SlideShare une entreprise Scribd logo
1  sur  18
Vir alles wat klein is! 
Verkleurmannetjie 
Katjie
Reëls vir verkleining 
-ie -etjie -jie 
Woorde wat eindig op 
 -s, vleis 
 -k, wolk 
 -p, kop 
 -g, maag 
 -f kalf 
Een lettergreep met vokaal voor 
 -b, rib 
 -l vul 
 -m, lam 
 -n, man 
 -r kar 
 -ng ring 
Woorde wat eindig op 
 -d hond 
 -t stert 
-pie -tjie -‘tjie 
Woorde wat eindig op 
 -m arm 
Woorde met 
 diftonge; kraai 
 swak “e”; raaiseL 
 lang vokaal; maaN 
 ie; mieR 
 oe; pampoeN 
 voor, -L, -N, -R 
Woorde wat eindig op 
 á, pa 
 i,o,u alibi 
skadu 
radio 
-kie 
Wat eindig op -ng 
(ng +kie) doring – dorinkie 
Reëls
Woorde wat 
eindig op 
 -s, vleis 
 -k, wolk 
 -p, kop 
 -g, maag 
 -f, kalf 
kry-ie 
vleisie 
wolkie 
koppie 
magie 
kalfie 
Probeer ook: 
baas, gees, gans 
vark, sak, hek 
skaap, dop, klip 
lag, vrug, wig 
graaf, druif, lyf
Probeer ook: 
baas, gees, gans 
vark, sak, hek 
skaap, dop, klip 
lag, vrug, wig 
graaf, druif, lyf 
Is jy reg? 
basie, gesie, gansie 
varkie, sakkie, hekkie 
skapie, doppie, klippie 
laggie, vruggie, wiggie 
grafie, druifie, lyfie
Een lettergrepige 
woorde met een 
vokaal voor 
 -b, rib 
 -l vul 
 -m, lam 
 -n, man 
 -r kar 
 -ng ring 
kry -etjie 
Probeer ook: 
ribbetjie 
vulletjie 
lammetjie 
mannetjie 
karretjie 
ringetjie 
rob, 
bul, sel, 
dam, rem, 
plan, kan, 
nar, tjor, 
ding, kring
Probeer ook: 
rob, 
bul, sel, 
dam, rem, 
plan, kan, 
nar, tjor, 
ding, kring 
Is jy reg? 
robbetjie, 
bulletjie, selletjie, 
dammetjie, remmetjie, 
plannetjie, kannetjie, 
narretjie, tjorretjie, 
dingetjie, kringetjie.
Woorde wat 
eindig op 
 -d hond 
 -t stert 
kry -jie 
hondjie 
stertjie 
Probeer ook: 
rand, grond, bad 
kat, pot, tent
Probeer ook: 
rand, grond, bad 
kat, pot, tent 
Is jy reg? 
randjie, grondjie, badjie 
katjie, potjie, tentjie
Woorde wat 
eindig op 
 -m arm 
kry -pie 
Probeer ook: 
alarm, skelm, 
derm, wurm, 
armpie
Probeer ook: 
alarm, skelm, 
derm, wurm, 
Is jy reg? 
alarmpie, skelmpie, 
dermpie, wurmpie,
Woorde met 
 diftonge; kraai 
 swak “e”; raaiseL 
 lang vokaal; maaN 
 ie; mieR 
 oe; pampoeN 
 voor, -L, -N, -R 
kry -tjie 
kraaitjie 
raaiseltjie 
maantjie 
miertjie 
pamoentjie
Probeer ook: 
swaai, ooi, 
draai, koei, 
bloeisel, 
mengsel, 
graan, been, 
vuur, boor, 
skoen, boer, 
voer, toer. 
Is jy reg? 
swaaitjie, ooitjie, 
draaitjie, koeitjie, 
bloeiseltjie, 
mengseltjie, 
graantjie, beentjie, 
vuurtjie, boortjie, 
skoentjie, boertjie, 
voertjie, toertjie.
Woorde wat 
eindig op 
 á, pa 
 i,o,u alibi 
radio 
skadu 
kry -‘tjie 
pa'tjie 
alibi'tjie 
radio'tjie 
skadu'tjie 
Probeer ook: 
ma, hoera, 
taxi, kombi, 
solo, foto, 
balju,
Probeer ook: 
ma, hoera, 
taxi, kombi, 
solo, foto, 
balju, 
Is jy reg? 
ma’tjie, hoera’tjie, 
taxi’tjie, kombi’tjie, 
solo’tjie, foto’tjie, 
balju’tjie,
Wat eindig op 
–ng (ng +kie) 
doring 
woning 
heining 
toring 
kry -kie 
doringkie 
woningkie 
heiningkie 
toringkie 
Probeer ook: 
varing, 
laning, 
rekening, 
piesang,
Probeer ook: 
varing, 
laning, 
rekening, 
piesang, 
Is jy reg? 
varinkie, 
laninkie, 
rekeninkie, 
piesankie,
Enkelvoud Meervoud Enkelvoud Meervoud 
hoera hoera’s karba karba’s 
taxi taxi’s bikini bikini’s 
kombi kombi’s mini mini’s 
saldo saldo’s banjo banjo’s 
solo solo’s silo silo’s 
tornado tornado's torpedo torpedo’s 
radio radio’s radio radio’s 
foto foto’s 
skadu skadu’s balju balju’s
Meervoud Verkleining Meervoud Verkleining 
koning(s) koninkie woning(s) woninkie 
toring(s) torinkie voering(s) voerinkie 
varing(s) varinkie heining(s) heininkie 
piesang(s) piesankie laning(s) laninkie 
rekening(s) rekeninkie weiding(s) weidinkie 
dekking(s) dekkinkie helling(s) hellinkie 
deining(s) deininkie sending(s) sendinkie 
sening(s) seninkie 
wêreldneiging(s) wêreldneiginkie

