SlideShare une entreprise Scribd logo
1  sur  8
SKEPPENDE KUNSTE: DRAMA
GRAAD 8
KWARTAAL 1
IMPROVISASIE
+
OPVOEDKUNDIGE TEATER
DEFINISIE
• Improviseer = aksie opmaak soos jy aangaan
• Afgeronde improvisasie= ingeoefen, vir gehoor aanbied
• Prakties vir KW 1= afgeronde improvisasie oor sosiale of
omgewingskwessie
DINKSKRUM OOR
OMGEWINGS/SOSIALE KWESSIE
KWESSIE
OORSAKE
GEVOLGE
OPLOSSINGS
STRUKTUUR
• WAT gebeur?
BEGIN  MIDDEL  KLIMAKS  EINDE
BEGIN -vertrekpunt? Kyk na tema
MIDDEL - hoe moet gebeure ontwikkel? Volgorde?
KLIMAKS - dramatiese spanning die hoogste
- gehoor skok/ verras
EINDE - oplossing vir problem?
- laat gehoor met vraag agter?
KARAKTERS
• WIE gaan die storie vertel?
- Hoeveel? Basiese konflik en tema uitbeeld
- Verteller?
- Koor? Lewer kommentaar op aksie
RUIMTE EN TYD
• WAAR gaan die toneel afspeel?
• WANNEER speel die toneel af? (verlede/hede/toekoms)
- Konteks? Situasie en omstandighede (histories, sosiaal, of
kultureel)
- Hoe word ruimtes uitgebeeld?
- Verloop van tyd uitbeeld?- tydspronge, terugflitse,
vorentoeflitse
SIMBOLE
• Definisie: iets wat idee of groep idees verteenwoordig
• Sekere simbole= vaste betekenis (drama maskers, wit duif ens.)
• Ander= nie vaste betekenis- in drama geassosieer met
betekenis
• Versterk opvoering
TEIKENGEHOOR
• Spesifieke boodskap  spesifieke gehoor
• Waarvan gehoor oortuig?
• Watter vraag agterlaat?
• Wat julle sê en hoe julle dit sê beïnvloed gehoor se reaksie
• Gevangenes/ skoolkinders/ arm gemeenskap/ ouers/
besigheidsmense ens.

Contenu connexe

Plus de Elana Heyns

Gr 8 tegniese hulpbronne kw3
Gr 8 tegniese hulpbronne kw3Gr 8 tegniese hulpbronne kw3
Gr 8 tegniese hulpbronne kw3Elana Heyns
 
Gr 8 teaterstyle kw3
Gr 8 teaterstyle kw3Gr 8 teaterstyle kw3
Gr 8 teaterstyle kw3Elana Heyns
 
Gr 8 vertelkuns kw 2
Gr 8 vertelkuns kw 2Gr 8 vertelkuns kw 2
Gr 8 vertelkuns kw 2Elana Heyns
 
Gr 8 stem en liggaam kw1
Gr 8 stem en liggaam kw1Gr 8 stem en liggaam kw1
Gr 8 stem en liggaam kw1Elana Heyns
 
Gr 9 kw 3 kritiese waardering (2)
Gr 9 kw 3 kritiese waardering (2)Gr 9 kw 3 kritiese waardering (2)
Gr 9 kw 3 kritiese waardering (2)Elana Heyns
 
Gr 9 kw2 vokale en fisiese karakterisering
Gr 9 kw2 vokale en fisiese karakteriseringGr 9 kw2 vokale en fisiese karakterisering
Gr 9 kw2 vokale en fisiese karakteriseringElana Heyns
 
Kw 1 elemente van die drama graad 9 sk
Kw 1 elemente van die drama graad 9 skKw 1 elemente van die drama graad 9 sk
Kw 1 elemente van die drama graad 9 skElana Heyns
 

Plus de Elana Heyns (9)

Gr 8 tegniese hulpbronne kw3
Gr 8 tegniese hulpbronne kw3Gr 8 tegniese hulpbronne kw3
Gr 8 tegniese hulpbronne kw3
 
Gr 8 teaterstyle kw3
Gr 8 teaterstyle kw3Gr 8 teaterstyle kw3
Gr 8 teaterstyle kw3
 
Gr 8 vertelkuns kw 2
Gr 8 vertelkuns kw 2Gr 8 vertelkuns kw 2
Gr 8 vertelkuns kw 2
 
Gr 8 stem en liggaam kw1
Gr 8 stem en liggaam kw1Gr 8 stem en liggaam kw1
Gr 8 stem en liggaam kw1
 
Gr9 tekste kw4
Gr9 tekste kw4Gr9 tekste kw4
Gr9 tekste kw4
 
Gr 9 kw 3 kritiese waardering (2)
Gr 9 kw 3 kritiese waardering (2)Gr 9 kw 3 kritiese waardering (2)
Gr 9 kw 3 kritiese waardering (2)
 
Gr 9 kw2 vokale en fisiese karakterisering
Gr 9 kw2 vokale en fisiese karakteriseringGr 9 kw2 vokale en fisiese karakterisering
Gr 9 kw2 vokale en fisiese karakterisering
 
Kw 1 ritueel
Kw 1 ritueelKw 1 ritueel
Kw 1 ritueel
 
Kw 1 elemente van die drama graad 9 sk
Kw 1 elemente van die drama graad 9 skKw 1 elemente van die drama graad 9 sk
Kw 1 elemente van die drama graad 9 sk
 

Gr8 kw 1 improv en tfd

  • 1. SKEPPENDE KUNSTE: DRAMA GRAAD 8 KWARTAAL 1 IMPROVISASIE + OPVOEDKUNDIGE TEATER
  • 2. DEFINISIE • Improviseer = aksie opmaak soos jy aangaan • Afgeronde improvisasie= ingeoefen, vir gehoor aanbied • Prakties vir KW 1= afgeronde improvisasie oor sosiale of omgewingskwessie
  • 4. STRUKTUUR • WAT gebeur? BEGIN  MIDDEL  KLIMAKS  EINDE BEGIN -vertrekpunt? Kyk na tema MIDDEL - hoe moet gebeure ontwikkel? Volgorde? KLIMAKS - dramatiese spanning die hoogste - gehoor skok/ verras EINDE - oplossing vir problem? - laat gehoor met vraag agter?
  • 5. KARAKTERS • WIE gaan die storie vertel? - Hoeveel? Basiese konflik en tema uitbeeld - Verteller? - Koor? Lewer kommentaar op aksie
  • 6. RUIMTE EN TYD • WAAR gaan die toneel afspeel? • WANNEER speel die toneel af? (verlede/hede/toekoms) - Konteks? Situasie en omstandighede (histories, sosiaal, of kultureel) - Hoe word ruimtes uitgebeeld? - Verloop van tyd uitbeeld?- tydspronge, terugflitse, vorentoeflitse
  • 7. SIMBOLE • Definisie: iets wat idee of groep idees verteenwoordig • Sekere simbole= vaste betekenis (drama maskers, wit duif ens.) • Ander= nie vaste betekenis- in drama geassosieer met betekenis • Versterk opvoering
  • 8. TEIKENGEHOOR • Spesifieke boodskap  spesifieke gehoor • Waarvan gehoor oortuig? • Watter vraag agterlaat? • Wat julle sê en hoe julle dit sê beïnvloed gehoor se reaksie • Gevangenes/ skoolkinders/ arm gemeenskap/ ouers/ besigheidsmense ens.