Unlocking the Power of ChatGPT and AI in Testing - A Real-World Look, present...
1. CV_ print
1. Mareli Storm
CURRICULUM VITAE
Maréli Storm
NOVEMBER 2016
Volle Name & Van: Maréli Storm
Geboortedatum: 12 - 02 - 1989
Identiteitsnommer: 8902120173082
Nasionaliteit: Suid-Afrikaanse Burger
Kontaknommer: 083 660 1072
E-pos addres: marelistorm@hotmail.com
Huwelikstatus: Ongetroud
Geslag:
Taalvaardigheid:
Vroulik
Afrikaans & Engels
Addres: 170 Johann Rissik straat, Waterkloof 101, No. 26, Waterkloofrif, Pretoria, 0181
FUNZA LUSHAKA BEURSHOUER
B.Ed (Intermediêre en Senior Fase), Wiskunde & LO
2. Tersiêre Opleiding: Universiteit van Pretoria
2017 BEdHons Rekenaargeïntegreerde Onderwys
2016 B.Ed IV (IF) Wiskunde & Lewensvaardighede
2015 B.Ed III (IF) Wiskunde & Lewensvaardighede
Slaag 2015, B.Ed III, met lof (finale jaarpunt > 75%).
Ontvang sodoende 'n UP Interne Akademiese Beurs
vir die finale jaar van my B.Ed-studies.
2014 B.Ed II (IF) Wiskunde & Lewensvaardighede
Doen aansoek vir die Funza Lushaka (Dept. Basiese
Onderwys) beurs vir B.Ed (Intermediëre fase),
Wiskunde. Ontvang beurs vir B.Ed III & IV.
2013 B.Ed I (IF) Wiskunde & Lewensvaardighede
2012 B.Ed. I (VOO) Wiskunde & Wetenskap
Relevante uitslae:
PHY 131 General physics 131 Semester 16.00 Graded 75 A (Pass w ith distinction)
WTW 114 Calculus 114 Semester 1 16.00 Graded 72 Pass
CMY 117 General chemistry 117 Semester 1 16.00 Graded 70 Pass
2010 Studentewerkservaring in Nieu-Seeland:
- 2011 Aupair, Kelner, Restaurantbestuur, Koördinering van Troues, Vrywilligheidswerk
2009 MBChB II Bachelor of Medicine Universiteit van Pretoria
Studies gestaak. Besluit geneem dat die mediese professie nie my passie is nie en dat ek dit
nie as 'n beroep wil beoefen nie.
2008 MBChB I Bachelor of Medicine Universiteit van Pretoria
Finale Jaarpunt > 65% Promoveer na 2de jaar van studies
3. Sekondêre Opleiding HoërskoolFrikkieMeyer 2003 - 2007
2007 Graad 12 Nasionale Senior Sertifikaat
Wiskunde HG 86 %
Fisiese Wetenskap HG 89 %
Rekeningkunde HG 80 %
Biologie HG 95 %
Afrikaans: Eerste Taal HG 84 %
English: Second Language HG 98 %
PRESTASIES
Akademies:
2007: Akademiese Prestasie - Top 30 behaal in Limpopo Provinsie na afloop van die
Gr.12 eind-eksamens afgelê in dieselfde jaar.
2007: Mediese (MBChB - Bachelor of Medicine) keuring/toelating by 3 universiteite,
naamlik Tuks, Maties en Kovsies.
2007: Anglo-American studiebeurs ontvang vir Metallurgiese Ingenieurswese (B.Ing.)
2006: Slaag (60%): Fisika (AS-level, Cambridge University External Examinations)
Leierskap:
2004 - 2007: Anglo-American Junior Leierskap Ontwikkelingsprogram Beurshouer
2003 - 2006: Verteenwoordigende Leerderraad (Gr. 8 - 11)
2007: Verkies tot Amptelike Leierraad (Portefeulje: Gr. 8 Oriëntering & Leiding)
Sport:
Swem: Limpopo Provinsiale Kleure 1999 - 2007 (9 jaar)
Tweekamp: Limpopo Provinsiale Kleure 2002 - 2007 (6 jaar)
Tweekamp: Provinsiale Kapteine 2007
Netbal: Limpopo Provinsiale Kleure 2002, 2004 - 2007 (5 jaar)
Netbal: Provinsiale Kapteine 2002, 2004, 2005 (3 jaar)
Atletiek: Goud: 100m & 400m Hekkies
Interhoër Atletiekbyeenkoms 2006 - 2007 (2 jaar)
4. WERKSERVARING
Au pair: 2010 Henriette en Peet Labuschagne (082 450 3677)
Nieu-Seeland: 2011 Kelnerin, Au pair en Assistent vir Wynmaker en Sjef van
die Goldwater Boutique Vineyard, Waiheke, Auckland, NZ.
