2. DEFINISIE
Tegniese hulpbronne = fisiese elemente wat by
opvoering gevoeg word verbeter en maak
opvoering interessanter
Goeie rede he om hulpbronne te gebruik- motiveer
keuses
Dekor/Rekwisiete/Kostuums+ Grimering/
Beligting/Klank
3. DEKOR
Meubels/ rostra/panele (flats)
Stel die ligging/omgewing van die toneelstuk voor
Gee leidrade oor land, sosiale stand, omgewing, tydvak (tydperk)
4.
5.
6.
7.
8.
9. KOSTUUMS
Klere verklap baie oor karakter, sonder woorde
Se iets oor ekonomiese status, tydperk, persoonlikheid
Hou in gedagte met ontwerp: ouderdom, beroep, tipe persoonlikheid,
geskiedkundige tydperk, sosiale status
10.
11.
12. REKWISIETE
Engels: props (vanaf property- behoort aan die karakter)
Voorwerpe wat akteurs besit of nodig het in toneel
Verskillende soorte:
Kostuumrekwisiete = serp/handsak/borsspeld/ hoed
Handrekwisiete = glas/ boek/geweer
Dekorrekwisiete = kussings/matte/gordyne (set dressing)
As ‘n akteur iets met ‘n objek DOEN word dit ‘n rekwisiet
Persoon in beheer van rekwisiete: rekwisietemeester (props master)
13.
14.
15.
16. BELIGTING
Ligte skep stemming/ atmosfeer
Gebruik lig om storie te help vertel, dui tyd van dag aan, dui weer
aan
Verskillende kleure = verskillende stemmings
Noodsaaklik dat akteurs gesien word
Beligting uit verskillende hoeke = effekte
Kantligte/Agterligte/Vloerligte (footlights)/ Plafonligte/Kollig
(spotlight)
17.
18.
19.
20.
21.
22.
23.
24. KLANK
Word gebruik om stemming/ atmosfeer te versterk (karakters se gevoelens)
Kan omgewing suggereer, bv. Stadsgeluide, wind wat waai, see se golwe,
plaasdiere
Klankeffekte meer realisties bv. Geweerskoot, telefoon wat lui, water wat
loop
25. PRAKTIES
Deel in groepe van 2-6 leerders
Jy en jou maats is ‘n ontwerpspan wat verhoogontwerp doen
Julle moet ‘n ontwerpvoorlegging (presentation) voorberei om aan te bied vir die hoof van
Banana Productions
Hierdie voorlegging kan enige vorm aanneem (powerpoint/plakkate/model/leer/scrapbook
ens.)
Julle span moet EEN produksie uit 3 beskikbares kies
Julle voorlegging moet verwysingsmateriaal bevat
Elke ontwerpkeuse wat julle maak moet gemotiveer kan word
Ontwerp SLEGS die dekor/stel, kostuums, en beligting (kostuums- slegs hoofkarakters)
EIE IDEES en KREATIWITEIT is baie belangrik!