SlideShare une entreprise Scribd logo
1  sur  35
KANSA Sorgtuistes
Tolvry 0800 22 66 22
Huis-weg-van-die-huis
Daar is tans 11 KANSA Sorgtuistes, met ‘n totale 254
beddens, in areas naby onkologie behandelingsentra
regoor die land.
KANSA Sorgtuistes bied verblyf aan pasiënte wat
kankerbehandeling ondergaan by onkologie-klinieke wat
ver van pasiënte se tuistes geleë is.
Gaste by dieTuistes bly vir ‘n gemiddelde tydperk van ses
weke.
Jy kan ons KANSA Sorgtuiste video
hier kyk: https://youtu.be/EnvgJCtGyrk
"Om 'n mens voor te berei vir die dood is uiters emosioneel,
maar ek het troos by die KANSA Sorgtuiste gevind en dit
“Dit voel soos ‘n huis, sonder om die
skottelgoed te doen of tuin te maak. Al die
personeel is so positief en vreeslik behulpsaam.”
- Arnold Bezuidenhout
(Gas by die KANSA Sorgtuiste)
"Al die personeel was so professioneel liefdevol en
respekvol. Dankie aan die kombuispersoneel vir die
die heerlike etes - my ma kon nie ophou praat oor hul
Ondersteuning
• KANSA se aktiewe ondersteuningsgroepe bind
pasiënte, langtermyn-oorlewendes en hul geliefdes
saam met ander wat al ‘daar was' vir insig, morele
ondersteuning en begrip, hoop en inspirasie.
• KANSA bied ook individuele berading aan pasiënte in
nood.
Aanlyn-ondersteuning
• Facebook Group: Champions of Hope – CANSA
Survivors vir kankeroorwinnaars – ontvang
bemoediging van mede-lede en deel jou storie
• Facebook Group: CANSA Caring for the Carers vir
versorgers van kankeroorwinnaars (pasiënte) - ontvang
bemoediging van mede-lede en deel jou storie
• Facebook Group: CANSA-TLC vir kinders en ouers wat
deur kanker geraak word - ontvang bemoediging van
mede-lede en deel jou storie
Aanlyn-ondersteuning
• iSurvivor Online Support Programme
om kankeroorwinnaars (enigeen wat die woorde 'jy
het kanker' gehoor het) te lei in hul pad met kanker en
hulle te help om dit beter te hanteer (weeklikse e-
posse)
“Julle liefde, omgee en vriendelikheid word baie waardeer.
Hou aan met die goeie werk, selfs vir diegene wat nog
wat nog kom.”
- Mrs Maseko
(Gas by die KANSA Sorgtuiste)
KankerSorg Hanteringsgids
• Dit verskaf inligting en ondersteuning
aan individue om hul kankerdiagnose
en alles wat daarmee saamgaan, te
hanteer.
• Dit bied ook praktiese advies aan
individue, hul geliefdes, versorgers en
vriende om die kankerreis te verlig en
beheer te neem deur ingeligte keuses
te maak.
• Beskikbaar op CD of as ‘n boekie
http://www.cansa.org.za/cancercare-
coping-kit/
"Ek het sulke waarde in die Hanteringsgids gevind. Dit het
my en my familie gehelp om hierdie nuwe reis aan te pak.
aan te pak. Dit het baie nuttige informasie in.”
- Shirley Hanson
(CANSA beneficiary)
“Die slegste deel van my kankerbehandeling was om my
hare te verloor. Ek sê steeds dat klere maak nie ‘n man nie,
Mediese Uitleen Toerusting
Ons Sorgtuistes bied ook die volgende mediese uitleen
toerusting aan
pasiënte:
• badstoele
• kommodes
• eierdop matrasse
• skaapvelle
• ander hulpmiddels
• pasiënte kan stoma sakkies, linne bedekking en
aanvullings teen verlaagde pryse aankoop
KANSA Sorgtuistes
EENHEID SORGTUISTE ADRES TEL NOMMER
SUIDELIKE
BESIGHEIDS-
EENHEID
KANSA Irma Bruschi
Sorgtuiste
George
103 Merriman
Straat, George
044 874 4824
KANSA Strelitzia
Sorgtuiste*
Port Elizabeth
8 Eden Straat,
Glendinningvale,
Port Elizabeth
041 373 5157
KANSA Tygerberg
Sorgtuiste
Tygerberg
Tygerberg Hospital,
Francie Van Zijl
Laan, Parow
021 9318295
KANSA Eikehof
Sorgtuiste
Athlone
7 Dunbar Laan,
Athlone
021 696 6744
*Selfsorg
KANSA Sorgtuistes
EENHEID SORGTUISTE ADRES TEL NOMMER
NOORDELIKE
BESIGHEIDS-
EENHEID
KANSA Keurboom
Sorgtuiste
Jhb
