3. NEGE VRAE
1. Beskryf die basiese maniere van die mense op die foto.
2. Wat sou gebeur indien jy op jou ma se stoele en tafels
sou staan?
3. Waarom staan die mans op die stoele en tafels?
4. Waarom is dit net mans?
5. Wanneer is die foto geneem?
6. Waar is die foto geneem?
7. Wie het die foto geneem?
8. Watter inligting is nodig om die vrae te beantwoord?
9. Waarom is dit belangrik om die bostaande inligting te
bekom?
4. 1. https://en.wikipedia.org/wiki/Treaty_of_Versailles
2. http://www.historylearningsite.co.uk/modern-world-history-1918-to-1980/the-treaty-of-versailles
3. http://global.britannica.com/event/Treaty-of-Versailles-1919 - VYF VIDEOS
4. https://history.state.gov/milestones/1914-1920/paris-peace
5. http://www.history.co.uk/study-topics/history-of-ww2/treaty-of-versailles
6. http://www.eyewitnesstohistory.com/versailles.htm
7. https://www.youtube.com/watch?v=L8uWgbRd8So - TREATY OF VERSAILLES Published on
Nov 6, 2013
This BBC documentary entitled "The Peacemakers" is an in-depth study of the Versailles Treaty of 1919.
It provides some fine insight into the process, the politics, the problems and the impact of that infamous
settlement. This is ideal for students of this period. You might also enjoy 'Lloyd George's War' on my
channel. Uploaded for educational purposes only.
8. http://study.com/academy/lesson/end-of-wwi-the-treaty-of-versailles-the-league-of-nations.html
9. http://en.chateauversailles.fr/history/the-significant-dates/most-important-dates/1919-the-treaty-of-versailles
10. http://www.americaslibrary.gov/jb/jazz/jb_jazz_ww1_1.html
WEBWERWE
Het jy die antwoord gekry? –
Indien nie hier is nog hulp
5.
6. Ek het hierdie klomp bronne gekry in die Kaapse Openbare
Biblioteek in ’n kartondoos met die titel: Treaty of Versailles
Bestudeer die verskillende bronne en kyk hoeveel vrae kan jy antwoord om
daardeur uit te vind wat die betekenis van die foto is.
7.
8.
9. The treaty was signed on June 28th 1919 after months of argument and
negotiation amongst the so-called “Big Three” as to what the treaty should
contain. Treaty of Versailles Ends World War I.
10. The treaty was signed at the vast Versailles Palace near Paris – hence its title –
between Germany and the Allies. The three most important politicians there were
David Lloyd George, Georges Clemenceau and Woodrow Wilson.
11. Allied delegates in the Hall of Mirrors at Versailles witness the German delegation's
acceptance of the terms of the Treaty Of Versailles, the treaty formally ending
World War I. Versailles, France, June 28, 1919.
15. Waarom staan die offisiere bo-
op die meubels?
Hulle probeer ’n deel van die
ondertekening van die Verdrag
van Versailles te sien – ’n werklike
groot oomblik in die mensdom se
geskiedenis. Historici beweer dat
dit een van belangrikste
draaipunte van die geskiedenis
was, aangesien dit ’n einde aan
die Groot Oorlog gemaak het en
dit het die wêreld werklik
verander. Het dit werklik so
uitgeloop?
Antwoord