SlideShare une entreprise Scribd logo
1  sur  7
Veilige Huise 4 –
Leef Betroubaar.
Skrifgedeelte: Exodus 20: 15-16
• Jy kan nie staan vir een ding, maar dan
iets anders leef nie.
• Jesus is God se waarheid wat mense
vrymaak en instaat stel om betroubaar
te lewe.
• Spr. 20:7: "It is a wonderful heritage to
have an honest father." – LB
• Betroubaarheid is ‘n belangrike
fondasie vir veilige huise
‘n Fontein wat teleurstel.
• Ons steel deur: kliënte te mislei; ons
werkgewers/werknemers in te doen;
die uitstel van betalings;
belastingontduiking; nie God se deel te
gee nie.
• Spr.15:27: “Wie onregverdige wins
maak, bring sy huis in beroering.”
(“you'll get your family in trouble."
–GN)
• Ons lieg om konsekwensies te vermy,
mense te beïndruk, mense te laat
skade ly en te manupileer.
• Oneerlikheid bring seer en skade vir
jou en jou gesin.
• Ons beskerm en bevoordeel onsself
en ons reputasie, maar ons karakter lei
skade.
Hoe lyk dit as ons in Jesus
as waarheid leef?
• Restitusie en God se deel. (Saggeus)
• Jy maai wat jy saai.
• Dis meer as net die waarheid praat.
(karakter/betroubare lewe)
• Maak nie ander seer nie.
• Eerlikheid ook in die kleine.
• Lojalitiet aan God en mekaar.
• ‘n Fontein van lewe! (Mense word vry
en goed word nuut!)

Contenu connexe

Plus de AGS Lofoord Upington

Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisAGS Lofoord Upington
 
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal AGS Lofoord Upington
 
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding  Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding AGS Lofoord Upington
 
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag AGS Lofoord Upington
 

Plus de AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnis
 
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
 
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
 
Tema: Rimpeleffek
Tema: RimpeleffekTema: Rimpeleffek
Tema: Rimpeleffek
 
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding  Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
 
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
 

Veiligehuise Deel 4

  • 1.
  • 2. Veilige Huise 4 – Leef Betroubaar. Skrifgedeelte: Exodus 20: 15-16
  • 3. • Jy kan nie staan vir een ding, maar dan iets anders leef nie. • Jesus is God se waarheid wat mense vrymaak en instaat stel om betroubaar te lewe. • Spr. 20:7: "It is a wonderful heritage to have an honest father." – LB • Betroubaarheid is ‘n belangrike fondasie vir veilige huise
  • 4. ‘n Fontein wat teleurstel. • Ons steel deur: kliënte te mislei; ons werkgewers/werknemers in te doen; die uitstel van betalings; belastingontduiking; nie God se deel te gee nie. • Spr.15:27: “Wie onregverdige wins maak, bring sy huis in beroering.” (“you'll get your family in trouble." –GN)
  • 5. • Ons lieg om konsekwensies te vermy, mense te beïndruk, mense te laat skade ly en te manupileer. • Oneerlikheid bring seer en skade vir jou en jou gesin. • Ons beskerm en bevoordeel onsself en ons reputasie, maar ons karakter lei skade.
  • 6. Hoe lyk dit as ons in Jesus as waarheid leef? • Restitusie en God se deel. (Saggeus) • Jy maai wat jy saai. • Dis meer as net die waarheid praat. (karakter/betroubare lewe) • Maak nie ander seer nie.
  • 7. • Eerlikheid ook in die kleine. • Lojalitiet aan God en mekaar. • ‘n Fontein van lewe! (Mense word vry en goed word nuut!)