Contenu connexe

Tendances

Syllables Power Point
Syllables Power PointSyllables Power Point
Syllables Power Point
guest320148f
 
Irregular plural nouns
Irregular plural nounsIrregular plural nouns
Irregular plural nouns
MsMax26
 

Tendances (20)

How to Teach Kids Compound Words
How to Teach Kids Compound WordsHow to Teach Kids Compound Words
How to Teach Kids Compound Words
 
Compound Words
Compound WordsCompound Words
Compound Words
 
Stompi
Stompi Stompi
Stompi
 
The Punctuation Pack
The Punctuation PackThe Punctuation Pack
The Punctuation Pack
 
Contractions ppt
Contractions pptContractions ppt
Contractions ppt
 
Teaching Kids Ending Digraphs ck, nt, tch
Teaching Kids Ending Digraphs ck, nt, tchTeaching Kids Ending Digraphs ck, nt, tch
Teaching Kids Ending Digraphs ck, nt, tch
 
Pronouns one & ones.pptx
Pronouns one & ones.pptxPronouns one & ones.pptx
Pronouns one & ones.pptx
 
Long u words
Long u wordsLong u words
Long u words
 
Sh words
Sh wordsSh words
Sh words
 
How to Teach Your Kids the Parts of Speech: #Nouns, #Verbs, #Adjectives and #...
How to Teach Your Kids the Parts of Speech: #Nouns, #Verbs, #Adjectives and #...How to Teach Your Kids the Parts of Speech: #Nouns, #Verbs, #Adjectives and #...
How to Teach Your Kids the Parts of Speech: #Nouns, #Verbs, #Adjectives and #...
 
Syllables Power Point
Syllables Power PointSyllables Power Point
Syllables Power Point
 
Some / Any
Some / AnySome / Any
Some / Any
 
Irregular plural nouns
Irregular plural nounsIrregular plural nouns
Irregular plural nouns
 
Is are am
Is are amIs are am
Is are am
 
PHONICS (Long and short u sound)
PHONICS (Long and short u sound)PHONICS (Long and short u sound)
PHONICS (Long and short u sound)
 
synonyms and antonyms
synonyms and antonymssynonyms and antonyms
synonyms and antonyms
 
Long a sounds
Long a soundsLong a sounds
Long a sounds
 
How to Diagram Sentences
How to Diagram SentencesHow to Diagram Sentences
How to Diagram Sentences
 
nouns grade 1.pptx
nouns grade 1.pptxnouns grade 1.pptx
nouns grade 1.pptx
 
Consonant blends or Consonant digraphs?
Consonant blends or Consonant digraphs?  Consonant blends or Consonant digraphs?
Consonant blends or Consonant digraphs?
 