C/O Main street and
Princess straat,
Belgravia
011 624 1765
KANSA Tipuana
Sorgtuiste
Pta
32 Lys straat,
Rietfontein
012 329 3036
KANSA James Kingston
Sorgtuiste*
Rustenburg
Olienhout Laan
Proteapark,
Rustenburg
014 533 0694
KANSA Limpopo
Sorgtuiste
Polokwane
C/O Dorp and College
straat, Polokwane
015 297 1268
*Selfsorg
KANSA Sorgtuistes
EENHEID SORGTUISTE ADRES TEL NOMMER
SENTRALE
BESIGHEIDS-
EENHEID
KANSA Mkhuhla
Sorgtuiste
Durban
619 Umbilo Straat,
Durban
031 205 9525
KANSA Olea
Sorgtuiste
Bloemfontein
90 Melville Laan,
Brandwag
051 444 2580
KANSA Katleho
Sorgtuiste
Bloemfontein
22 Lovedale Laan,
Mangaung,
Bloemfontein
051 432 3829
Hoe om jou verblyf te bespreek
Besprekings kan op die volgende maniere gedoen word:
• Pasiënt kan verwys word deur die behandelingsentrum
• Party behandelingsentrums doen die bespreking vir die
pasiënt
• Pasiënte kan self die bespreking doen deur die
Sorgtuiste te skakel
Wat jy moet weet
• Pasiënte moet na hulself kan omsien
• Die KANSA Sorgtuiste kan nie omsien na erge siek of
swak pasiënte nie
• Pasiënte kan vergesel word deur ‘n versorger
(afhangend van die beskikbaarheid van ‘n bed)
• Buigsame fooistelsel is in plek (glyskaal word gebruik
om daaglikse fooi te bepaal) – donasies ook
aanvaarbaar
• Mediese fonds eise word gedoen in ooreenstemming
met die spesifikasie van die fonds en op voordeel wat
beskikbaar is vir die spesifieke mediese fonds pasiënt
Wat jy moet weet
• Pasiënte moet hul eie toiletware, handdoeke, klere en
medikasie bring
• Pasiënte kan oor naweke inbly – geen formele maaltye
word bedien oor naweke nie, maar die kombuis is
beskikbaar vir selfsorg
• Pasiënte moet ‘n fisiese adres hê en hawelose pasiënte
kan nie akkommodeer word nie
Dit kos KANSA R650 per dag
om ‘n pasiënt te huisves, kos
en vervoer te verskaf
Hoe om ‘n Sorgtuiste te ondersteun
Jy kan ‘n donasie maak aan die KANSA Sorgtuiste
program, of aan ‘n spesifieke Sorgtuiste:
• Aanlyn donasies kan hier gemaak word:
https://www.givengain.com/cause/1056/campaigns/102
68/
• Of jy kan ‘n erflating los, vind meer uit hier:
http://www.cansa.org.za/consider-leaving-a-bequest-
to-cansa/
KANSA TLC Tuistes
Ons KANSATLCTuistes akkommodeer ouers/voogde van
kinders wat kankerbehandeling ondergaan (en nie die
kinders nie)
http://www.cansa.org.za/tlc-for-youth-and-families-
affected-by-cancer/
KANSA TLC Tuistes
Hierdie tuistes bied die volgende:
• Vaardigheidsontwikkeling en kuns vir die moeders
• Professionele berading (individueel en groep) en
begeleiding na afsterwe van ‘n geliefde
• Voorsien kospakkies wanneer pasiënte ontslaan word
en huis toe gaan
• Ons is betrokke by die kinders in die verskillende sale en
voorsien toiletware, klere en ons het vrywilligers wat
met onderwys help
KANSA TLC Tuistes
KANSATLC NicusTuiste:
• Op die Steve Biko Hospitaal perseel in Pretoria
• Dit het 52 beddens en sluit in twee 4 bed familie
suite/woonstelle en ‘n isolasie eenheid vir pasiënte wat
in isolasie moet bly
KANSATLCTuiste Polokwane:
• Op die Polokwane Hospitaal perseel
• Dit het 21 beddens
KANSATLCTuiste Durban:
• 6 beddens, gebaseer by die KANSA Mkhuhla Sorgtuiste
KANSA TLC Tuistes
Ons het ookTLC Ondersteuningskamers bekendgestel by
ons KANSA Kimberley Sorgsentrum and KANSA Port
Elizabeth Sorgsentrum
http://www.cansa.org.za/tlc-for-youth-and-families-
affected-by-cancer/
www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met die samestelling van
hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede
(of die gebrek daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of
andersins, van inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.

