Hierdie is 'n slideshow wat wys hoe om op die WIFI te konnekteer by die skool, hoe om miEbooks af te laai, asook hoe om die applikasie te gebruik sodat boeke van die server afgelaai kan word.
3. • Skakel die Wifi aan deur die blokkie te vee na
die regterkant totdat hy groen word
3
4. • Aan die regterkant van die skerm sal daar ‘n
konneksie “Leerders” verskyn. Kliek daarop.
• Jy gaan dan vir ‘n password gevra word. Die
password is M00dl3f! Of M00d[3f! Tik dit in
en probeer connect.
4
5. As jy reeds miEbooks het
• Kyk of jy die nuutste weergawe het (1.4.6)
5
6. Konnekteer aan WIFI
(Leerders netwerk)
• Password: M00dl3f! (dit is nulle en nie “o”
nie)
• Nadat julle hierdie slideshow gekyk het moet
julle tussen klasse versprei en dan julle wifi
aanskakel.
6
7. miEbooks Download
1. Gaan na Playstore (nie itsi.klofies.co.za/moodle nie)
2. Search vir miEbooks (met ‘n kolletjie “i”)
3. Install
7
8. As miEbooks nie van Playstore af wil
download nie
• As daar steeds probleme is, kom sien ons in
T1.
• Ons sal elke dag tot 14:00 beskikbaar wees om
julle by te staan.
8
9. Moodle
• Wanneer julle klaar die miEbooks afgelaai het
gaan na itsi.klofies.co.za/moodle
• Kliek op die prentjie van die mannetjie
• Tik jou username en password in
(leerdernommer saam met die p)
9
13. • Julle gaan die volgende inligting moet insleutel
by:
• Server Address:
• Username:
• Password:
192.168.10.106
Leerlingnommer (p56713)
Die een wat julle vir
hierdie jaar geskep het.
• Dubbel-kliek op Check
• As al die blokkies groen word is dit suksesvol.
• Boeke sal outomaties aflaai.
13
14. Onsuksesvol
• Indien al die blokkies nie groen word nie of daar
is enige ander probleme, kom sien ons in T1.
• LW: As die laaste blokkie rooi is, gaan verander
jou Date & Time settings. Dit is onder settings,
gaan af met die lys tot jy dit sien en verander dit
na Harare. Jy sal dan jou tyd moet stel dat dit die
korrekte tyd in Suid-Afrika is.
• Gaan dan weer terug na miEbooks en sleutel al
die velde in en kliek 2 keer op check. As almal
groen is kliek op save.
14
15. ‘n Maklike manier - Download jou
boeke via CDN by die huis
• Maak die miEbooks oop en kliek op die blokkie met die 3 kolletjies
onder mekaar – heel regs in die hoek of kliek op menu.
• Kies “Download from CDN/Cloud”.
15
16. • In die volgende venster, kliek op die pyltjie by “All
Schools” en kies Waterkloof.
• Kies dan die graad waarin jy is en die taal – Afrikaans.
• Tik die boksies van die vakke wat van toepassing vir jou is
sodat dit outomaties kan begin aflaai.
• Sodra die boeke klaar afgelaai is, sal jy dit nie kan
oopmaak nie. Jy sal eers weer by die skool op Wifi moet
gaan en dan op die boeke kliek om hulle te verifieer.
16
17. Slegs vir Graad 11 leerlinge
• Jy sal al jou vorige jaar se boeke moet afhaal,
dws al julle ou Gr10 boeke. Volg hierdie
stappe om dit te doen:
17