Wiskunde Tutor: 2012 - 2013 Nadine Human (083 604 3432)
Gr. 8 - 10, Wiskunde en Wetenskap Tutor by die Nadine
Human Naskoolsentrum vir Waterkloof Hoërskool leerders
Assistent-Onderwyser: 2015 - 2016 Hettie Badenhorst (072 123 2355)
Gr. 4 - 7, Intersenfase Assistent te L/s Elarduspark
PROFESSIONELE ONTWIKKELING
AREA: Internasionale konferensie rakende die implementering van die Reggio Emilia
filosofie in die klaskamer, 2014. Die geleentheid was oor 'n tydperk van 3 dae
aangebied te St. Mary's College, Waverley, Johannesburg.
WERKSWINKELS: L/s Elarduspark Onderwyser Opleiding & Ontwikkeling
(Finansiële en Algemene Admin Opleiding, Principal Primary, Excel, PowerPoint) 2016
SAOU: Jong Onderwyser Opleiding Maart 2016
SAOU: Kennisbou 3 - Intermediêre Wiskunde Julie 2016
ATLETIEK: Hoërskool Waterkloof Kliniek vir Hekkiesafrigters Sept 2016
NETBAL: Skeidsregterwerkswinkel - Nuwe INF Reëls Feb 2016
NETBAL: Konka - Elsje Jordaan Kliniek Feb 2016
VAARDIGHEDE
Microsoft Word, Excel en PowerPoint 2014
Principal Primary 2016
Atletiekafrigting: Hekkies en Hoogspring 2015 - 2016
5. Netbal: Senior Netbal Afrigter, o/11 A-span 2016
1ste Span Netbalkamer - geïnisieer en geïmplementeer
Senior Netbal Prestasiebord in skool opgerig en behartig
Idee, Ontwerp en implementering van 'Lardies Netbal Supergirl'
Neem o/7 - o/13's om Netbal Pro League (NPL) te gaan kyk te Heartfelt
Arena, Pretoria. Dogters verskyn op TV saam met die SuperSport -
aanbieder in onderhoud voor die Jaguars vs. Sunbirds wedstryd.
AFFILIASIES / LIDMAATSKAP
• SAOU 2016
• AFRICA REGGIO EMILIA ALLIANCE (AREA) 2014
BELANGSTELLINGS
SPORT: Bergfiets, XTERRA, WARRIOR, 10 km & 21 km Padwedlope, Aksie
Netbal of/en enige buite-
WÊRELDNUUS: Politiek, Finansiëel, Innovasie in Tegnologie / Medici / Opvoedkunde / ens
Ek hou daarvan om op datum te wees met plaaslike, sowel as wêreldwye
gebeurlikhede en nuus. Dit maak my gelukkig en opgewonde om te weet
dat ek weet wat tans aangaan in die wêreld en kan saam gesels met
ander daaroor, asook om dit in die klaskamer situasie in te korporeer om
die leerervaring ryker te maak vir die leerders.
TOERE: Die wêreld en plaaslik getoer om nuwe kulture, plekke en mense te sien
en ervaar en eie lewens- en ervaringswêreld te verreik. Dit sluit in;
Julie 2002 & 2004 - Afrika: Zambië, Botswana, Vic-Valle,
Namibië, Zimbabwe
Sept. 2006 - Mauritius Gesinsvakansie
Des. 2009 - Europa: Italïe, Duitsland, Switserland en
Frankryk
Des. 2012 - Nieu-Seeland Gesinstoer: Noord- en
Suideiland
Julie 2014 - Namibië: Luderitz, Kolmanskuppe en
Walvisbaai
Julie 2016 - Europa: Oostenryk, Kroasië en Griekeland