Contenu connexe

Similaire à KANSA Sorgtuistes – Dit Voel Soos Huis

Similaire à KANSA Sorgtuistes – Dit Voel Soos Huis (11)

CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 AfrikaansCANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
 
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
KANSA Vrouegesondheid Die Groot 5 kankers Suid-Afrika 2017
 
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 AfrikaansCANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
 
KANSA Vier 85 Jaar se Stryd om ‘n Wêreld Sonder Kanker te Skep
KANSA Vier 85 Jaar se Stryd om ‘n Wêreld Sonder Kanker te SkepKANSA Vier 85 Jaar se Stryd om ‘n Wêreld Sonder Kanker te Skep
KANSA Vier 85 Jaar se Stryd om ‘n Wêreld Sonder Kanker te Skep
 
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
2014 - Vrouegesondheid - Servikale kanker
 
World Cancer Day 2017 Afrikaans
World Cancer Day 2017 AfrikaansWorld Cancer Day 2017 Afrikaans
World Cancer Day 2017 Afrikaans
 
Kinderkanker Bewustheid - CANSA 2017
Kinderkanker Bewustheid - CANSA 2017Kinderkanker Bewustheid - CANSA 2017
Kinderkanker Bewustheid - CANSA 2017
 
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - BorskankerCANSA Vrouegesondheid - Borskanker
CANSA Vrouegesondheid - Borskanker
 
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014
 
KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020
KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020
KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020
 
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
 

Plus de CANSA The Cancer Association of South Africa

Plus de CANSA The Cancer Association of South Africa (20)

Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt TodayCoping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
 
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
 
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptxCANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
 
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptxCANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptxCANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
 
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptxCANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
 
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
 
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
 
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
 
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
 
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab MohamedCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria DavidCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay SongCANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
 
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory TeamCANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of ServiceCANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of HopeCANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
 
CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021
 
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 AfrikaansKANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
 