Verkleinwoorde

  • 1. Vir alles wat klein is! Verkleurmannetjie Katjie
  • 2. Reëls vir verkleining -ie -etjie -jie Woorde wat eindig op  -s, vleis  -k, wolk  -p, kop  -g, maag  -f kalf Een lettergreep met vokaal voor  -b, rib  -l vul  -m, lam  -n, man  -r kar  -ng ring Woorde wat eindig op  -d hond  -t stert -pie -tjie -‘tjie Woorde wat eindig op  -m arm Woorde met  diftonge; kraai  swak “e”; raaiseL  lang vokaal; maaN  ie; mieR  oe; pampoeN  voor, -L, -N, -R Woorde wat eindig op  á, pa  i,o,u alibi skadu radio -kie Wat eindig op -ng (ng +kie) doring – dorinkie Reëls
  • 3. Woorde wat eindig op  -s, vleis  -k, wolk  -p, kop  -g, maag  -f, kalf kry-ie vleisie wolkie koppie magie kalfie Probeer ook: baas, gees, gans vark, sak, hek skaap, dop, klip lag, vrug, wig graaf, druif, lyf
  • 4. Probeer ook: baas, gees, gans vark, sak, hek skaap, dop, klip lag, vrug, wig graaf, druif, lyf Is jy reg? basie, gesie, gansie varkie, sakkie, hekkie skapie, doppie, klippie laggie, vruggie, wiggie grafie, druifie, lyfie
  • 5. Een lettergrepige woorde met een vokaal voor  -b, rib  -l vul  -m, lam  -n, man  -r kar  -ng ring kry -etjie Probeer ook: ribbetjie vulletjie lammetjie mannetjie karretjie ringetjie rob, bul, sel, dam, rem, plan, kan, nar, tjor, ding, kring
  • 6. Probeer ook: rob, bul, sel, dam, rem, plan, kan, nar, tjor, ding, kring Is jy reg? robbetjie, bulletjie, selletjie, dammetjie, remmetjie, plannetjie, kannetjie, narretjie, tjorretjie, dingetjie, kringetjie.
  • 7. Woorde wat eindig op  -d hond  -t stert kry -jie hondjie stertjie Probeer ook: rand, grond, bad kat, pot, tent
  • 8. Probeer ook: rand, grond, bad kat, pot, tent Is jy reg? randjie, grondjie, badjie katjie, potjie, tentjie
  • 9. Woorde wat eindig op  -m arm kry -pie Probeer ook: alarm, skelm, derm, wurm, armpie
  • 10. Probeer ook: alarm, skelm, derm, wurm, Is jy reg? alarmpie, skelmpie, dermpie, wurmpie,
  • 11. Woorde met  diftonge; kraai  swak “e”; raaiseL  lang vokaal; maaN  ie; mieR  oe; pampoeN  voor, -L, -N, -R kry -tjie kraaitjie raaiseltjie maantjie miertjie pamoentjie
  • 12. Probeer ook: swaai, ooi, draai, koei, bloeisel, mengsel, graan, been, vuur, boor, skoen, boer, voer, toer. Is jy reg? swaaitjie, ooitjie, draaitjie, koeitjie, bloeiseltjie, mengseltjie, graantjie, beentjie, vuurtjie, boortjie, skoentjie, boertjie, voertjie, toertjie.
  • 13. Woorde wat eindig op  á, pa  i,o,u alibi radio skadu kry -‘tjie pa'tjie alibi'tjie radio'tjie skadu'tjie Probeer ook: ma, hoera, taxi, kombi, solo, foto, balju,
  • 14. Probeer ook: ma, hoera, taxi, kombi, solo, foto, balju, Is jy reg? ma’tjie, hoera’tjie, taxi’tjie, kombi’tjie, solo’tjie, foto’tjie, balju’tjie,
  • 15. Wat eindig op –ng (ng +kie) doring woning heining toring kry -kie doringkie woningkie heiningkie toringkie Probeer ook: varing, laning, rekening, piesang,
  • 16. Probeer ook: varing, laning, rekening, piesang, Is jy reg? varinkie, laninkie, rekeninkie, piesankie,
  • 17. Enkelvoud Meervoud Enkelvoud Meervoud hoera hoera’s karba karba’s taxi taxi’s bikini bikini’s kombi kombi’s mini mini’s saldo saldo’s banjo banjo’s solo solo’s silo silo’s tornado tornado's torpedo torpedo’s radio radio’s radio radio’s foto foto’s skadu skadu’s balju balju’s
  • 18. Meervoud Verkleining Meervoud Verkleining koning(s) koninkie woning(s) woninkie toring(s) torinkie voering(s) voerinkie varing(s) varinkie heining(s) heininkie piesang(s) piesankie laning(s) laninkie rekening(s) rekeninkie weiding(s) weidinkie dekking(s) dekkinkie helling(s) hellinkie deining(s) deininkie sending(s) sendinkie sening(s) seninkie wêreldneiging(s) wêreldneiginkie