikel op 'n slag, deur beide hande te gebruik – dit word beste uitgevoer tydens of na 'n warm bad/stort Onderstoek deur die testikel tussen die duim en vingers te rol - gebruik ligte druk Vergewis jouself van die spermatiese koord en epididimis – 'n buisagtige struktuur aan die agterkant van elke testikel Voel vir knoppe, veranderinge in die grootte of onreël- matighede - dis normaal vir een testis om groter te wees as die ander www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 19. Testikulêre kanker Testi-monials  Testi-monials, ’n veldtog vir KANSA geskep deur HelloFCB Cape Town. Die veldtog is daarop ingestel om die ongemak van gesprekvoering oor testikulêre kanker uit te wis. Die doel van die veldtog is ook om mans bewus te maak van die belangrikheid om oor testikels te praat en om selfondersoeke van testikels te doen  Die veldtog bied die geleentheid om uit te vind hoe hul persoonlik geaffekteer kan word. Raad oor selfondersoeke en hulp om tekens en simptome op te spoor, word ook ontleedtestimonials.co.za Die Groot 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 20.  KANSA se ‘MANVan’- inisiatief samel ook fondse in deur middel van die Hollard ‘Daredevil’ veldtog  Hierdie mobiele gesondheids- kliniek bied gratis gesondheids- toetse en ondersteunings- programme aan en verskerp bewustheid oor kankers wat mans raak Die Groot 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer MANVan www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 21. Wat doen KANSA om te help? Die Groot 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22  KANSA bied sifting aan by KANSA SorgSentrums :  Prostaat Spesifieke Antigeen (PSA) bloedtoets wat enige abnormaliteite van die prostaat opspoor  Kolorektale sifting - Fekale Okkult bloedtoetse ondersoek mikroskopiese bloeding in ontlasting, wat ’n teken kan wees van ’n groeisel, inflammasie of bloeding in die spysverteringstelsel  KANSA is in ’n nuwe vennootskap met Apteke by Spar winkels landswyd. Professionele verpleegpersoneel bied in Nov 2019 PSA siftingstoetse teen ’n spesiale prys van R150 aan  KANSA bied berading en ondersteuning by ons KANSA SorgSentrums, asook ondersteuningsgroepe of sluit aan by ons aanlyn ondersteunings- programme soos iSurvivor of CANSA Champions of Hope Facebook groep
  • 22.  KANSA finansier ’n studie deur Prof Riana Bornman (UP) wat sal bydra tot insig rakende die risiko van prostaatkanker, die progressie van die siekte en die uitkoms van die siekte onder spesifiek SA mans  Ons koördineer ook die IRONMAN: International Registry for Men with Advanced Prostate Cancer wat befonds word deur Movember en geborg word deur die Prostate Cancer Clinical Trials Consortium. Dit is ’n groot wêreldwye studie van 5 000 mans wat die behandeling en uitkomste van pasiënte wat gerapporteer is, evalueer om te bepaal wat is die beste manier om gevorderde prostaatkanker te hanteer en te behandel KANSA Navorsing - Mansgesondheid Die Groot 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 23. Om KANSA te help om ons kankersiftings- en opvoedkundige programme uit te brei, oorweeg dit asseblief om 'n skenking by enige van ons KANSA Sorgsentra landswyd te maak of Aanlyn by http://www.cansa.org.za/personal-donation-options/ of maak ’n donasie deur SnapScan of Zapper apps op jou slimfoon: Wat kan jy doen om help? Die Groot 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 24. Die Groot 5 Kankers wat Mans in SA Affekteer Vrywaring: Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22
  • 25. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 072 197 9305 071 867 3530 English, Xhosa, Zulu, Afrikaans Sotho, Siswati #MensHealth November 2019 MANLIKHEID BESKERM JOU