KANSA Sorgtuistes – Dit Voel Soos Huis

  • 2. Huis-weg-van-die-huis Daar is tans 11 KANSA Sorgtuistes, met ‘n totale 254 beddens, in areas naby onkologie behandelingsentra regoor die land. KANSA Sorgtuistes bied verblyf aan pasiënte wat kankerbehandeling ondergaan by onkologie-klinieke wat ver van pasiënte se tuistes geleë is. Gaste by dieTuistes bly vir ‘n gemiddelde tydperk van ses weke. Jy kan ons KANSA Sorgtuiste video hier kyk: https://youtu.be/EnvgJCtGyrk
  • 3.
  • 4. "Om 'n mens voor te berei vir die dood is uiters emosioneel, maar ek het troos by die KANSA Sorgtuiste gevind en dit
  • 5.
  • 6. “Dit voel soos ‘n huis, sonder om die skottelgoed te doen of tuin te maak. Al die personeel is so positief en vreeslik behulpsaam.” - Arnold Bezuidenhout (Gas by die KANSA Sorgtuiste)
  • 7.
  • 8.
  • 9. "Al die personeel was so professioneel liefdevol en respekvol. Dankie aan die kombuispersoneel vir die die heerlike etes - my ma kon nie ophou praat oor hul
  • 10. Ondersteuning • KANSA se aktiewe ondersteuningsgroepe bind pasiënte, langtermyn-oorlewendes en hul geliefdes saam met ander wat al ‘daar was' vir insig, morele ondersteuning en begrip, hoop en inspirasie. • KANSA bied ook individuele berading aan pasiënte in nood.
  • 11.
  • 12. Aanlyn-ondersteuning • Facebook Group: Champions of Hope – CANSA Survivors vir kankeroorwinnaars – ontvang bemoediging van mede-lede en deel jou storie • Facebook Group: CANSA Caring for the Carers vir versorgers van kankeroorwinnaars (pasiënte) - ontvang bemoediging van mede-lede en deel jou storie • Facebook Group: CANSA-TLC vir kinders en ouers wat deur kanker geraak word - ontvang bemoediging van mede-lede en deel jou storie
  • 13. Aanlyn-ondersteuning • iSurvivor Online Support Programme om kankeroorwinnaars (enigeen wat die woorde 'jy het kanker' gehoor het) te lei in hul pad met kanker en hulle te help om dit beter te hanteer (weeklikse e- posse)
  • 14. “Julle liefde, omgee en vriendelikheid word baie waardeer. Hou aan met die goeie werk, selfs vir diegene wat nog wat nog kom.” - Mrs Maseko (Gas by die KANSA Sorgtuiste)
  • 15. KankerSorg Hanteringsgids • Dit verskaf inligting en ondersteuning aan individue om hul kankerdiagnose en alles wat daarmee saamgaan, te hanteer. • Dit bied ook praktiese advies aan individue, hul geliefdes, versorgers en vriende om die kankerreis te verlig en beheer te neem deur ingeligte keuses te maak. • Beskikbaar op CD of as ‘n boekie http://www.cansa.org.za/cancercare- coping-kit/
  • 16.
  • 17. "Ek het sulke waarde in die Hanteringsgids gevind. Dit het my en my familie gehelp om hierdie nuwe reis aan te pak. aan te pak. Dit het baie nuttige informasie in.” - Shirley Hanson (CANSA beneficiary)
  • 18.
  • 19. “Die slegste deel van my kankerbehandeling was om my hare te verloor. Ek sê steeds dat klere maak nie ‘n man nie,
  • 20. Mediese Uitleen Toerusting Ons Sorgtuistes bied ook die volgende mediese uitleen toerusting aan pasiënte: • badstoele • kommodes • eierdop matrasse • skaapvelle • ander hulpmiddels • pasiënte kan stoma sakkies, linne bedekking en aanvullings teen verlaagde pryse aankoop
  • 21. KANSA Sorgtuistes EENHEID SORGTUISTE ADRES TEL NOMMER SUIDELIKE BESIGHEIDS- EENHEID KANSA Irma Bruschi Sorgtuiste George 103 Merriman Straat, George 044 874 4824 KANSA Strelitzia Sorgtuiste* Port Elizabeth 8 Eden Straat, Glendinningvale, Port Elizabeth 041 373 5157 KANSA Tygerberg Sorgtuiste Tygerberg Tygerberg Hospital, Francie Van Zijl Laan, Parow 021 9318295 KANSA Eikehof Sorgtuiste Athlone 7 Dunbar Laan, Athlone 021 696 6744 *Selfsorg
  • 22. KANSA Sorgtuistes EENHEID SORGTUISTE ADRES TEL NOMMER NOORDELIKE BESIGHEIDS- EENHEID KANSA Keurboom Sorgtuiste Jhb C/O Main street and Princess straat, Belgravia 011 624 1765 KANSA Tipuana Sorgtuiste Pta 32 Lys straat, Rietfontein 012 329 3036 KANSA James Kingston Sorgtuiste* Rustenburg Olienhout Laan Proteapark, Rustenburg 014 533 0694 KANSA Limpopo Sorgtuiste Polokwane C/O Dorp and College straat, Polokwane 015 297 1268 *Selfsorg
  • 23. KANSA Sorgtuistes EENHEID SORGTUISTE ADRES TEL NOMMER SENTRALE BESIGHEIDS- EENHEID KANSA Mkhuhla Sorgtuiste Durban 619 Umbilo Straat, Durban 031 205 9525 KANSA Olea Sorgtuiste Bloemfontein 90 Melville Laan, Brandwag 051 444 2580 KANSA Katleho Sorgtuiste Bloemfontein 22 Lovedale Laan, Mangaung, Bloemfontein 051 432 3829
  • 24. Hoe om jou verblyf te bespreek Besprekings kan op die volgende maniere gedoen word: • Pasiënt kan verwys word deur die behandelingsentrum • Party behandelingsentrums doen die bespreking vir die pasiënt • Pasiënte kan self die bespreking doen deur die Sorgtuiste te skakel
  • 25. Wat jy moet weet • Pasiënte moet na hulself kan omsien • Die KANSA Sorgtuiste kan nie omsien na erge siek of swak pasiënte nie • Pasiënte kan vergesel word deur ‘n versorger (afhangend van die beskikbaarheid van ‘n bed) • Buigsame fooistelsel is in plek (glyskaal word gebruik om daaglikse fooi te bepaal) – donasies ook aanvaarbaar • Mediese fonds eise word gedoen in ooreenstemming met die spesifikasie van die fonds en op voordeel wat beskikbaar is vir die spesifieke mediese fonds pasiënt
  • 26. Wat jy moet weet • Pasiënte moet hul eie toiletware, handdoeke, klere en medikasie bring • Pasiënte kan oor naweke inbly – geen formele maaltye word bedien oor naweke nie, maar die kombuis is beskikbaar vir selfsorg • Pasiënte moet ‘n fisiese adres hê en hawelose pasiënte kan nie akkommodeer word nie Dit kos KANSA R650 per dag om ‘n pasiënt te huisves, kos en vervoer te verskaf
  • 27. Hoe om ‘n Sorgtuiste te ondersteun Jy kan ‘n donasie maak aan die KANSA Sorgtuiste program, of aan ‘n spesifieke Sorgtuiste: • Aanlyn donasies kan hier gemaak word: https://www.givengain.com/cause/1056/campaigns/102 68/ • Of jy kan ‘n erflating los, vind meer uit hier: http://www.cansa.org.za/consider-leaving-a-bequest- to-cansa/
  • 28. KANSA TLC Tuistes Ons KANSATLCTuistes akkommodeer ouers/voogde van kinders wat kankerbehandeling ondergaan (en nie die kinders nie) http://www.cansa.org.za/tlc-for-youth-and-families- affected-by-cancer/
  • 29.
  • 30. KANSA TLC Tuistes Hierdie tuistes bied die volgende: • Vaardigheidsontwikkeling en kuns vir die moeders • Professionele berading (individueel en groep) en begeleiding na afsterwe van ‘n geliefde • Voorsien kospakkies wanneer pasiënte ontslaan word en huis toe gaan • Ons is betrokke by die kinders in die verskillende sale en voorsien toiletware, klere en ons het vrywilligers wat met onderwys help
  • 31.
  • 32. KANSA TLC Tuistes KANSATLC NicusTuiste: • Op die Steve Biko Hospitaal perseel in Pretoria • Dit het 52 beddens en sluit in twee 4 bed familie suite/woonstelle en ‘n isolasie eenheid vir pasiënte wat in isolasie moet bly KANSATLCTuiste Polokwane: • Op die Polokwane Hospitaal perseel • Dit het 21 beddens KANSATLCTuiste Durban: • 6 beddens, gebaseer by die KANSA Mkhuhla Sorgtuiste
  • 33. KANSA TLC Tuistes Ons het ookTLC Ondersteuningskamers bekendgestel by ons KANSA Kimberley Sorgsentrum and KANSA Port Elizabeth Sorgsentrum http://www.cansa.org.za/tlc-for-youth-and-families- affected-by-cancer/
  • 34.
  • 35. www.cansa.org.za Tolvry 0800 22 66 22 Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref het met die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in, of bekom is deur middel van hierdie aanbieding.